Skrywer: Suzaan Burger
Krieketwedstryd: o.11A Kampsbaai 8 Feb (WEG)
Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm. SPANNE: O.11A PLEK: Kampsbaai (Symmonds veld) VERTREKTYD: 14:15 WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 17:30 SPORTDRAG: Oranje hempie en Vlootblou kortbroek Lang blou kouse met oranje streep en tekkies (Die blousokkies sal ook vir Hokkie gebruik word.) JvR kriekethoed Water en iets om te eet SLEGS SPELERS WAT OP DIE ONDERSTAANDE LYSTE VERSKYN SPEEL WOENSDAG. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi. 0.11 A-span Jack Dawes (K) Nils le Roux Luke Willows Rudi Badenhorst Alexander Weideman Ben Esterhuyse Dane Botha Rafael Lamprecht Zander Smit Phumi Salimani Nicolas Marais Kliek HIER vir die...
Lees VerderKrieketwedstryd: o.11B Rondebosch 8 Feb (WEG)
Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm. SPANNE: O.11 B PLEK: Rondebosch (Mini Meadow Field, Avenue de Mist Street) VERTREKTYD: 14:30 WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 18:00 SPORTDRAG: Oranje hempie en Vlootblou kortbroek Lang blou kouse met oranje streep en tekkies (Die blousokkies sal ook vir Hokkie gebruik word.) JvR kriekethoed Water en iets om te eet SLEGS SPELERS WAT OP DIE ONDERSTAANDE LYSTE VERSKYN SPEEL DINSDAG. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi. 0.11 B-span Silas Groenewald Francois Boshoff Andries Gouws Kyle Meisenheimer Xander van Gijsen John Bemridge Logan van Heerden Neil Ferreira Daniel Opperman Pieter Rademeyer Markus van Vuren Kliek HIER vir die...
Lees VerderSkaak: Welgemoed Chess Challenge
LAERSKOOL WELGEMOED RAPID -...
Lees VerderLeah de Kock presteer in klaviereksamen
Leah de Kock (gr. 6) slaag die Trinity graad 4 klaviereksamen met 87%. Dit is ‘n puik prestasie en ons is baie trots op haar. Baie geluk, Leah!
Lees VerderKrieketwedstryd: o.11B Kampsbaai Woensdag, 1 Februarie (TUIS)
Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm. SPANNE: O.11 B PLEK: Conradieveld VERTREKTYD: 14:30 WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 18:00 SPORTDRAG: • Oranje hempie en Vlootblou kortbroek • Lang blou kouse met oranje streep en tekkies (Die blousokkies sal ook vir Hokkie gebruik word.) • JvR kriekethoed • Water en iets om te eet SLEGS SPELERS WAT OP DIE ONDERSTAANDE LYSTE VERSKYN SPEEL DINSDAG. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi. 0.11 B-span Leo Wiese Xander van Gijsen Phumi Salimani John Bremridge Samuel Groenewald Julian Engelbrecht Andries Gouws Ruben de Ridder Nicolas Marais Francois Boshoff Ben Ward Kliek HIER vir die...
Lees VerderTenniswedstryde: Table View-liga Woensdag, 1 Februarie (WEG)
Table View-Liga: Seuns A (Juf Wright) WEG SPANNE: Seuns A Nils le Roux Rafa Lamprecht Andre Marais Pierre-Jaque Smit PLEK: Van Riebeeckstrand VERTREKTYD: 14:45 WEDSTRYDE BEGIN: 16:00 TERUG BY SKOOL: 18:30 SPORTDRAG: • Blou skoolrompie/ broek en oranje JVR wedstrydhempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Kliek HIER vir die...
Lees VerderTenniswedstryde: Noord-liga Woensdag, 1 Februarie (WEG)
Noord-liga: Seuns A (Juf Maricqe) WEG Dawid-Wiese Viljoen Adriaan Wessels Johan Symington Gustav van der Linde Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm. SPANNE: Noord-liga: Seuns A span PLEK: Laerskool Durbanville VERTREKTYD: 14:15 WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 17:30 SPORTDRAG: • Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Noord-liga: Dogters A span (Juf Suné ) WEG Stella Lamprecht Klara Maree Jeanne van Heerden Katia van Wyk PLEK: Gene Louw VERTREKTYD: 14:15 WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 17:30 SPORTDRAG: • Blou skoolrompie en blou JVR Eeufees-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Kliek HIER om die vorm in te...
