Skrywer: Suzaan Burger

Markdag, Donderdag 13 Junie 2019

A.g.v. die weer, sal Markdag volgende week Donderdag in die saal plaasvind. Alle leerders wat verkoop en ‘n tafel wil bespreek, moet R10 KONTANT by sy/haar klasonderwyser voor Donderdag, 13 Junie, inbetaal. 09:00 – 09:45 SLEGS vir Gr.1-3, koop en verkoop 11:45 – 12:30 Markdag vir Gr.4-7, koop en verkoop (Gr.1-3 kan ook hierby...

Lees Verder

ATKV redenaars semifinale ronde uitslae

Baie geluk aan Mieke Hertzog wat ‘n tweede plek in die Wes-Kaap behaal het en dus aan die nasionale ronde van die ATKV redenaars gaan deelneem. Ons hou vir haar styf duim vas! Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie. Nog twee leerders wat baie goed gevaar het: Liezel Snijders – vierde plek in die Wes-Kaap Armand Meyer – agste plek in die Wes-Kaap Weereens baie geluk en dankie vir almal se harde...

Lees Verder

Nuusbrief van 31 Mei 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 31 Mei 2019 Charlene van Rooyen (Juffrou) verjaar Vrydag, 31 Mei 2019 Landloop: Wedloop 6 Saterdag, 1 Junie 2019 Veiling @ Kelvin Grove Hotel Sondag, 2 Junie 2019 Maricque Roos (Assistent) verjaar Maandag, 3 Junie 2019 Beheerraadvergadering uitgestel Donderdag, 6 Junie 2019 Gr.4-6 eksamen eindig Vrydag, 7 Junie 2019 JvR E-Games aand Vrydag, 7 Junie 2019 Gr.1 Akwarium uitstappie Vrydag, 7 Junie 2019 Gr.7 eksamen eindig Saterdag, 8 Junie 2019 Rugby: Toernooi 10’s Rugbydag O/11 (Table View Primary School, Fairway Rd, Table View) Maandag, 10 Junie 2019 Sporttoer: O/13 Rugby- & Netbaltoer na Suid-Kaap Maandag, 10 Junie 2019 CBHS Students raise awareness for big cats Maandag, 10 Junie 2019 Beheerraadvergadering Dinsdag, 11 Junie 2019 Musiekkonsert: Gr.4&5 08:15 Woensdag, 12 Junie 2019 Storieskip 11:30 Donderdag, 13 Junie 2019 Gratis sivvies Donderdag, 13 Junie 2019 Markdag vanaf 11:45 – 12:30 Donderdag, 13 Junie 2019 Skool sluit 12:45 Gr.1 – 3, 13:00 Gr.4 – 7 Vrydag, 14 Junie 2019 Gratis sivvies Vrydag, 14 Junie 2019 Sporttoer: O/13 Rugby- Netbaltoer keer terug Vrydag, 14 Junie 2019 Matthews Kamanga (Terrein) verjaar Vrydag, 14 Junie 2019 Skool sluit om 10:30 >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Voorste ingang van die skool Die voorste hek word eers vanaf 07:00 beman. Leerders wat dus voor 07:00 by die voorste hek wil inkom,...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Ashlyn Alexander Graad: 3C Waar bly jy?: Tuine, Kaapstad Gunsteling vak: Ek hou daarvan om Engels te leer, want dan kan ek met my Engelse maats in hul eie taal praat. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek deel graag met maats wat nie het...

Lees Verder

Ballet kompetisie

Vyf JvR dansers het deelgeneem en pragtig gevaar in die Amerikaanse “Performance Awards” Ballet kompetisie op Saterdag, 25 Mei. Dansers was netijes uitgevat in hul balletklere en -skoene met hul hare gebolla en geblom en hulle het hul beste voetjies voorgesit. Dankie aan almal wat die funksie ondersteun het. Tova Tsoubery van Israel was die beoordelaar en sy was baie beïndruk met die dansers. Uitslae: Lara Basson, Level 3, SILVER WITH DOUBLE DISTINCTION Emma Liebenberg, Level 3, SILVER WITH DOUBLE DISTINCTION Juliette Visser, Level 3, GOLD Amelie Visser, Level 3, GOLD Jana Brink, Level 5, GOLD Welgedaan ballerinas, ons is baie trots op julle. Ons sien uit na einde September 2019 wanneer Gr.1 tot Gr.11 optree. Volgende jaar, 2020 ,dans ons almal weer in Artscape, iets om na uit te...

