Die biblioteekmonitors van 2020 het laasweek hul balkies vir goeie en getroue diens in die skoolhoof se kantoor ontvang. Agter v.l.n.r.: Katja de Villiers, Elle Nortje en Kate Heyns. Voor v.l.n.r.: Tara Janse van Rensburg, Lumarie Fourie en Lili le Roux. Veels geluk, julle is tops!