Emma Snijders presteer in skaak: Mei 2024

​Emma Snijders het op 4-5 Mei 2024 aan die o.13-dogters finale WP-skaaktoernooi deelgeneem. Hierdie toernooi het by Curro Langebaan plaasgevind. Ons kan met trots sê dat sy haar WP-skaakkleure verwerf het. Baie geluk, Emma!

Ouerbesoeke: 15 en 16 Julie 2024

Op 15 en 16 Julie vind daar ouerbesoeke plaas. 15 Minuut-afsprake sal met onderwysers gemaak kan word om oor jou kind(ers) se akademiese vordering of emosionele welstand te gesels. Volg hierdie stappe om ‘n afspraak te maak: Volg die skakel vir die Besprekingsbladsy. Kies die graad waarin jou kind is. Onder “Select Staff”, kies die onderwyser met wie jy ‘n afspraak wil maak. Op die kalender, gaan na Julie en kliek op 15 / 16 Julie. Kies die tydgleuf wat jou sal pas. Indien daar geen tydgleuwe meer beskikbaar is nie, stuur gerus ‘n boodskap op WhatsApp of per e-pos aan die betrokke onderwyser om ‘n alternatiewe tyd te reël. Rol af op die bladsy en vul jou naam, e-posadres, kind se naam en enige addisionele kommentaar in. Jy sal ‘n bevestiging van jou afspraak per e-pos ontvang. Indien jy die afspraak wil skuif of kanselleer, volg die stappe in die e-pos. Jy kan tot en met 24 uur voor ‘n afspraak nog bespreek, verander of kanselleer. Om te sien watter onderwyser bied watter vak aan, sien gerus die personeelblad op die webtuiste. Die skool verdaag op 15 en 16 Julie vroeër: 12:45 (gr. 1-3) en 13:00 (gr....

Landloopuitslae: 31 Mei 2024

Landloopuitslae: 31 Mei 2024

Ons het die kwartaal se landloop afgesluit met 'n wedloop in Vishoek. Dit was baie opwindend om die oranje hempies van ver af te sien aankom en hulle aan te moedig tot by die eindstreep. Baie geluk aan al die deelnemers, almal het verbeter van die vorige wedloop. Isla Jooste, Lukas Loubser en James Steyn het in die top 20 in hul ouderdomsgroep geëindig en 'n spesiale geluk aan Delmar Benecke wat in die vorige wedloop in Rondebosch 7de geëindig en verlede Vrydag in Vishoek 5de geëindig het. Ons is baie trots op...

Geagte Ouers / Voogde – 7 Junie 2024

So kom die 2de laaste week van kwartaal twee asook die eksamen tot ‘n einde terwyl Moeder Natuur se winterreën salig oor die stad uitsak. Ek glo dat heelwat ouers/voogde saam met hul kinders ‘n groot sug van verligting gegee het toe die laaste vak op Woensdag, 05 Junie, geskryf is. Die antwoordstelle is amper klaar gemerk, ‘n deeglike modereringsproses word gevolg en punte word verwerk sodat ons op Vrydag, 14 Junie, die dag wat die skole sluit, vir elke leerder sy/haar rapport kan gee. Graag wil ek spesifiek die leerders bedank en gelukwens met hul deeglike voorbereiding vir die eksamen asook die besonderse werketiek wat hulle dwarsdeur die kwartaal gehandhaaf het. Hartlike dank ook aan ons ouers/voogde wat hul kinders so mooi en lojaal die afgelope twee weke tydens die eksamen/assessering ondersteun het om net hul beste te doen. Laaste, maar nie die minste nie, ‘n hartlike dank aan ons opvoeders en leerontwikkelingspersoneel wat met soveel deernis en toewyding ons leerders vir die eksamen en assesserings voorberei het. Vanaf Maandag, 27 Mei, het die interim buitemuurse sportprogram in skooltyd, net na die aflê van die daaglikse eksamens plaasgevind. Die doel om nog steeds met sportoefeninge tydens die eksamentyd voort te gaan, was tweeledig: eerstens, die leerders geniet dit terdeë om direk na ‘n lang eksamensessie uit die klas te kom, die vars lug te geniet en aktief te wees wat sommer ook met hul algemene geestelike welsyn tydens eksamen help. Tweedens, help die program om hulle fiks te hou asook om hul spelpeil langer te handhaaf veral met ‘n welverdiende drie weke vakansie wat voorlê. Daar is die...

