Gr5 * Gr.6 * Gr.7 :
Die graad 5 tot 7-leerders sal volgende week deelneem aan ‘n virtuele boekbespreking met van ons beste Afrikaanse skrywers. Hul boeke kan vanaf 22- 29 September op die Karri-toep gekoop word. Leerders sal dit teen 15 Oktober ontvang. KLIEK HIER vir die pamflet met boeke wat verkoop word.