Wêreldboekedag: 23 April 2024
Trek aan soos jou gunsteling-boekkarakter! Die beste kostuum per graad sal 'n prys ontvang.
Netbaluitslae: 17 April 2024
Woensdag, 17 April, het die Jannies teen Laerskool Totius gespeel. Die tellings is soos volg: 0.13A - verloor 17-18 0.13B - wen 13-3 0.12A - wen 18-6 0.12B - wen 3-1 0.12C - gelykop 2-2 0.11A - verloor 3-8 0.11B - wen 15-0 0.10A - wen 13-1 0.10B - wen 2-1 0.9A - wen 8-1 0.9B - wen 9-0 0.8A - verloor 1-5 0.8B - verloor 2-3 0.7A - wen 3-0 0.7B - gelykop 0-0 0.7C - gelykop...
Rugby-uitslae: 13 April 2024
Ons rugbyspanne het Saterdag, 13 April, teen Sunningdale te staan gekom en baie goed gevaar. Sien die uitslae hier onder: o. 7A 3-1 (w) o. 7B 7-2 (w) o. 8A 2-0 (w) o. 8B 5-2 (w) o. 9A 0-2 (v) o. 9B 0-6 (v) o. 11A 0-43 (v) o. 11B 44-0 (w) o. 13A 24-19 (w)
Hokkie-uitslae: 11 & 12 April 2024
Ons jaarlikse ligawedstryde het afgeskop en ons het teen Laerskool Van Riebeeckstrand gespeel. Die seuns het tuis gespeel en die dogters weg. Ons het baie goed gevaar en ons is opgewonde dat ons o.7’s en o.8’s hierdie jaar deel van die liga vorm! Seuns: O.7B 5-0 (w) O.7A 1-0 (w) O.8B 1-1 0.8A 5-1 (w) O.9B 0-4 (v) O.9A 0-0 O.10B 1-1 O.10A 0-2 (v) O.11A 0-2 (v) O.13A 0-1 (v) Dogters: O.7B 0-5 (v) O.7A 0-5 (v) 0.8B 3-0 (w) O.8A 1-4 (v) O.9B sy 0-10 (v) O.9A 1-3 (v) O.11A 3-2 (w) O.13B 1-0 (w) O.13A: 2-0 (w) Ons eerstespanne het Vrydagmiddag aan Van Riebeeckstrand se toernooi deelgeneem. Ons het teen groot skole te staan gekom en puik gevaar. Ons dogters-eerstespan het al hul wedstryde gewen en gelykop teen VRS gespeel. Ons seuns-eerstespan het les opgesê en twee van die drie wedstryde in die doodsnikke verloor. 0.13-dogters uitslae: vs Overberg 1-0 (w) Vs Milnerton 4-0 (w) vs Van Riebeeckstrand 0-0 o.13-seuns uitslae: vs Overberg 0-1 (v) vs Milnerton 0-0 vs Van Riebeeckstrand 0-1...
Doughnutverkope: 26 April 2024
Landloopuitslae: 12 April 2024
Die leerders het aan hul eerste landloopwedloop vir die seisoen te Zwaanswyk Akademie deelgeneem. Die Jannies het baie mooi gehardloop! Baie geluk aan almal wat deelgeneem het. Die volgende leerders het in die top 20 van hul ouderdomsgroep geëindig het: Lukas Loubser o.9 - 6de James Steyn o.9 - 18de Ynes Samba Kabassidi o.12 -...
Netbaluitslae: 13 April 2024
Saterdag, 13 April, was die Jannies omtrent bedrywig. Daar is netbalwedstryde te Kampsbaai, Sunningdale en Table View gespeel. Ons is trots op elke Jannie wat die naweek hul beste gegee het. Die uitslae is soos volg: JvR vs Sunningdale 0.7A verloor 0-1 (oranje) 0.7B wen 1-0 (blou) 0.7C wen 2-0 (wit) 0.8A gelykop 1-1 0.8B gelykop 1-1 0.9A wen 7-1 0.9B wen 5-0 JvR vs Kampsbaai 0.10B verloor 1-19 0.10C verloor 3-12 0.11B wen 7-3 0.11C wen 7-2 0.12B verloor 2-8 0.12C wen 8-2 0.13B verloor 14-17 0.13C wen 10-5 JVR by Table View-toernooi: 0.10A JvR vs Sunningdale - wen 5-0 JvR vs Destinatus - wen wen 8-2 JvR vs Vredekloof - wen 11-0 JvR vs Table View - verloor 3-6 Eindig eerste in die poel en speel uit teen Table View. 0.11A JvR vs Table View - wen 8-6 JvR vs De Kuilen - wen 8-2 JvR vs Mikro - gelykop 7-7 JvR vs Gene Louw - verloor 4-12 Eindig tweede in die poel en speel teen Gene Louw. 0.12A JvR vs Destinatus - wen 17-3 JvR vs Curro Durbanville - wen 14-2 JvR vs Edgemead - wen 11-5 JvR vs De Kuilen - wen 8-1 JvR vs Sunningdale -wen 8-2 JvR vs Gene Louw - verloor 5-12 Eindig eerste in die poel en speel uit teen De Kuilen. Wen hulle gemaklik en speel teen Gene Louw in die finaal. 0.13A JvR vs Curro Durbanville - wen 12-3 JvR vs Sunningdale - wen 17-3 JvR vs Parrow Oos - verloor 6-8 Eindig tweede in die poel en speel uit teen Gene Louw - Verloor 5-13 Baie geluk aan...