WOW-spelfees 2024

Dit is weer daardie tyd van die jaar waar die Jannies hul goeie spelvermoëns tydens die WOW-spelfees kan toets. Leerders (graad 1-7) wat belangstel om deel te neem, sal woordelyste by hul onderwysers ontvang. Die woordelyste is ook hier beskikbaar. Leerders wat belangstel om deel te neem, word aangemoedig om so gou moontlik die woorde te begin leer. Hierdie leerders sal dan volgende kwartaal deur hul Afrikaanse onderwysers getoets word en inligting rakende registrasie sal daarna volg. Belangrike datums wat al beskikbaar is (onderhewig aan veranderinge): Distrikskompetisie: 28 Augustus 2024 Provinsiale rondte: 14 September 2024 Nasionale rondte: 28 September 2024 Vir enige navrae, kontak gerus vir Ilse-Marié Holtzhausen...

Uitstappie Gr. 1-3: Fynbos Rehabilitasieprojek

Op Woensdag, 12 Junie, sal die gr. 1-3-leerders van Laerskool Jan van Riebeek die geleentheid hê om 'n bedreigde spesie Fynbos-saailinge te plant en eerstehands te leer oor konsepte soos bewaring, endemies en bedreigde plantspesies en 'n praktiese geleentheid hê om by te dra. Meer inligting: Kaapstad se flora-koninkryk (Cape Floral Kingdom) is een van ses flora 'koninkryke' in die wêreld. Ons koninkryk spog met die grootste verskeidenheid plante in die wêreld! Daar is ongeveer 9000 plantspesies waarvan amper 70% endemies is! Ongelukkig kom die koninkryk onder vreeslike druk a.g.v. menslike teenwoordigheid, stadsuitbreiding en -ontwikkeling. Amper een derde van die spesies is op die bedreigde spesies lys. As deel van 'n gemeenskap en bewaringsprojek het ons 'n rehabilitasieprogram gestig om van die mees bedreigde spesies terug in hulle natuurlike omgewing te plant. Ons Kloofstraat Park is so geleë dat ons 'n baie spesifieke groep Fynbos-/Renosterveld-spesies kan plant. Dit is op die rooilys van krities bedreigde spesies. 1500 Saailinge is klaar geoes en word in 'n kwekery gekweek ter voorbereiding vir oorplanting. Ons beoog om 300m2 van die park te omskep in 'n inheemse, endemiese Fynbos-Renosterveld publieke...

Markdag: 13 Junie 2024

Markdag vind Donderdag, 13 Junie, vanaf 09:30 tot 10:30 plaas. Dit is die senior fase se beurt om Markdag aan te bied. Leerders word herinner dat hulle nie klappers of lewende hawe mag verkoop nie. Karri sal vanaf Vrydag, 7 Junie, tot Woensdag, 12 Junie, oop wees om 'n tafel te bespreek indien jou kind(ers) in graad 4-7 iets by die markdag wil...

