Kategorie: Algemeen

/ Algemeen, Nuus

Sien asseblief die program vir die laaste twee weke van skool hieronder:

/ Algemeen, Nuus

Hier volg ‘n paar datums om van kennis te neem:

2024
Donderdag, 28 November – Winkel sluit (reeds toe)
Vrydag, 29 November – Aanlynwinkel sluit

2025
Vrydag, 10 Januarie – Aanlynwinkel maak oop (07:00)
Maandag, 13 Januarie – Winkel oop (08:00 – 10:00)
Dinsdag, 14 Januarie – Winkel oop (08:00 – 10:00 & 16:00 – 17:30)

Die gewone tye sal vanaf Woensdag, 15 Januarie gevolg word:

Maandag & Woensdag: 07:00 – 08:00
Dinsdag & Donderdag: 13:30 – 14:30

Vir enige navrae, kontak asseblief vir Megan per epos: megan@jvrprim OF Whatsapp (slegs boodskappe) 067 448 4943

/ Algemeen, Nuus

Die nasorg sluit die jaar op ‘n lekker noot af! Sien die besonderhede vir die afsluiting hier onder:

/ Algemeen, Nuus

Indien jy graag ‘n kersdonasie d.m.v. Karri vir die terrein-, nasorg- en/of snoepiepersoneel by die laerskool wil bydra, is jy welkom. Die Karri-insameling maak binnekort oop.

/ Algemeen, Nuus

As gevolg van leerders wat vroeër verdaag sal die biblioteek ook vanaf Maandag, 18 November, vir die res van die kwartaal om 14:30 sluit.

Vir enige navrae, kontak vir Marecia by marecia@jvrprim.co.za

/ Algemeen, Nuus

SUIDELIKE VOORSTEDE: OceanView, Glencairn, Vishoek, Muizenberg, Lakeside, Dieprivier, Wynberg, M3:

NOORDELIKE VOORSTEDE:  Brackenfell, Bellville, Parow, Goodwood:

WESKUS (MILNERTON/TABLEVIEW/BLOUBERG/MELKBOS):

Kliek op die onderstaande skakel VIR DIE BETROKKE ROETE, vul dit in en maak seker u submit.  Sodra u dit gedoen het, sal ons ontvangs erken en al die verdere nodige inligting, kostes, roetes en tye aan u stuur om die aansoek af te handel. U sal op die blou skakel nadat u daarop ingegaan het, al die stoppunte sien waar die bus 2024 gestop het.  Ons neem voorstelle vir nuwe stoppunte in ag.

Kliek hier vir meer inligting: BUSVERVOER INLIGITNG

Kliek hier vir meer inligitng oor aansoeke: AANSOEK INLIGITNG

Om aansoek te doen vir die busdiens van Jan van Riebeeck, kliek op die toepassende blou skakel vir die onderskeie roetes. U sal ontvangs erkenning kry, met verdere aansoek dokumente. 

SUIDELIKE VOORSTEDE: OceanView, Glencairn, Vishoek, Muizenberg,  Lakeside, Dieprivier, Wynberg, M3:
https://forms.gle/ccSbwCVTX1eMKh556

NOORDELIKE VOORSTEDE:  Brackenfell, Bellville, Parow, Goodwood:
https://forms.gle/vD29isRnv3uTutSU6

WESKUS (MILNERTON/TABLEVIEW/BLOUBERG/MELKBOS):
https://forms.gle/G3PpHUT27eePVLfz7

Vir enige ander navrae, kontak:

Theresa Lombard 
theresa@actdfin.co.za

/ Algemeen, Nuus

Neem asb. kennis dat Jan Kas Dinsdae- en Donderdaemiddae vroeër sal oop wees a.g.v. die skool wat vroeër verdaag.
Ma & Wo – 07:00 – 08:00
Di & Do – 12:30 – 13:30

/ Algemeen, Nuus

Vind asb. aangeheg inligting vir die 2025 Jan van Riebeeck-gholfdag. Daar is slegs 12 x 4 balle beskikbaar. Neem kennis dat gholfkarretjiebesprekings vir jou eie rekening sal wees en direk by die proshop bespreek moet word.

Kontak mnr. Rashard vir besprekings, borgskap van pryse of putjies en navrae indien u enige het.