Senior Koor: Inligting en Oefentye
Volg gerus die skakel vir 'n inligtingsbrief rakende verwikkelinge in die senior koor en nuwe oefentye.
Geagte Ouers / Voogde – 12 April 2024
Die Kaap van Storms het beslis die naweek van 6 tot 7 April sy naam behoorlik gestand gedoen met sterk winde en stormweer wat genadeloos oor ‘n wye gebied verwoesting gesaai het. Dakplate van skole, huise en besighede is afgewaai, verskeie bome is ontwortel, glasvensters is deur die sterk winde uitgewaai, elektriese kabels is deur die sterk winde uitgeruk wat tot brande gelei het terwyl paaie en brûe weggespoel is. Dit het veroorsaak dat verskeie skole in die Wynland, Helderberg en Overberg vanaf 08 – 09 April gesluit was. Genade was groot vir Laerskool Jan van Riebeeck aangesien ons geboue en dakke geen skade opgedoen het nie. Slegs enkele bome by Huppelland se parkeerarea is omgewaai en moes ons baie takke en blare by beide die laerskool en Huppelland verwyder. Ons gebede gaan uit aan die gemeenskappe wat as gevolg van die stormweer baie skade opgedoen het. Op Saterdag, 06 April, het ons aan die jaarlikse o.10-netbaltoernooi te Laerskool Durbanville deelgeneem wat puik georganiseer is. Ons o.10A-span het baie goed gevaar. Hulle wen hul eerste wedstryd 10 – 1 teen LS Bellville-Noord, verloor ongelukkig 5 – 8 teen LS Welgemoed, maar wen die 3de wedstryd 15 – 0 teen LS Totius. Ons opposisie vir die 4de wedstryd het ongelukkig nie opgedaag nie. Baie dankie en geluk aan juff. Anika en Marlize asook ons o.10A-netbaldogters wat die dag as ware ambassadeurs opgetree het. Julle maak ons baie trots! Baie dankie ook aan die ouers asook oumas en oupas wat die dag kom ondersteun het. Dan ‘n groot dankie aan al ons ouers/voogde wat gedurende 8 – 9 April die ouerafsparke...
Skaaktoernooi Interskole: 13 April 2024
Volg die skakel of kliek op die foto hier onder vir die inskrywingsvorm.
JvR Sosiale Media
Die skool se amptelike Instagram- en Facebookblad is onlangs geloods met die doel om ons unieke skool te bemark en aan ‘n wyer gehoor bekend te stel. Volg ons gerus op Instagram en Facebook en deel dit met julle vriende. *In ooreenstemming met die skool se Privaatheid- en Fotobeleid, sal leerders se reg op privaatheid steeds beskerm word. Foto’s van ons Jannies se dag-tot-dag bedrywighede by die skool sal steeds slegs vir ouers via JvR-Kiek beskikbaar...
Kyle Meissenheimer presteer in Karate
Kyle Meissenheimer is gekies om as deel van die WP-karatespan aan die JKA SA Kampioenskappe in Mei te gaan deelneem. Om dit moontlik te maak, het sy ouers 'n fondsinsameling begin en hulle sal dit baie waardeer as iemand iets wou bydra. Kim Meissenheimer 0786582207...
Emma Snijders presteer in Skaak
Emma Snijders gaan WP verteenwoordig by die Nasionale skaakkampioenskap op 4-5 Mei. Die kampioenskap sal by Curro in Langebaan plaasvind. Baie geluk, Emma! En sterkte, ons hou vir jou duimvas.
Doughnutverkope: 19 April 2024
Netbaluitslae: 10 April 2024
Woensdag, 10 April, het JvR teen Curro Durbanville netbalwedstryde (tuis) gespeel. Die uitslae is soos volg: 0.7A verloor 0-1 0.7B verloor 0-1 0.7C verloor 0-1 0.8A verloor 0-8 0.8B verloor 0-6 0.9A wen 11-0 0.9B wen 4-2 0.10A wen 4-3 0.10B verloor 1-3 0.10C verloor 1-5 0.11A wen 12 -4 0.11B wen 5-2 0.11C wen 3-2 0.12A wen 15-1 0.12B verloor 4-5 0.13A wen 17-14 0.13B wen 5-3 0.13C wen 11 -0 Dit was moeilike wedstryde teen Curro gewees, maar die Jannies het hulle nie laat onderkry deur die geraas van die skare of halftydtellings nie. Ons is baie trots op elke speler. Dankie aan die ouer(s)/voog(de) wat ons Jannies so pligsgetrou by elke wedstryd ondersteun. Graag nooi ons al die ouer(s)/voog(de) uit om die Jannies te kom ondersteun volgende week te Laerskool Totius. Dit gaan ons moeilikste ligawedstryd...
Belangrike Datums
april 2026
mei 2026
junie 2026
julie 2026
augustus 2026
september 2026
oktober 2026
november 2026
desember 2026
maart 2027