Kaapse Afrikaanse Eisteddfod: Uitslae 24 & 25 Mei 2024

Ons leeders het puik by die solosang afdeling van die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod die afgelope naweek presteer. Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het. ’n Spesiale woord van dank aan mnr Ben, juf Regina (Hoërskool Jan van Riebeeck) en juf Antoinette (Privaat) vir al hul moeite om die leerders voor te berei en te begelei vir hierdie geleentheid! Deelname : Geen % Vermelding: 60 - 69% Eervolle Vermelding: 70 - 74% Eervolle Vermelding +: 75 - 76% Eervolle Vermelding ++: 77 - 79% Lof: 80 - 84% Lof +: 85 - 86% Lof ++: 87 - 89% Hoogste Lof: 90 - 94% Diploma: 95% en hoër Graad 2: Jean-Jacques Rossouw Afrikaanse Lirieke: Diploma Jean-Jacques Rossouw Eie Keuse: Lof Graad 3: Noa Rademan Afrikaanse Lirieke: Hoogste Lof Noa Rademan Eie Keuse: Lof Kitty Partner Afrikaanse Lirieke: Hoogste Lof Kitty Partner Eie Keuse: Diploma Christina du Toit Eie Keuse: Hoogste Lof Christina du Toit Afrikaanse Lirieke: Hoogste Lof Graad 4: Coreen Scholtz Musiekblyspel: Diploma Coreen Scholtz Eie Keuse: Diploma Antjie Samuel Afrikaanse Lirieke: Lof Antjie Samuel Eie Keuse: Lof Antjie Samuel Musiekblyspel: Hoogste Lof Graad 5: Ella van der Walt Afrikaanse Lirieke: Eervolle Vermelding Rupert Janse van Rensburg Eie Keuse: Eervolle Vermelding Rupert Janse van Rensburg Afrikaanse Lirieke: Eervolle Vermelding Pieter Rademeyer Musiekblyspel: Eervolle Vermelding Pieter Rademeyer Eie Keuse: Hoogste Lof Pieter Rademeyer Afrikaanse Lirieke: Lof Graad 6: Zani Scholtz Musiekblyspel: Lof Zani Scholtz Eie Keuse: Lof Abigail Fourie Musiekblyspel: Lof Abigail Fourie Eie Keuse: Lof Abigail Fourie Afrikaanse Lirieke: Lof Graad 7: Michaan Naylor Eie Keuse: Lof Karu Rademeyer Musiekblyspel: Hoogste Lof Karu Rademeyer Eie Keuse: Hoogste Lof Karu...

Geagte Ouers / Voogde – 31 Mei 2024

Die tweede week van die eksamen het klopdisselboom verloop. Soggens tydens eksamen is dit vir die eerste uur of twee doodstil in die skool soos die leerders besig is om hul kennis op skrif te stel. Vanaf 10:00 met die aanbreek van pouse wat dan gevolg word deur die interne sportprogram kom die hele skool skielik tot lewe met al die vrolike stemme wat die heerlike winterweer buite geniet. Gelukkig kom die eksamen op Woensdag, 05 Junie, tot ‘n einde en keer ons huishoudings terug na normaal met ‘n welverdiende vakansie wat voorlê. Môreaand, 01 Junie, vind ons jaarlikse veilingsdinee by die ikoniese Pienk Dame, naamlik die Mount Nelson Hotel, plaas. Hierdie geskiedkundige hotel boei al gaste sedert 1899 en sodra jy die perseel betree, ervaar jy die gevoel van glans en ontspanning wat dit die perfekte venue vir ons gewilde veilingsdinee maak. Vanjaar se tema is ‘Glansryk in Wit’ en ek wil al die gaste by voorbaat hartlik bedank wat die glansgeleentheid gaan bywoon asook hul bereidwilligheid om hul hande diep in hul sakke te steek om ons skool finansieel te ondersteun. Fondse geïn word direk in projekte geploeg om onder andere die infrastruktuur by die skool asook die IKT-leer en -onderrig aan te spreek. Laat my ook toe om die reëlingskomitee bestaande uit Anna Blackmore en Michelle Forsyth hartlik te bedank vir hul deeglike beplanning en harde werk agter die skerms om die sukses van die veilingsdinee te verseker. Daar is 40 lotte plus ‘n spesiale verrassingslot wat opgeveil gaan word. Gelukkig is ons baie bevoorreg om MC du Toit as ‘n bedrewe afslaer aan die stuur...