067 311 8914 of sport@jvrprim.co.za

GOLF DAY
/ Algemeen, Nuus

Oor die afgelope paar jaar het daar verskeie persone in beheer van ons skoolbiblioteek gewissel, en ons werk tans daaraan om ons rekords op te dateer en seker te maak dat alle biblioteekboeke teruggestuur word.

As jou kind steeds biblioteekboeke by die huis het, vra ons asseblief dat dit so gou moontlik terug na die skool gestuur word. Dit sal help om ‘n akkurate inventaris te behou en te verseker dat alle leerders toegang het tot die hulpbronne wat hulle nodig het.

Baie dankie vir die samewerking en ondersteuning in hierdie verband.

/ Algemeen, Kuns en Kultuur, Nuus
Kerskonsert: 28 November 2024

28 November 2024 om 19:00 | Skoolsaal
R50 pp – Kaartjies op Karri beskikbaar

Dis so moeilik vir ons as ouers om ons leerders die geleentheid te bied om self foute te maak en dan verantwoordelik vir hierdie foute te aanvaar.  Hoe moet ons dit hanteer?
Lees gerus hier oor die advies wat Marike Badenhorst vanuit die Zen Den aan ons bied.

Hoe leer ek my kind om verantwoordelikheid vir hulle foute te aanvaar?

Ongeag ‘n ouer se poging om die waarde van eerlikheid by jou kind te vestig, lyk dit soms of hy/sy enige iets doen om nié verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar nie. Hoekom nie? Hier volg moontlike redes waaraan ons as volwassenes nie altyd dink nie:

  • Vrees vir kritiek (disapproval): Jou kind mag bang wees om jou/die onderwyser/vriende teleur te stel. Deur nié verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar nie, hoop hulle om die negatiewe gevolge te ontduik wat mag volg.
  • Hoe wil ek hê moet ander my sien? Kinders, net soos volwassenes, wil gesien word as goed, bekwaam en eerlik. Daarom “beskerm” hulle hierdie beeld deur die blaam op iemand te verskuif of te ontken hulle is skuldig. Hulle glo hulle gaan dan nie gekonfronteer word of iemand nie teleurstel nie.
  • Om die gevolge te vermy: Deur die blaam op ander te plaas, hoop die kind hy/sy gaan die gevolge vryspring wat hy/sy weet gaan volg en waarvoor hy/sy ie kans sien nie.
  • Gebrek aan emosionele regulering: Soms is die emosies wat mag volg – skaamte, skuldgevoelens/ verleentheid – vir die kind nét te veel om te hanteer. Om die blaam te verskuif, gebruik hulle hierdie verdedigingsmeganisme om nié hierdie uitdagende emosies in die oë te kyk nie.

So, wat kan ons as ouers doen sodat ons kinders gemakliker kan sê: “Ek is jammer?”

  • “Normaliseer” foute: Vir jou kind om eerlik met jou te wees en te aanvaar hulle het ‘n fout gemaak, moet hulle glo om foute te maak, is aanvaarbaar. Gesels met jou kind en wees eerlik oor die foute wat jý gereeld maak en hoe jý daarop reageer.
  • “Stop. Begin weer”: Wanneer jou kind reageer met verskonings, ontkennings en argumente, probeer dalk hierdie eenvoudige tegniek: “Stop. Kom ons begin van vooraf.” Help hulle om te besef dat al wat hulle hoef te doen, is om verskoning te vra, dit agter hulle te sit en aan te gaan. Dit sal die gewoonte kweek om te aanvaar iets kán skeefloop, maar jy het altyd weer ‘n kans om dit nie weer te doen nie.
  • Soek saam met hulle na beter opsies: ‘n Kind wat kan aanvaar hy/sy mag foute maak het gewoonlik ouers wat openlik hieroor kan praat en saam met hulle kinders kyk na ander maniere om die probleem op te los. Probeer: “Ek verstaan hoekom jy dit gedoen het, maar wat dink jy kan jy volgende keer anders doen?”
  • “Back off a little”: Soms is dit net nodig om terug te staan sodat jou kind uit sy/haar foute leer. Dit is dikwels die enigste manier hoe jou kind kan leer om ander opsies te oorweeg.

