Musiekkonsert Gr.4 en 5 29 May, 2019 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Alle ouers en belangstellendes word uitgenooi na die musiekkonsert op Dinsdagoggend, 11 Junie om 08:15 in die saal. Musiekleerders van Gr.4 en 5 sal deelneem.