Jan Kas sluit vroeër vir voorraadopname

Die Jan Kas aanlyn klerewinkel sal op Donderdag, 6 Junie, om 21:00 sluit. Die winkel self sal vir die laaste keer die kwartaal op Donderdag, 6 Junie, van 12:30 - 13:45 oop wees. Sien die tye uiteengesit hier onder. Aanlyn winkel: Sluit: 6 Junie om 21:00 Heropen: 8 Julie om 07:00 Fisiese winkel: Sluit: 6 Junie (12:30 - 14:45) Heropen: 8 Julie (08:00 -...

Barbara Schreuder Dansskool

Die volgende gr. 2 en ouer dansers het hierdie jaar ingeskryf en neem deel aan die 2024 CapeTown Eisteddfod. Hulle dans een of twee voorgeskrewe solos vanaf 8 tot 11 Junie 2024. Dankie, dansers, vir jul harde werk en aan ouers vir jul ondersteuning. Anya Greeff Ciera February Mika vd Walt Christa-Bella Swart Lucy le Roux Heidi v Heerden x2 Natalie Lawson x2 Solange Stevens Jana v Gijsen Ella Grey Gabriella Buckenham Daniella Boshoff Larah Opperman Jessica Schincariol Karlien vd Walt x2 Kerala Allewell x2 Lara Basson Emma Liebenberg Lekker dans en geniet die ondervinding en...

Nuwe kommunikasie en IKT-beampte

Dit spyt ons om julle mee te deel dat Suzaan Coetzee vroeër die kwartaal haar bedanking ingedien het. Sy verlaat ons aan die einde van die kwartaal. Ons beste wense vergesel Suzaan op haar nuwe reis en mag sy haar nuwe werk terdeë geniet. Megan Zondagh gaan haar pos oorneem en sal van volgende kwartaal af die kontakpersoon wees vir navrae i.v.m. kommunikasie, inteken-probleme en Jan Kas. Kontakbesonderhede: megan@jvrprim.cp.za | 067 448 4943 (WhatsApp chat) Vir Jan Kas navrae, kan julle steeds die jankas@jvrprim.co.za e-posadres gebruik. Ons is verder in die proses om onderhoude te voer om 'n nuwe persoon in Megan se plek vir die biblioteek- en digitale geletterdheid-vak aan te...

Belangrike Datums

april 2026

06apr00:0023:59Felicity (Nasorg) Verjaar

08apr(apr 8)00:0007(apr 7)23:59Jana Nel (Onderwyser) verjaar

08apr00:0023:59Skole heropen

08apr00:0023:59Koor begin

08apr00:0023:59Musiek begin

08apr00:0023:59Wintersport begin

09apr00:0023:59Kleiduifskiet

10apr00:0023:59Netbal: Sun Valley (o.9 & o.10)

10apr00:0023:59Hokkie: Van Riebeeckstrand o.13A (Seuns & Dogters)

10apr00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

10apr00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

10apr14:1518:00Skaak: Middagkamp

11apr00:0023:59Netbal: Tableview (o.10- o.13)

11apr00:0023:59Netbal: o.10A Durbanville

11apr00:0023:59Kapperjolle

11apr19:0019:00Boston Koorfees (Senior Koor)

13apr00:0023:59GEEN Sport

13apr13:0013:00Skool Sluit om 13:00

13apr13:3017:30Ouerbesoeke

14apr00:0023:59GEEN Sport

14apr13:0013:00Skool Sluit om 13:00

14apr13:3017:30Ouerbesoeke

15apr00:0023:59Belgiese studente besoek gr. 4-7

15apr(apr 15)00:0016(apr 16)23:59ATKV Redenaars (by Hs JvR)

