Volgens die getalle wat ons ontvang het, sal Mathletics R300 per leerder per jaar beloop.

Betaal asb. die geld in die skool se rekening en gebruik u kind se naam en graad as verwysing, bv: Pieter 7D. Stuur asb. bewyse van betaling na leon@jvrprim.co.za. Sodra ek die bewyse ontvang het, sal ek die kind/ers registreer en die nodige inligting deurgee.