Marike Badenhorst            
Opvoedkundige Sielkundige

/ Algemeen, Nuus

Geagte Inwoners van die Bo-Stadskom, ’n Aansoek vir ’n groot, sesverdieping-ontwikkeling aan die bopunt van Leeukopstraat is by die Stad Kaapstad ingedien. Indien dit goedgekeur word, sal hierdie gebou van 41 woonstelle die rustige, voorstedelike karakter van ons buurt dramaties verander en beduidende verkeersopeenhoping en veiligheidsrisiko’s byvoeg tot ’n reeds besige area.

Waarom Dit Belangrik Is
Die beplande ontwikkeling sal verkeer op Kloofnekweg drasties verhoog en tot 60 bykomende voertuie by die nou Leeukop-Quarry Hill kruising voeg, wat gevaarliker toestande sal skep. Kloofnekweg het reeds ernstige ongelukke met swaarvoertuie gehad, en hierdie verhoogde verkeer bedreig beide bestuurders en voetgangers, insluitend skoolkinders wat die gebied daagliks gebruik. Buiten verkeer, stel hierdie projek ’n kommerwekkende presedent vir toekomstige grootskaalse ontwikkelings in die Stadskom, wat die unieke karakter van buurte soos Tamboerskloof, Oranjezicht en Higgovale in gevaar stel. Ons glo dat hierdie ontwikkeling, wat hoofsaaklik vir beleggers ontwerp is, die harmonie van ons gemeenskap sal versteur, eiendomswaardes sal verlaag en die bekoring van ons gebied sal ondermyn.

Neem Aksie
DIE SPERDATUM VIR BESWARE IS 19 NOVEMBER 2024. Enige persoon ouer as 18 jaar kan beswaar aanteken. Selfs as jy voorheen beswaar aangeteken het, is ’n nuwe beswaar vir hierdie aansoek nodig.

Besoek https://tinyurl.com/fotadocs vir vorms en addisionele inligting.

Help ons om ons buurt te bewaar. Saam kan ons ’n verskil maak!

Vriendelike groete,
Friends of Tamboerskloof

E-pos: fotamboerskloof@gmail.com
https://tinyurl.com/fotadocs

/ Algemeen, Nuus

Neem asseblief kennis dat alle graad 4 – 6-leerders ‘n toestelooreenkoms volgende week sal ontvang.  Ouer en kind moet dit onderteken aangesien alle graad 5 – 7-leerders sommer op die eerste dag van skool (15 Jan. 2025) ‘n toestel sal ontvang.  Hierdie skootrekenaar sal gebruik word om interaktief met akademie te handel.  Sodra jy hierdie ooreenkoms ontvang, teken en stuur die volgende dag skool toe. 

Dankie vir hierdie ondersteuning. 

/ Algemeen, Nuus
Alle gr.4 – 7-leerders wat tydens hierdie jaar besonderse prestasies behaal het óf veelsydigheid getoon het op sport- en kulturele gebied kan in aanmerking kom vir ‘n spesiale prys by die prysuitdeling. 
 
Voltooi asb. die aangehegte vorm en handig die vorm en afskrifte van bewyse van die prestasie(s) teen Vrydag, 21 November, by juf. Lucia de Jager in. ‘n Hardekopie van die vorm kan ook afgehaal word.
 
/ Algemeen, Nuus, Skaak, Sport
Kyle het verlede Vrydag en Saterdag aan die “Chess Elevation Series” deelgeneem.  
 
Hy het 1ste plek behaal vir die vlak 2-groep en was die enigste speler in sy groep wat geen wedstryde verloor het nie. 
 
Baie geluk met hierdie puik prestasie, Kyle! Jy maak ons Jannie-harte trots!
 
 

Belangrike Datums

april 2026

11apr00:0023:59Netbal: o.10A Durbanville

11apr00:0023:59Kapperjolle

12apr16:0019:00Boston Koorfees - Senior Koor (Hugo Lambrechts Musieksentrum)

13apr00:0023:59GEEN Sport

13apr13:0013:00Skool Sluit om 13:00

13apr13:3017:30Ouerbesoeke

14apr(apr 14)00:0013(apr 13)23:59Marecia van Zyl (onderwyser) verjaar

14apr00:0023:59GEEN Sport

14apr13:0013:00Skool Sluit om 13:00

14apr13:3017:30Ouerbesoeke

15apr00:0023:59Belgiese studente besoek gr. 4-7

15aprHeeldag16ATKV Redenaars (by Hs JvR)

