Veiling 2024: Uitnodiging

Glansryk in Wit! Ons het hierdie tema vir 2024 se veiling gekies omdat dit tot ‘n universele eienskap van die mensdom spreek – die behoefte aan gemeenskap. Die tema simboliseer dat ons diversiteit omarm en dat ons saam sterker is as wat ons apart is, omdat ons ons unieke talente met mekaar deel. “Alles in wit”-partytjies het die afgelope klompie jare al gewilder geraak, onder meer danksy die elegante Dîner en Blanc-byeenkomste wat in Frankryk begin het. Met hul wit uitrustings as ‘n simbool van hul samesyn, bring hierdie sjiek partytjies mense van diverse agtergronde byeen. Terwyl 'n bietjie pret en intrige ingeweef word, vier hul die mensdom se vermoë om saam positiewe verandering teweeg te bring. Die tema herinner ons ook daaraan dat daar altyd meer is wat ons in ons menslikheid verbind as wat ons verdeel. Die tema sluit daarom goed aan by ons skool se leuse, “Wees Jouself”. Ons moedig gaste vanjaar aan om in wit te skitter as ‘n simbool van ons gemeenskapsbande en die lig wat ons uitstraal. Ons is opgewonde oor hierdie elegante en betekenisvolle tema, maar jou teenwoordigheid is vir ons belangriker as jou uitrusting. As jy dus verkies om in ander kleure te skitter, wees gerus dat ons jou steeds met ope arms sal verwelkom. Kom ons skep saam ‘n atmosfeer van inklusiwiteit, vreugde en bowenal hegte gemeenskap. Ons sien uit daarna om jóú daar te hê – presies nes jy is! Ons kan nie wag om almal daar te sien...

Winter- en Somerdrag

Neem kennis dat alle leerders van graad 1 - 7 self mag besluit wanneer hulle winter- of somerdrag wil dra. Belangrik is dat die regte drag gedra moet word.  

Ouerskapwerkswinkel: 25 April 2024

Ons wil al ons ouers/voogde motiveer om hierdie besondere werkswinkel wat op Donderdagaand, 25 April, om 18:00 – 20:00 in die skoolsaal plaasvind, by te woon. Lynette Beer en Antoinette Steyn is ‘n gedugte span wat baie ervare in hul onderskeie velde is.  Hierdie werkswinkel bied dan ook aan ons as ouers/voogde geleentheid om te reflekteer op ons ouerskapstyl en maniere te vind om ons kind(ers) beter te verstaan. Die kaartjies is @ R55 slegs op Karri beskikbaar.  Indien jy dalk vriende van buite ons skoolgemeenskap wil nooi (wat ons aanbeveel!) vir lekker saam lag en luister, want met hierdie sprekers kan mens ‘n entoesiastiese aanbieding te wagte wees, kan jy vir Marinda Brink (marinda@jvrprim.co.za) kontak om ‘n spesiale betaling te organiseer indien jy dit nie op jou Karri-profiel kan betaal nie. Sien uit om jou daar te sien! Marinda...

Geagte Ouers / Voogde – 5 April 2024

Hiermee ‘n hartlike welkom terug by die skool. Ek glo dat almal die welverdiende ruskansie ten volle geniet het en ‘n geseënde tyd saam met familie en vriende, veral oor die Paasnaweek, spandeer het. Ek is so dankbaar dat almal veilig terug is na die vakansie, veral weens die paaie wat die tyd van die jaar buitengewoon besig is en dikwels tragies, as gevolg van motorongelukke, kosbare lewens eis. Die skool het skaars begin en sommer op dag een van die nuwe kwartaal skop ons af met die wintersport buitemuurse program op ‘n warm Woensdagmiddag om vroegtydig voor te berei vir ‘n besige sportkwartaal wat voorlê. Verder was dit ook my voorreg om die kwartaal met ‘n saalbyeenkoms te kon begin. My saalboodskap het gehandel oor eerlikheid - een van ons kernwaardes - en waarom dit belangrik is om altyd die waarheid te vertel. Laat jul kind/ers julle gerus die legendariese verhaal van Casius Insectus, ‘n lewenheersbesie (ladybird), wat ek met hulle gedeel het, vertel. Min leerders het egter die Afrikaanse woord vir die pragtige besie geken. Baie geluk aan Marcus Sieberhagen (gr. 1) wat vir my tydens die saalbyeenkoms die korrekte Afrikaanse woord vir ‘n "ladybird" kon noem. Ek glo daar is baie volwassenes wat soos ek aanvanklik nie geweet het dat ‘n "ladybird" in Afrikaans ‘n lewenheersbesie is nie. Die lewensles uit die stories handel oor eerlikheid en betroubaarheid. Kinders hou van stories en my ervaring is dat kinders lewenslesse makliker deur middel van storievertelling leer. Ek glo dat stories ‘n mens se brein stimuleer, nie net om die woorde en die storie te hoor nie, maar...

