Noord-liga: Seuns A (Juf Maricqe) WEG

  1. Dawid-Wiese Viljoen
  2. Adriaan Wessels
  3. Johan Symington
  4. Gustav van der Linde

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Seuns A span

PLEK: Laerskool Durbanville

VERTREKTYD: 14:15

WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

TERUG BY SKOOL: 17:30

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Noord-liga: Dogters A span (Juf Suné ) WEG

  1. Stella Lamprecht
  2. Klara Maree
  3. Jeanne van Heerden
  4. Katia van Wyk

PLEK: Gene Louw

VERTREKTYD: 14:15

WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

TERUG BY SKOOL: 17:30

SPORTDRAG:
• Blou skoolrompie en blou JVR Eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Kliek HIER om die vorm in te vul.