Lees Verder

Sente vir Snoete!

Die laaste week van ons insameling het aangebreek en ons is BAIE opgewonde oor die wonderlike reaksie van al ons Jannies! Die “Duct Tape” verkope lyk baie goed en ons wonder of mnr. Oosthuizen ooit weer van die muur gaan afkom??? Ons insameling van honde- en katkos is egter nog net ‘n klein hopie. Bring asseblief enige kos, bedjies, komberse en leibande voor of op 7 Junie 2019. Dankie vir elkeen se bydrae tot nou...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan die Jannie van die week, Lida-Mari Bosman in Graad 3. Dankie dat jy so getrou herwin. Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys. Tanzanië verban vanaf 1 Junie alle plastieksakke. Kliek HIER vir meer...

Lees Verder

Nuusbrief van 24 Mei 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 24 Mei 2019 Buitemuurseprogam EINDIG Vrydag, 24 Mei 2019 Landloop: Wedloop 5 (Heathfield Primary School, Chadwin Rd, Heathfield) Saterdag, 25 Mei 2019 SPORTDAG: FD Conradie & Goudini Saterdag, 25 Mei 2019 Moderne danse vanaf 16:00 Maandag, 27 Mei 2019 Gr.7 Eksamen begin Dinsdag, 28 Mei 2019 Gr.4 – 6 Eksamen begin Woensdag, 29 Mei 2019 Liewe Aarde: Herwinning sivvies Vrydag, 31 Mei 2019 Charlene van Rooyen (Juffrou) verjaar Vrydag, 31 Mei 2019 Landloop: Wedloop 6 Vrydag, 31 Mei 2019 Sivvies Saterdag, 1 Junie 2019 LJvR Veiling @ Kelvin Grove Hotel Maandag, 3 Junie 2019 Beheerraadvergadering Donderdag, 6 Junie 2019 Gr.4-6 eksamen eindig Vrydag, 7 Junie 2019 JvR E-Games aand Vrydag, 7 Junie 2019 Eksamen eindig Vrydag, 7 Junie 2019 Gr.1 Akwarium uitstappie >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Sportdag: Saterdag 25 Mei Ons hoop om sommer baie ouers en leerders by ons sportdag te sien! Al die netbalwedstryde vind op ons skool se bane plaas en al die rugbywedstryde sal op die hoërskool se velde geskied. Volgens die weervoorspelling gaan dit ‘n pragtige dag wees. Die belangrikste is dat al die spelers die wedstryde moet geniet en dat ellkeen net sy of haar beste moet gee. Eksamen Die eksamen vir Gr.4 tot 7 begin eerskomende Dinsdag. Ons herinner almal dat die skool vanaf Maandag...

Lees Verder

Hoërskoolnuus

Hoërskool Jan van Riebeeck se leerders vaar weer uitstekend in Wiskunde! Ons hoofseun en Wiskunde-boffin, Emil van der Walt (regs), is pas weer, vir die derde jaar in ‘n ry, opgeneem in die nasionale span van ses wat in Julie in Engeland aan die Internasionale Wiskunde Olimpiade gaan deelneem. Hy en Gerhard Joubert (links) is ook albei in die finale ronde van die UCT en Die Burger se Wiskunde olimpiades. Dis wonderlike prestasies vir beide...

Lees Verder

Eidsteddfod Solosang

Baie geluk aan ons leerders wat uitstekend presteer het by die Sang Eisteddfod. Ons is trots op julle. Daniella Boshoff 7 jr 92 & 98, Sofia Newton 8jr 98 & 98, Chrystal Conradie 8jr 87 & 92, Kerala Allewell 8 jr 88 & 94, Elsabe Scholtz 9jr 88 & 90, Stella Boje 9 jr 88 & 93, Emka van Wyk 9 jr 85 & 88, Cara Swanepoel 9 jr 88 & 90, Heloïse Strauss 10 jr 86 & 90, Mieke Hertzog 10 jr 80 & 91, Mia Symington 10 jr 85 & 92, Lara Pieterse 10 jr 90 & 93, Chloe Schmidt 10 jr 90 & 88, Isabella Pretorius 10 jr 82 & 85, Emma Liebenberg 10 jr 90 & 88, Zerchelle Faes 88 & 90, Sebastian Boshoff 91 & 94, Daniella Coetzee 88, Jacomien van der Westhuizen 88 & 92 en Jana van Rooyen 88 &...