16apr(apr 16)00:0015(apr 15)23:59ATKV Redenaars (by Hs JvR)

16apr00:0023:59Jannies vir Jesus

17apr00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (TUIS) - Almal

17apr00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.4&6)

17apr00:0023:59Finkom Vergadering

17apr00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

18apr(apr 18)00:0017(apr 17)23:59Mardry Wright (Onderwyser) verjaar

18apr00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (TUIS)

18apr00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (TUIS)

20apr(apr 20)00:0019(apr 19)23:59Rolene van Zyl (kultuurhoof) verjaar

20apr(apr 20)00:0023(apr 23)23:59Hs JvR - Eeufees Revue

20apr(apr 20)00:0023(apr 23)23:59Dekades: Die Laurika Rauch-storie (Hs JvR)

21apr(apr 21)00:0020(apr 20)23:59Marietjie de Kock (leerontwikkeling) verjaar

21apr(apr 21)18:0020(apr 20)18:00Senior Koor optrede by Fairmont High School

22apr00:0023:59Rugby: Goodwood (WEG)

23apr00:0023:59Jannies vir Jesus

24apr00:0023:59Sivvies

24apr00:0023:59TOETS: Wiskunde

27apr00:0023:59Vryheidsdag (Vakansiedag)

28apr08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

29apr00:0023:59Rugby: Edgemead (TUIS)

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

Wys Meer

mei 2026

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

01mei00:0023:59Werkersdag (Vakansiedag)

03mei00:0023:59Ursula (Nasorg) Verjaar

04mei(mei 4)00:0006(mei 6)23:59Taberna Boekverkope

07mei00:0023:59Koorfees Hs JvR

07mei00:0023:59TOETS: NWT/NW

07mei00:0023:59Jannies vir Jesus

08mei00:0023:59Hokkie: Edgemead (TUIS) - Almal

08mei18:0018:00Hs JvR - Eeufees Dinee en Veiling

09mei00:0023:59Netbal: Edgemead (TUIS)

09mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (TUIS)

09mei00:0023:59HS JvR Reünie-naweek

12mei08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

14mei00:0023:59Jannies vir Jesus

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (TUIS) - almal

15mei00:0023:59TOETS: SW

15mei00:0023:59Finkom Vergadering

16mei00:0023:59Netbal: Mikro (TUIS)

16mei00:0023:59Rugby: Mikro (TUIS)

18mei00:0023:59Boek Buddies (Gr.R-3)

20mei00:0023:59Rugby: Milnerton

22mei00:0023:59Netbal: Fair Cape Durbanville (o.8)

22mei00:0023:59Netbal: 0.10 - 0.13 B-D Spanne Netbaltoernooi (TUIS)

22mei00:0023:59Netbal: Sun Valley (o.9)

22mei00:0023:59Assessering (tentatief)

23mei(mei 23)00:0024(mei 24)23:59Dapper Stappers: Strandveld Oornagstap

25mei00:0023:59Beheerraad Vergadering

26mei08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

28mei00:0023:59Sport Eindig

28mei00:0023:59Interne Robotika Kompetisie

29mei00:0023:59Hokkie: Sunningdale (WEG) - Almal

29mei00:0023:59Sivvies

29mei08:0008:00SUMMIT

30mei00:0023:59Netbal: Sunningdale (WEG) - Almal

30mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (WEG) - Almal

30mei08:0008:00SUMMIT

31mei08:0008:00SUMMIT

Wys Meer

junie 2026

02jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

05jun00:0023:59Hokkie: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

05jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

06jun00:0023:59Netbal: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Rugby: Mini-toernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Veiling

08jun00:0023:59Interne sport begin

09jun08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert (Slegs GF)