Karu Rademeyer en Emma Snijders presteer in Aksienetbal

Karu Rademeyer en Emma Snijders het gedurende die laaste skoolweek van verlede kwartaal die o.13-Western Cape Coastal-aksienetbalspan by die interprovinsiale toernooi te Alberton, Gauteng verteenwoordig. Die dogters het vir ’n week lank teen sterk opponente te staan gekom, maar is trots dat hulle die silwer medalje kon terugbring Kaap toe! Karu en Emma is beide ook ’n paar keer as speler van die wedstryd...

Geagte Ouers / Voogde – 20 Maart 2024

Die einde van kwartaal 1 het vinnig sy opwagting gemaak met tien bedrywige weke agter die rug. Ek kyk trots terug na al die opwindende aktiwiteite wat gedurende die afgelope kwartaal plaasgevind het. Ek mag dalk arrogant met die volgende stelling oorkom, maar ek dink dat uitnemendheid in alles wat ons doen soos ‘n paal bo water begin uitstaan, en daarvoor is ek uiters dankbaar en trots. Hartlike dank aan ons wonderlike ouers en voogde wat ons week-in en week-uit die afgelope kwartaal so lojaal ondersteun het. Julle omgee, aktiewe betrokkenheid asook insiggewende insette by die skool is instrumenteel in ons skool se algehele sukses en vooruitgang. Môre (Donderdag, 21 Maart) word Menseregtedag in Suid-Afrika gevier. Dit is hartseer dat so min mense hulle werklik aan die betekenis van die belangrike dag steur. Hierdie geskiedkundige dag was juis ingestel ter nagedagtenis aan ‘n groot gebeurtenis in ons land se geskiedenis. Die dag verwys na die afgryslike gebeure wat op 21 Maart 1960 in Sharpville afgespeel het. Duisende swart mense het op die dag teen die destydse paswette betoog. Die skare is egter uitmekaar gejaag terwyl daar op hulle geskiet en 69 mense noodlottig gewond is. Sedert 1994 word die dag jaarliks gevier om die slagoffers se tragiese dood te herdenk en seker te maak dat daar nooit weer so ‘n tragedie in ons land sal gebeur nie. Ek glo dat die herdenking van die spesiale dag ‘n waardevolle bydrae lewer dat mense met waardigheid, gelykheid, geregtigheid en in vrede in ons land kan leef. Ons het op Donderdag, 14 Maart 2024, ons jaarlikse gholfdag te Milnerton Gholfklub aangebied. Hierdie...

Nuwe Kitaaronderwyser aangestel

Nuwe Kitaaronderwyser aangestel

Die Musiekdepartement stel graag ons nuwe kitaaronderwyser aan julle bekend. Meneer Brent Januarie het reeds in die eerste kwartaal by ons aangesluit, maar sal vanaf die tweede kwartaal meer leerders by die skool onderrig. Brent is ‘n klassieke kitaarspeler by uitstek en is tans besig om sy MMus by Stellenbosch Universiteit te voltooi. Hy het ook ‘n groot liefde vir jazz en populêre musiekstyle, en tree gereeld saam met plaaslike musiekgroepe op. In sy kapasiteit as kitaaronderwyser, is mnr. Brent betrokke by Laerskool Rhenish in Stellenbosch. Ons sien baie uit daarna om hom meer by ons skool te sien en vir sy unieke bydrae tot die ontwikkeling van ons Musiekdepartement. Kontak gerus vir juf. Rolene vir verdere navrae:...