Lees VerderTeams wenk: Ouers en kinders wat toestelle deel
Ouers wat met Teams en Outlook werk en ‘n toestel met hul kind(ers) deel, moet eerder probeer om kinders aanlyn in te teken as om op die toeps te probeer om meer profiele by te voeg. Dit is nie maklik om tussen twee rekeninge op die toeps te beweeg nie. Maak jou soekenjin oop en soek Teams of Outlook om jou kind(ers) te laat inteken. Stuur ‘n e-pos aan Suzaan (suzaan@jvrprim.co.za) of Leon (leon@jvrprim.co.za) indien jy hiermee...
Lees VerderGroei-ingesteldheid
Met verandering kom spanning. Hierdie ontwikkelingsproses skep fantastiese groeigeleenthede. Ons het gedurende 2022 die behoefte identifiseer om ons skoolgemeenskap te help om veranderinge en uitdagings beter te hanteer deur ‘n groei-ingesteldheid te ontwikkel. Die WKOD het ‘n baie oulike ‘growth mindset’ program ontwikkel waarby ons as loodskool hierdie jaar betrokke is. Natuurlik sal ons meer as verwag doen en hierdie platform gebruik om alle fasette van skool te integreer. Ons doel is om ‘n skoolgemeenskap te ontwikkel wat deursettingsvermoë, wilskrag, empatie, goeie kennis oor jouself, ‘n behoefte aan leer en ontwikkeling en ‘n ingesteldheid van groei, uitleef. Om regtig jouself te wees, moet ons ruimte vir ontwikkeling skep. Navorsing toon dat breinontwikkeling slegs kan plaasvind indien uitdagende take aangepak word. Ons streef daarna om leerders se ingesteldheid te vernuwe sodat hulle … nie bang sal wees om foute te maak nie – om waagmoed te toon; vrae sal vra al klink dit ‘dom’; nie bekommerd sal wees oor hoe hulle sal ‘lyk’ indien ‘n nuwe vaardigheid/projek aangepak word nie; probeer – al voel dit asof hy/sy nie ‘kan’ nie; uitdagings aanvaar / aangryp; allerhande metodes vind om ‘n probleem op te los positiewe gesprekke met ‘self’ voer ingesteldheid om te leer en te ontwikkel daagliks nuwe konsepte en vaardighede aan te leer Met hierdie oulike karakters (Brein, Katie en Mojo) sal ons die leerders se aandag gevestig hou...
Lees VerderGeagte Ouers / Voogde
Met die aanvang van die 2de week van die kwartaal is alle skoolaktiwiteite in volle swang. Laasjaar die tyd was daar nog so ‘n bietjie bekommernisse oor COVID, maar vanjaar is daar nie sprake daarvan nie en kan ons as ‘n skoolgemeenskap weer ‘normaal’ funksioneer. Op Maandag, 23 Januarie 2023, het die somer buitemuurse program amptelik afgeskop en ons is aangenaam verras met die opkoms van leerders wat aan die verskillende somersportkodes wil deelneem. Baie dankie aan al die ouers/voogde vir julle aandeel om jul kinders te motiveer om vanjaar aktief te wees en aan skoolsport deel te neem deur dit saam met hul maats te geniet. Graag wil ek al ons ouers/voogde wat die inligtings- en bekendstellingsaand op Dinsdag, 24 Januarie 2023, bygewoon het hartlik bedank en gelukwens met die opkoms. Dit is werklik ‘n riem onder die hart om te sien dat soveel ouers/voogde werklik betrokke by sy/haar kind se skool wil wees en dit koester om deel te wees van ‘n spesiale skoolgemeenskap wat omgee. Laat my toe om ons OOV-voorsitter, Ria Hertzog, en haar span (Esna Boshoff en Elette Symington) vir die puik reëlings en harde werk hartlik te bedank wat die sukses van die aand verseker het. Die samesyn was kosbaar en die positiewe ‘gees’ onder die ouers/voogde was amper tasbaar. Die doel van die aand was natuurlik om inligting oor jou kind/ers se...
Lees VerderSportdag, 28 Januarie
Sportdag 28...
Lees VerderAtletiek: Aflosspanne
Alle leerders wat by die Interskole (6 Februarie) aan aflos deelneem, moet Maandag, 30 Januarie, en Donderdag, 2 Februarie, om 06:30 by Hoërskool Jan van Riebeeck se sportvelde aanmeld vir oefening. Daar sal busvervoer wees om die atlete terug na die skool te neem. Baie dankie vir almal se...
Lees VerderRoomysverkope
*Plakaat ontwerp deur Jacques Viljoen (gr. 7S) Graad 7-Fondsinsameling...
