Leah de Kock presteer in klaviereksamen 2 Feb, 2023 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Leah de Kock (gr. 6) slaag die Trinity graad 4 klaviereksamen met 87%. Dit is ‘n puik prestasie en ons is baie trots op haar. Baie geluk, Leah!