Belangrike Datums

mei 2024

16mei00:0023:59Fair Cape Netbal: o.9A & B Laerskool Durbanville

16mei00:0023:59Hokkie Dogters: Blouberg Ridge en Curro Century City (TUIS)

16mei00:0023:59Hokkie Seuns: Blouberg Ridge (WEG)

17mei00:0023:59Fair Cape Netbal: o.8A & B Laerskool Durbanville

17mei07:4509:10Toets: Gesk. ass. (gr. 4 - 7)

17mei14:1515:15Landloopwedloop: Rondebosch & Rustenberg

18mei00:0023:59Fair Cape Netbal: o.7A & B Laerskool Durbanville

18mei00:0023:59Rugby: Porterville

20mei00:0023:59Grondslagfase Assesserings begin

20mei18:0019:00Beheerraadvergadering

21mei00:0023:59Winter Buitemuurs eindig

21mei00:0023:59Eksamen begin vir graad 7

24mei00:0023:59Eisteddfod: Gr. 4-7

24mei00:0023:59Fotobestellings: Laaste dag vir bestellings met gratis aflewering

24mei00:0023:59Eksamen begin vir graad 4 - 6

24mei10:3011:00Algemene Kennistoets

24mei14:1515:15Landloopwedloop: Westcott

25mei00:0023:59Eisteddfod: Gr. 1-3

27mei00:0023:59Interne sport begin

29mei00:0023:59Vakansiedag: Verkiesing

31mei07:4514:00Sivvies

Wys Meer

junie 2024

01jun00:0023:59Mini-Rugby - Laerskool Durbanville (o.7-o.9)

01jun00:0023:59Veiling

01jun09:0012:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod: Junior Sang

05jun00:0023:59Interne sport eindig

05jun00:0023:59Eksamen eindig

06jun(jun 6)00:0007(jun 7)23:59Boekverkope

07jun14:3016:00Landloopwedloop: Kampsbaai

10jun(jun 10)00:0014(jun 14)23:59Sporttoer

10jun(jun 10)08:0014(jun 14)14:00Winter Sports Toer - o.13A Netbal, Hokkie o.13A (Seuns en Dogters), o.12A Netbal, o.13A Rugby

11jun08:0013:00Graad 3-Uitstappie: Exotic Animal World

14jun00:0023:59Skool sluit

14jun00:0023:59Sivvies

Wys Meer

julie 2024

07jul(jul 7)00:0012(jul 12)23:59Tennis: Toernooi by Sun City

09jul00:0023:59Winter Buitemuurs begin

09jul00:0023:59Skool heropen

09jul07:4514:10Graad 5 Lead4Life

10jul07:4514:10Graad 4 Lead4Life

12jul00:0023:59Hokkie: Stellenbosch hokkiedag o.7 - o.9

12jul07:4514:00Graad 6 Lead4Life

13jul00:0023:59Hokkie: Stellenbosch hokkiedag o.10 - o.13

15jul00:0023:59Ouerbesoeke

16jul00:0023:59Ouerbesoeke

17jul00:0023:59Rugby & Netbal: Kenridge (WEG)

17jul00:0023:59Rugby & Netbal: Kenridge (WEG)

19jul00:0023:59Netbal: B & C toernooi o.10 - o.13

19jul00:0023:59Netbal: B & C toernooi o.10 - o.13

19jul07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 5 en 7), Engels (gr. 4 en 6)

19jul14:1515:15Landloopwedloop: Sub-Zonal Champs @ Sun Valley

24jul00:0023:59Netbal: Table View (TUIS)

24jul00:0023:59Rugby: Koos Sadie (TUIS)

26jul00:0023:59Hokkie: Curro Langebaan (WEG)

26jul07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 4 en 6), Engels (gr. 5 en 7)

26jul07:4514:00Sivvies

26jul14:1515:15Landloopwedloop: Zonal Champs @ Rockland

27jul00:0023:59Rugby & Netbal: Langebaan (WEG)

27jul00:0023:59Rugby & Netbal: Langebaan (WEG)

31jul00:0023:59Netbal: Laerskool Kampsbaai (TUIS)

31jul00:0023:59Rugby: Goodwood (TUIS)

Wys Meer

augustus 2024

31jul00:0023:59Netbal: Laerskool Kampsbaai (TUIS)

