Kyle Meissenheimer is gekies om as deel van die WP-karatespan aan die JKA SA Kampioenskappe in Mei te gaan deelneem. Om dit moontlik te maak, het sy ouers ‘n fondsinsameling begin en hulle sal dit baie waardeer as iemand iets wou bydra.

Kim Meissenheimer
0786582207
kim.meissenheimer@gmail.com