Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE:
O.11 B

PLEK: Conradieveld

VERTREKTYD: 14:30

WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

TERUG BY SKOOL: 18:00

SPORTDRAG:
• Oranje hempie en Vlootblou kortbroek
• Lang blou kouse met oranje streep en tekkies (Die blousokkies sal ook vir Hokkie gebruik word.)
• JvR kriekethoed
• Water en iets om te eet

SLEGS SPELERS WAT OP DIE ONDERSTAANDE LYSTE VERSKYN SPEEL DINSDAG.

Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi.

0.11 B-span

  1. Leo Wiese
  2. Xander van Gijsen
  3. Phumi Salimani
  4. John Bremridge
  5. Samuel Groenewald
  6. Julian Engelbrecht
  7. Andries Gouws
  8. Ruben de Ridder
  9. Nicolas Marais
  10. Francois Boshoff
  11. Ben Ward

Kliek HIER vir die vorm.