16apr00:0023:59Jannies vir Jesus

17apr00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (TUIS) - Almal

17apr00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.4&6)

17apr00:0023:59Finkom Vergadering

17apr00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

18apr00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (TUIS)

18apr00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (TUIS)

20apr(apr 20)00:0023(apr 23)23:59Hs JvR - Eeufees Revue

20apr(apr 20)00:0023(apr 23)23:59Dekades: Die Laurika Rauch-storie (Hs JvR)

20apr18:0018:00Senior Koor optrede by Fairmont High School

22apr00:0023:59Rugby: Goodwood (WEG)

23apr00:0023:59Jannies vir Jesus

24apr00:0023:59Sivvies

24apr00:0023:59TOETS: Wiskunde

27apr00:0023:59Vryheidsdag (Vakansiedag)

29apr00:0023:59Rugby: Edgemead (TUIS)

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

Wys Meer

mei 2026

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

01mei00:0023:59Werkersdag (Vakansiedag)

03mei00:0023:59Ursula (Nasorg) Verjaar

04mei(mei 4)00:0006(mei 6)23:59Taberna Boekverkope

07mei00:0023:59Koorfees Hs JvR

07mei00:0023:59TOETS: NWT/NW

07mei00:0023:59Jannies vir Jesus

08mei00:0023:59Hokkie: Edgemead (TUIS) - Almal

08mei18:0018:00Hs JvR - Eeufees Dinee en Veiling

09mei00:0023:59Netbal: Edgemead (TUIS)

09mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (TUIS)

09mei00:0023:59HS JvR Reünie-naweek

14mei00:0023:59Jannies vir Jesus

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (TUIS) - almal

15mei00:0023:59TOETS: SW

15mei00:0023:59Finkom Vergadering

16mei00:0023:59Netbal: Mikro (TUIS)

16mei00:0023:59Rugby: Mikro (TUIS)

18mei00:0023:59Boek Buddies (Gr.R-3)

20mei00:0023:59Rugby: Milnerton

22mei00:0023:59Netbal: Fair Cape Durbanville (o.8)

22mei00:0023:59Netbal: 0.10 - 0.13 B-D Spanne Netbaltoernooi (TUIS)

22mei00:0023:59Assessering (tentatief)

23mei(mei 23)00:0024(mei 24)23:59Dapper Stappers: Strandveld Oornagstap

25mei00:0023:59Beheerraad Vergadering

28mei00:0023:59Sport Eindig

28mei00:0023:59Interne Robotika Kompetisie

29mei00:0023:59Hokkie: Sunningdale (WEG) - Almal

29mei00:0023:59Sivvies

29mei08:0008:00SUMMIT

30mei00:0023:59Netbal: Sunningdale (WEG) - Almal

30mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (WEG) - Almal

30mei08:0008:00SUMMIT

31mei08:0008:00SUMMIT

Wys Meer

junie 2026

02jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

05jun00:0023:59Hokkie: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

05jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

06jun00:0023:59Netbal: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Rugby: Mini-toernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Veiling

08jun00:0023:59Interne sport begin

15jun00:0023:59Skoolvakansiedag

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun00:0023:59Eksamen Eindig

17jun00:0023:59Hoofleiers Verkiesing

18jun00:0023:59Musiekkonsert ISF

19jun00:0023:59Finkom vergadering

19jun00:0023:59Hoofleiers aanwys

19jun00:0023:59Musiekkonsert GF

19jun00:0023:59Toer oorhandiging

22jun00:0023:59Sporttoer Vertrek

22jun00:0023:59Kultuur/Musiek: Muso Maestro

22jun(jun 22)00:0025(jun 25)23:59Hokkie & Rugby Vaardigheidsklinieke

22jun(jun 22)00:0026(jun 26)23:59Sporttoer

25jun00:0023:59Markdag

25jun00:0023:59Sivvies

25jun11:0011:00Pearson Hoërskool Jazz Band

26jun00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

26jun00:0023:59Sivvies

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

Wys Meer

julie 2026

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

13jul00:0023:59Rugby: Kliniek

14jul00:0023:59Rugby: Kliniek

16jul00:0023:59Rugby: Kliniek

21jul00:0023:59Skole heropen

21jul00:0023:59Sport en Kultuur Begin

21jul00:0023:59Sun City Tennistoer

22jul00:0023:59Lead4life (Gr.6)

