Ons is besig om moontlikhede vir ‘n aangepaste buitemuurse program wat binne die COVID-regulasies kan plaasvind, te ondersoek. Intussen kan ouers enige tyd van Sports Hub en Daniels Tennis Academy se dienste gebruik maak vir privaatafrigting.
Sports hub