31jul00:0023:59Rugby: Goodwood (TUIS)

02aug07:4509:10Toets: Wiskunde

03aug00:0023:59Mini Netbal- en Rugbydag: o.7 - o.9

06aug18:3020:30JanneMANNE saam met HS JvR en Jak de Priester

07aug00:0023:59Netbal: Brackenfell (WEG)

07aug00:0023:59Rugby: Brackenfell (TUIS)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

10aug00:0023:59Landloopwedloop: Cape Metro Champs

16aug(aug 16)00:0017(aug 17)23:59Interskole

16aug(aug 16)00:0017(aug 17)23:59Interskole (TUIS)

19aug18:0019:00Beheerraadvergadering

23aug00:0023:59Netbal: o.7-o.9 Toernooi Laerskool Tableview (WEG)

30aug00:0023:59Winter buitemuurs eindig

30aug01sepWelgemoed naweek

30aug07:4514:00Sivvies

31aug00:0023:59Landloopwedloop: Wes-Kaap Champs

Wys Meer

september 2024

30aug01sepWelgemoed naweek

31aug00:0023:59Landloopwedloop: Wes-Kaap Champs

02sep00:0023:59Somer Buitemuurs begin

06sep00:0023:59Somer Buitemuurs eindig

09sep(sep 9)00:0013(sep 13)23:59Konsertweek

12sep00:0023:59Mini-Krieket: Laerskool Van Riebeeckstrand (WEG)

16sep18:0020:00Beheerraad Begrotingsvergadering

19sep00:0023:59Markdag

19sep07:4514:00Sivvies

20sep00:0023:59Skool Sluit

20sep00:0023:59Sivvies

27sep(sep 27)00:0028(sep 28)23:59Landloopwedloop: SA Champs in Kimberley

Wys Meer

oktober 2024

01okt00:0023:59Somer buitemuurs begin

01okt00:0023:59Skool heropen

03okt07:4514:10Graad 6 Lead4Life

04okt00:0023:59Ouma- en Oupadag

11okt00:0023:59Skaak: Toernooi Laerskool Panorama (WEG)

11okt07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 4 en 6), Engels (gr. 5 en 7)

12okt00:0023:59Tennis: 1ste Span Toernooi Laerskool Welgemoed (WEG)

12okt00:0023:59Senior en Junior Kooroptrede: Pleziermarkt, HS JvR

14okt(okt 14)00:0018(okt 18)23:59Kultuurweek

18okt07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 5 en 7), Engels (gr. 4 en 6)

21okt18:0019:00Beheerraadvergadering

25okt07:4509:10Toets: Wiskunde (gr. 4-7)

25okt07:4514:00Sivvies

26okt00:0023:59Tennis: 1ste Span Toernooi Curro Brackenfell (WEG)

Wys Meer

november 2024

01nov00:0023:59Atletiek: Velditems

01nov00:0023:59Graad 1 Piekniek

02nov00:0023:59Atletiek: Baanitems

04nov18:0019:00Begrotingsvergadering met ouers

04nov18:0019:00Begrotingsvergadering met ouers

11nov18:0019:00Beheerraadvergadering

13nov00:0023:59Eksamen begin vir Graad 7

14nov00:0023:59Eksamen begin vir graad 7

15nov00:0023:59Eksamen begin vir Graad 4 - 6

18nov00:0023:59Eksamen begin vir graad 4 - 7

26nov00:0023:59Eksamen eindig

27nov00:0023:59Eksamen eindig

28nov00:0023:59Carols by Candlelight

29nov07:4514:00Sivvies

Wys Meer

desember 2024

02des00:0023:59Graad 1-Prysuitdeling

02des00:0023:59Graad 2-Prysuitdeling

02des00:0023:59Graad 3-Prysuitdeling

03des00:0023:59Graad 4-Prysuitdeling

03des00:0023:59Graad 5-Prysuitdeling

05des00:0023:59Graad 6-Prysuitdeling

05des00:0023:59Graad 7-Prysuitdeling

09des00:0023:59Graad 7-afskeid

10des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skool sluit

11des00:0023:59Sivvies

13des00:0023:59Skool sluit vir onderwysers

Wys Meer