Lees VerderSkooler: Instruksies vir aflaai
Skooler is die toep wat ons gaan gebruik om met ouers te kommunikeer, leerders se opdragte en beplanning te laai en datums beskikbaar te stel. Ouers moet asb. Skooler Parent aflaai. Wifi: Indien julle nie internet by die huis het nie, kan julle tot volgende week Vrydag, 3 Februarie, aan die skool se wifi konnekteer om die toep af te laai: JvR Guest Wagwoord: 24Jan2023 Soek JvR nadat dit afgelaai is. Kies die Activate my account opsie langsaan First-time user? Tik die e-posadres / selfoonnommer wat die skool van jou het, in. Tik die kode wat aan jou gestuur is, in. Skep ‘n wagwoord. Teken in. Indien iemand sukkel om in te teken of die toep af te laai, stuur gerus ‘n e-pos aan suzaan@jvrprim.co.za Om Skooler op ‘n rekenaar te gebruik, volg hierdie instruksies: Tik Skooler in by jou soekenjin en kliek op die https://skooler.com webtuiste. Kliek Login regs bo. Kliek op die Home Parents blok. Tik in JvR om die skool te soek. Indien jy reeds op jou selfoon geregistreer het, kan jy inteken met jou e-posadres en wagwoord. Indien jy nog nie het nie, kan jy op Activate my Account...
Lees VerderNetbal: Mini Worldcup day o.13A, o.12A en o.13B
JvR WCC Netball Festival...
Lees VerderGeagte Ouers / Voogde
Hartlik welkom terug by die skool. Groot opwinding met hoë energievlakke het op Woensdagoggend, 18 Januarie 2023, tydens die opening van die skool na die heerlike somervakansie geheers. Ons graad 1’s is spesiaal met ope arms deur die leerderraad ontvang en na hul onderskeie klaskamers vergesel. Dit was so lekker om ook al ons ouers te verwelkom, blad te skud en sommer net lekker te gesels oor die vakansie en die jaar wat voorlê. Ek hoop en vertrou almal het ‘n heerlike vakansie en ‘n geseënde Kerstyd saam met familie en vriende geniet. Ek glo almal se spreekwoordelike batterye is ten volle herlaai en slaggereed om die nuwe jaar aan te pak. Sterkte ook met al die nuwe jaar voornemens! Graag rapporteer ek dat al ons personeel veilig terug is na die lang vakansie, uitgerus en gereed om jul kinders te onderrig en te ondersteun om seker te maak dat elke Jannie sy/haar skooljaar sal geniet. Ons streef daarna dat elke leerder sy/haar volle potensiaal bereik teen die tempo waarteen elke leerder individueel ontwikkel. Laat my ook toe om die volgende nuwe personeel hartlik by die JvR-familie te verwelkom: Naomi Uys (Gr. 2) Ilse-Marie Holtshauzen (Gr. 4) Erick Snyman (Gr. 5) Suné Swanepoel (Kodering en Robotika) Jua-Mari Strehler (GF-klasassistent) Charmlynn Hendricks (GF-klasassistent) Maak asseblief seker dat jy volgende week op Dinsdagaand, 24 Januarie 2023, vanaf 18:00 die bekendstellingsfunksie en...
Lees VerderAanvaarbare gebruikbeleid
Leerders ontvang vandag ‘n Aanvaarbare Gebruikbeleid hardekopie dokument wat ouers asb. saam met hul kinders moet deurlees, bespreek en onderteken. Dit handel oor die aanvaarbare gebruik van tegnologie en die internet by die skool en dus is dit baie belangrik om die kort beleid met jou kind te bespreek. Indien jou kind sy/haar dokument verloor of julle dalk verkies om dit elektronies in te vul en te stuur, kliek HIER vir die dokument en stuur dit aan suzaan@jvrprim.co.za. Hardekopieë kan by registeronderwysers ingehandig...
Lees VerderOuerhandleiding 2023
Ons het hierdie jaar slegs vir graad 1-leerders en nuwe ouers ‘n hardekopie ouerhandleiding uitgedeel. Kliek HIER of op die foto hier onder vir die elektroniese weergawe. Kliek op die opskrifte in die inhoudsopgawe om te navigeer na die regte bladsy en kliek aan die onderkant van bladsye op Terug na Inhoudsopgawe om terug na die begin te gaan. Die Ouerhandleiding is ook beskikbaar op die webtuiste onder SKOOL, RIGLYNE EN...
Lees Verder