OOV-voorsitter
Die OOV-voorsitter sal in die nuusbrief van 2 Oktober bekendgemaak word. Benoem gerus iemand wat jy voel as OOV-voorsitter sal kan optree.
Fotodag, 19 Oktober
Individuele skoolfoto's sal op 19 Oktober geneem word. Die klasfoto sal saamgestel word uit al die leerders se individuele foto's. Kliek HIER vir 'n voorbeeld. Meer besonderhede hieroor sal nader aan die tyd deurgegee word.
Aanbieding 12 – Taakvoltooiing
Sep 18, 2020 | Jannies Gesprekke, Nuus
https://vimeo.com/459282446
Privaat sportafrigitng tydens COVID
Ons is besig om moontlikhede vir 'n aangepaste buitemuurse program wat binne die COVID-regulasies kan plaasvind, te ondersoek. Intussen kan ouers enige tyd van Sports Hub en Daniels Tennis Academy se dienste gebruik maak vir privaatafrigting. [pdf-embedder url="https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2020/09/Sports-hub.pdf" title="Sports...
Bekers terug!
Alle bekers wat by die prysuitdeling, atletiek en swem ontvang is, moet teen 15 Oktober terug wees in die biblioteek. Bekers moet reeds gegraveer wees. Vir graveringsriglyne, sien die PDF hieronder: [pdf-embedder url="https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2020/09/Bekerbrief-16-September-2020.pdf" title="Bekerbrief 16 September...
Vakansiedag
Donderdag, 24 September, is Erfenisdag wat as 'n nasionale vakansiedag beskou word. Ongelukkig het die skool nie toestemming ontvang om Vrydag, 25 September, 'n skolevakansiedag te neem nie. Skool sal wel op daardie dag (Vrydag, 25 September) vroeër sluit: Gr. 1 - 3 = 11:45 Gr. 4 - 5 = 12:00 Gr. 6 - 7 =...
Spesiale buitekurrikulêre program
Ons sien uit daarna om binnekort met 'n spesiale buitekurrikulêre program te begin om ons leerders weer aktief te kry. Aangesien ons steeds by die Covid-regulasies moet hou, sal daar aanpassings op die normale sportprogram wees. Die grondslagfase leerders sal vanaf Maandag, 28 September, en die intersenfase leerders sal vanaf Maandag, 5 Oktober, met hierdie spesiale program begin. Neem asseblief kennis dat leerders wat aan hierdie program sal wil deelneem, daarvoor moet registreer. Verdere inligting sal eersdaags aan almal gekommunikeer...
Trotse Jannie
Naam en van: Caleb Meyer Graad: 3R Waar woon jy?: Ek woon in Woodstock saam met my mamma en my sussie. Ek was voorheen in Pniel Primêr. Gunsteling vak: Ek hou baie van lees. My gunsteling boek is Diary of a wimpy kid en Jaco Jacobs is my gunsteling skrywer. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek is goed met slangetjies & leertjies en ek help gereeld om die klas op te...
Virtuele boekbespreking
Sep 17, 2020 | Biblioteek, Nuus
Gr5 * Gr.6 * Gr.7 : Die graad 5 tot 7-leerders sal volgende week deelneem aan ‘n virtuele boekbespreking met van ons beste Afrikaanse skrywers. Hul boeke kan vanaf 22- 29 September op die Karri-toep gekoop word. Leerders sal dit teen 15 Oktober ontvang. KLIEK HIER vir die pamflet met boeke wat verkoop word. [gallery link="file" columns="5"...
Interim-beheerraadverkiesing
Maandag, 21 September, open die nominasieproses. Kontak gerus vir Marinda Brink (marinda@jvrprim.co.za) indien jy iemand wil nomineer aangesien daar 'n spesifieke vorm is wat voltooi moet word. Die aanlynverkiesing sal op Dinsdag, 29 September, plaasvind. Leerders wie se ouers aan die verkiesing deelneem ('submit') mag op Woensdag, 30 September, sivvieklere...
Biblioteekmonitors ontvang hul balkies
Sep 17, 2020 | Akademie, Biblioteek, Nuus
Die biblioteekmonitors van 2020 het laasweek hul balkies vir goeie en getroue diens in die skoolhoof se kantoor ontvang. Agter v.l.n.r.: Katja de Villiers, Elle Nortje en Kate Heyns. Voor v.l.n.r.: Tara Janse van Rensburg, Lumarie Fourie en Lili le Roux. Veels geluk, julle is...
isiXhosa 2020 – week 20
isiXhosa 2020 – week 20
OOV-voorsitter 2021
Nominasies vir 'n voorsitter om die OOV te verteenwoordig sal op Vrydag, 2 Oktober 2020, sluit. Stuur die nominasie direk aan Marinda Brink: marinda@jvrprim.co.za.
Eksamenrooster: November 2020
Belangrike Datums
augustus 2026
04aug18:0018:00Reddam Sings - Junior Koor (Constantia)
september 2026
05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor
12sep09:0014:00Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House
oktober 2026
november 2026
desember 2026
januarie 2027
februarie 2027
maart 2027
april 2027
mei 2027
junie 2027
julie 2027