15jun00:0023:59Skoolvakansiedag

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun00:0023:59Eksamen Eindig

17jun00:0023:59Hoofleiers Verkiesing

18jun00:0023:59Musiekkonsert ISF

19jun00:0023:59Finkom vergadering

19jun00:0023:59Hoofleiers aanwys

19jun00:0023:59Musiekkonsert GF

19jun00:0023:59Toer oorhandiging

22jun00:0023:59Sporttoer Vertrek

22jun00:0023:59Kultuur/Musiek: Muso Maestro

22jun(jun 22)00:0025(jun 25)23:59Hokkie & Rugby Vaardigheidsklinieke

22jun(jun 22)00:0026(jun 26)23:59Sporttoer

25jun00:0023:59Markdag

25jun00:0023:59Sivvies

25jun11:0011:00Pearson Hoërskool Jazz Band

26jun00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

26jun00:0023:59Sivvies

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

Wys Meer

julie 2026

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

13jul00:0023:59Rugby: Kliniek

14jul00:0023:59Rugby: Kliniek

16jul00:0023:59Rugby: Kliniek

21jul00:0023:59Skole heropen

21jul00:0023:59Sport en Kultuur Begin

21jul00:0023:59Sun City Tennistoer

22jul00:0023:59Lead4life (Gr.6)

23jul00:0023:59Lead4life (Gr.4)

24jul00:0023:59Hokkie: Vishoek

24jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

24jul00:0023:59Lead4life (Gr.5)

24jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.4&6)

25jul00:0023:59Netbal: Vishoek

25jul00:0023:59Rugby: Vishoek

27jul(jul 27)00:0026(jul 26)23:59Gr.3 - Interne Robotika Kompetisie

27jul00:0023:59GEEN SPORT

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3017:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59GEEN SPORT

28jul00:0023:59Finkom Vergadering

28jul13:0013:00Skool sluit 13:00

29jul(jul 29)00:0028(jul 28)23:59Gr.1 & 2 - Interne Robotika Kompetisie

29jul00:0023:59Netbal: Tableview (TUIS) - Almal

29jul00:0023:59Rugby: Fanie Theron (WEG) - Almal

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

Wys Meer

augustus 2026

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

05aug00:0023:59Netbal & Rugby: Kenridge (TUIS)

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

07aug00:0023:59TOETS: Wiskunde

07aug00:0023:59World Robot Olympiad Kompetisie (Kodering en Robotika)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

10aug00:0023:59Vakansiedag

14aug00:0023:59Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Interskole

14aug00:0023:59TOETS: NWT/ NW

15aug00:0023:59Netbal: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

15aug00:0023:59Rugby: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

18aug00:0023:59Hokkie: Durbanvilletoernooi (o.9 Seuns & Dogters)

19aug00:0023:59Rugby: De Tyger

19aug(aug 19)00:0020(aug 20)23:59Boekverkope: Exclusive Books

21aug00:0023:59Netbaltoernooi (o.7-o.9): Tableview

21aug00:0023:59WOW-Spelfees

21aug00:0023:59Assessering: SW

22aug00:0023:59Netbal (o.10 & o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Rugby (o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Wiskundekamp (Gr.6&7)

22aug00:0023:59WOW-Spelfees

24aug00:0023:59Beheerraad-vergadering

27aug00:0023:59Wintersport Eindig

28aug00:0023:59Hokkie: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

28aug00:0023:59Finkom Vergadering

28aug00:0023:59Sivvies

28aug00:0023:59Assessering: SW

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Rugby & Netbal: Welgemoed

31aug00:0023:59GEEN SPORT

Wys Meer

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

10sep00:0023:59Somersport Eindig Tydelik

10sep00:0023:59Jannies vir Jesus

11sep00:0023:59Finkom: Finale Goedkeuring

14sep18:0020:00Konsert Kleedrepetisie

15sep00:0023:59Konsert: Optrede 1

17sep00:0023:59Konsert: Optrede 2

18sep00:0023:59Krieket: o.13A Toernooi by Aristea

21sep00:0023:59Konsert: Optrede 3

21sep16:0018:00Beheerraad-vergadering (Goedkeuring)

22sep00:0023:59Markdag

22sep00:0023:59Sivvies

22sep00:0023:59Konsert: Optrede 4

23sep00:0023:59Sivvies

23sep00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

24sep00:0023:59Erfenisdag

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

Wys Meer

oktober 2026

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

17okt00:0023:59Krieket: o.13A Brackenfell (6 aan 'n kant)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59Hs JvR - Pleziermarkt

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

30okt00:0023:59Sivvies

31okt00:0023:59Pleziermarkt

Wys Meer

november 2026

31okt00:0023:59Pleziermarkt

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

maart 2027

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

Wys Meer