23jul00:0023:59Lead4life (Gr.4)

24jul00:0023:59Hokkie: Vishoek

24jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

24jul00:0023:59Lead4life (Gr.5)

24jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.4&6)

25jul00:0023:59Netbal: Vishoek

25jul00:0023:59Rugby: Vishoek

27jul(jul 27)00:0026(jul 26)23:59Gr.3 - Interne Robotika Kompetisie

27jul00:0023:59GEEN SPORT

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3017:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59GEEN SPORT

28jul00:0023:59Finkom Vergadering

28jul13:0013:00Skool sluit 13:00

29jul(jul 29)00:0028(jul 28)23:59Gr.1 & 2 - Interne Robotika Kompetisie

29jul00:0023:59Netbal: Tableview (TUIS) - Almal

29jul00:0023:59Rugby: Fanie Theron (WEG) - Almal

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

Wys Meer

augustus 2026

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

05aug00:0023:59Netbal & Rugby: Kenridge (TUIS)

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

07aug00:0023:59TOETS: Wiskunde

07aug00:0023:59World Robot Olympiad Kompetisie (Kodering en Robotika)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

10aug00:0023:59Vakansiedag

14aug00:0023:59Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Interskole

14aug00:0023:59TOETS: NWT/ NW

15aug00:0023:59Netbal: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

15aug00:0023:59Rugby: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

18aug00:0023:59Hokkie: Durbanvilletoernooi (o.9 Seuns & Dogters)

19aug00:0023:59Rugby: De Tyger

19aug(aug 19)00:0020(aug 20)23:59Boekverkope: Exclusive Books

21aug00:0023:59Netbaltoernooi (o.7-o.9): Tableview

21aug00:0023:59WOW-Spelfees

21aug00:0023:59Assessering: SW

22aug00:0023:59Netbal (o.10 & o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Rugby (o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Wiskundekamp (Gr.6&7)

22aug00:0023:59WOW-Spelfees

24aug00:0023:59Beheerraad-vergadering

27aug00:0023:59Wintersport Eindig

28aug00:0023:59Hokkie: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

28aug00:0023:59Finkom Vergadering

28aug00:0023:59Sivvies

28aug00:0023:59Assessering: SW

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Rugby & Netbal: Welgemoed

31aug00:0023:59GEEN SPORT

Wys Meer

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

10sep00:0023:59Somersport Eindig Tydelik

10sep00:0023:59Jannies vir Jesus

11sep00:0023:59Finkom: Finale Goedkeuring

14sep18:0020:00Konsert Kleedrepetisie

15sep00:0023:59Konsert: Optrede 1

17sep00:0023:59Konsert: Optrede 2

18sep00:0023:59Krieket: o.13A Toernooi by Aristea

21sep00:0023:59Konsert: Optrede 3

21sep16:0018:00Beheerraad-vergadering (Goedkeuring)

22sep00:0023:59Markdag

22sep00:0023:59Sivvies

22sep00:0023:59Konsert: Optrede 4

23sep00:0023:59Sivvies

23sep00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

24sep00:0023:59Erfenisdag

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

Wys Meer

oktober 2026

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

17okt00:0023:59Krieket: o.13A Brackenfell (6 aan 'n kant)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59Hs JvR - Pleziermarkt

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

30okt00:0023:59Sivvies

31okt00:0023:59Pleziermarkt

Wys Meer

november 2026

31okt00:0023:59Pleziermarkt

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

maart 2027

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

Wys Meer