Tweekamp :Interprovinsiale-byeenkoms te Oudtshoorn

Dit is met groot trots dat ons kan sê dat Laerskool Jan van Riebeeck vir die eerste keer gekwalifiseer het om in die Interprovinsiale skole-kompetisie op Oudtshoorn te kan deelneem!Slegs die top 3 skole in die WP kwalifiseer. Die 3 skole wat WP verteenwoordig teen Boland, SWD en Grens is Laerskool De Hoop, Durbanville en Jan van Riebeeck. Ons atlete het reg deur die seisoen baie goed presteer en skole soos Welgemoed, Eikestad, Panorama, Table View en Kenridge geklop om te kwalifiseer. Ons atlete wat eerskomende naweek op Oudtshoorn gaan deelneem is: Sophia Liebenberg Albert Griesel Alexander Benecke Stefan Griesel Lourens van der Walt Isabella van der Walt Stef Mostert Henry Potgieter Elmarie Combrink Ons wens vir elke atleet alle sterkte toe en wil graag vir mnr. Hanekom bedank vir al sy opofferings tydens die...

Lees Verder