Lees Verder

Nuusbrief 17 Mei 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 17 Mei 2019 Skaak: Vriendskaplik vs. St Cyprians Vrydag, 17 Mei 2019 Redenaars semifinale rondes ATKV (R) Vrydag, 17 Mei 2019 Landloop: Wedloop 4 (Fish Hoek Primary School, Upper Recreation Road, Fish Hoek) Vrydag, 17 Mei 2019 Eisteddfod Solosang: 14:00-18:00 (Gr.6&7) Saterdag, 18 Mei 2019 Eisteddfod Solosang: 09:00-10:00 (Gr.7) Saterdag, 18 Mei 2019 Fondsinsameling: Barnyard Theatre (The Barnyard Theatre Willowbridge, 39 Carl Cronje Dr, Bellville Park) Maandag, 20 Mei 2019 Anike Goliath (Assistent) verjaar Maandag, 20 Mei 2019 Kitaarkonsert 18:30 Maandag, 20 Mei 2019 Netbal: Vriendskaplik vs. VRS O/13 (tuis) Dinsdag, 21 Mei 2019 Musiekkonsert Gr.6&7 08:15 Woensdag, 22 Mei 2019 Gr.7-kamp Melkbosstrand Woensdag, 22 Mei 2019 Netbal: Liga wedstryde (tuis) Donderdag, 23 Mei 2019 Skaak: Vriendskaplik vs. Duitse Skool Gr 1 & 2 Donderdag, 23 Mei 2019 Unisa Klaviereksamens Vrydag, 24 Mei 2019 Buitemuurseprogam EINDIG Vrydag, 24 Mei 2019 Landloop: Wedloop 5 (Heathfield Primary School, Chadwin Rd, Heathfield) Vrydag, 24 Mei 2019 Gr.7-kamp keer terug Saterdag, 25 Mei 2019 SPORTDAG: FD Conradie & Goudini Saterdag, 25 Mei 2019 Moderne danse vanaf 16:00 Maandag, 27 Mei 2019 Gr.7 Eksamen begin Dinsdag, 28 Mei 2019 Gr.4 – 6 Eksamen begin Woensdag, 29 Mei 2019 Liewe Aarde: Herwinning sivvies Vrydag, 31 Mei 2019 Charlene van Rooyen (Juffrou) verjaar Vrydag, 31 Mei 2019 Landloop: Wedloop 6 Saterdag, 1 Junie 2019 Veiling >>...

Lees Verder

Brendan Venter kom kuier by Jan van Riebeeck, 16 Mei

Ons is ongelooflik bevoorreg! Ons rugbyafrigters het op Donderdag, 16 Mei, die geleentheid gehad om by ‘n kenner in die rugbywêreld te leer. Brendan Venter het Donderdag met ons afrigters ‘n kort sessie na skool kom doen waar hy sy kennis en ervarings, met spanne soos Saracens, met hulle gedeel het. Hy het verskeie nuwe vaardighede gedeel en ‘n hele paar kopskuiwe met ons afrigters gemaak deur hul nuwe benadering van hoe hulle rugby afrig. Van ons O/13 spelers het ook die middag bygewoon en verseker baie geleer. Baie dankie aan Brendan Venter en almal betrokke wat hierdie middag moontlik gemaak het. Ons hoop om in die toekoms nog sulke sessies te...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Philip van Rooyen Graad: 2E Waar bly jy?: Oranjezicht Gunsteling vak: Ek is ‘n boekwurm wat ook hou daarvan om te teken en prenteboeke deur te blaai. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek kan Zulu, Xhosa, Afrikaans en Engels...

Lees Verder