isiXhosa 2020 – week 16
Aug 31, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 16
Aug 31, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 15
Aug 31, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 15
Aug 31, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 14
Aug 31, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 14
Aug 31, 2020 | isiXhosa
Beheerraadverkiesing
Ons verloor ongelukkig ‘n paar ouers by die Beheerraad: Kees Snijders het vroeër vanjaar uitgetree om te dien op die hoërskool se beheerraad, LJ le Roux se tweeling maak vanjaar klaar met laerskool en Cobus Loubser moet weens ander verpligtinge uittree. Die WKOD vereis dat interim-Beheerraadverkiesings afgehandel word teen 30 September – dit sal soos alles in die lewe vanjaar aanlyn plaasvind. Meer besonderhede oor die verkiesing sal later gekommunikeer word. Dis nie so erg soos dit klink nie en ’n baie lekker manier om jou gemeenskap te ondersteun. As jy lus het of iemand wil nomineer wat kan, maak asseblief so en stuur jou voorstel na jodene@jvrprim.co.za. Ouers van Huppelland kan ook staan. Die spesifieke portefeuljes wat gevul moet word is (1) finansies (2) regsaangeleenthede (3) sport en fasiliteite. As jy meer inligting nodig het, kontak gerus die twee staande Beheerraadslede: Merwe Scholtz (mscholtz@genfin.co.za) of Izelle Venter...
Brief van Marinda Brink
Beste Laerskool Jan van Riebeeck-Ouer/Voog Ek voel bevoorreg om die geleentheid as waarnemende skoolhoof vir 'n tydelike periode aan te gryp en stel myself ten doel om my beste te lewer. Wees gerus dat ek die erns van hierdie posisie besef. My 'deur' staan oop aangesien ek daarin glo dat spanwerk die beste oplossing vir enige probleem is. Verder voel ek dankbaar dat ek saam met 'n ongelooflike Huppelland- en Laerskool-span kan werk. Na 18 jaar by Laerskool Jan van Riebeeck is ek steeds lojaal teenoor hierdie skoolgemeenskap. Dit is waarom ek net myself kan wees en doen wat ek voel reg is deur uit elke dag se ervaring te leer. Onder leiding van die beheerraad en Exco glo ek dat Laerskool Jan van Riebeeck 'n blink toekoms sal...
isiXhosa 2020 – week 13
Aug 28, 2020 | isiXhosa
Benodig plastiekhouers vir die konsertstoor
Indien enige iemand gedurende die inperking hul huis reggepak het en ekstra plastiekhouers het, wil ons vra dat dit asb. aan die skool se konsertstoor geskenk sal word. Die skool het al verskeie houers aangekoop, maar benodig nog baie meer om al die mooi kostuums en bykomstighede vir die toekoms te bewaar. Ons is veral opsoek na 21 en 30 liter-houers. Stuur dit asb. na juf. Razelle Hanekom (sport@jvrprim.co.za) toe en dui aan dat dit vir die konsertstoor...
isiXhosa 2020 – week 13
Aug 28, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 12
Aug 28, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 12
Aug 28, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 11
Aug 28, 2020 | isiXhosa
isiXhosa 2020 – week 11
Aug 28, 2020 | isiXhosa
Belangrike Datums
augustus 2026
04aug18:0018:00Reddam Sings - Junior Koor (Constantia)
september 2026
05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor
12sep09:0014:00Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House
oktober 2026
november 2026
desember 2026
januarie 2027
februarie 2027
maart 2027
april 2027
mei 2027
junie 2027
julie 2027