Kategorie: Sport

/ Nuus, Sportuitslae, Swem

Verlede Vrydag, 10 November, het ons o.9 – o.13-leerders aan ‘n aflosgala by die Duitse skool deelgeneem. Borsslag, rugslag, vryslag en die wisselaflosse het op die dag plaasgevind.

In totaal was daar 38 items en 6 skole wat deelgeneem het. Ons leerders het as volg geëindig:

1ste: 13
2de: 9
3de: 14
4de: 2
5de: 0
6de: 0

Dit is uitstekende uitslae en ons is trots op elke swemmer.

Vandag sluit ons af met die finale gala van die jaar te Laerskool Kampsbaai.

/ Nuus, Sport, Swem

Vrydag, 17 November, sal die laaste gala vir die jaar wees. Ons sluit af met ‘n individuele gala by Laerskool Kampsbaai.

Sien asb. die volledige program van swemmers wat aan die gala gaan deelneem.

Finale reëlings sal Maandag, 13 November, aan al die leerders deurgegee word.

Gala 17 November
/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Hierdie week het sestien van ons tennisspanspelers teen vier verskillende skole gespeel. Aloewel ons een uit die vier wedstryde gewen het, is ons trots op elke leerder wat die Jannie-naam verteenwoordig het. Hier volg die resultate:

/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

0.13A-krieket het Donderdag, 26 Oktober, teen Kampsbaai gespeel. JvR het die loot gewen en het besluit om eerste te boul.

Kampsbaai teken 89 lopies aan. John Gilmer en Ruben Oosthuizen neem elkeen 2 paaltjies. JvR jaag die lopies in 12 boulbeurte af. Conrad Bezuidenhout teken 48* aan. JvR wen met 10 paaltjies. Baie geluk, Jannies!

/ Nuus, Sport, Swem

Volgende Vrydag, 10 November, neem ons by die Deutsche Schule aan ‘n swemgala deel.

  • Die gala begin om 14:30 en sal ongeveer om 16:00 klaar wees.
  • Die leerders sal om 13:45 vanaf die skool vertrek.
  • Sien asb. die volledige program met elke leerder wat swem se naam.
/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

0.11B krieket het Woensdag, 1 November, teen Turfhall Primary gespeel. JvR het die loot gewen en het besluit om eerste te kolf.

JvR 44/4 na 15 beurte
Francois 12*

Turfhall 46/2 na 9 beurte
John Bremridge 7/1 na 3 beurte
Francois Boshoff 4/1 na 1 beurt

Andries Gouws en Kyle Meissenheimer het ook twee pragtige vangskote gevang.
Speler van die wedstryd: Francois Boshoff
JvR verloor met 8 paaltjies.

/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

0.11A-krieket het Dinsdag, 31 Oktober, teen Pinehurst in Groenpunt gespeel. JvR het die loot gewen en het besluit om eerste te kolf. Ons teken 98 lopies aan na 15 beurte met die verlies van 3 paaltjies. Pinehurst het 2de gekolf en kon slegs 61 lopies aanteken na 15 beurte met die verlies van 9 paaltjies. Daar was ‘n paar pragtige vangskote en die paaltjies het omtrent vinnig geval. JvR wen die wedstryd met 37 lopies. Ben Esterhuyse is as speler van die wedstryd aangewys. Baie geluk, Ben!

Die volgende spelers het baie goed gedoen:

Ben Esterhuyse: 29 lopies
Rafa Lamprecht: 17 lopies nie uit
Jack Dawes: 10 lopies na 3 beurte en 2 paaltjies
Vincent Oosthuizen: 17 lopies na 3 beurte en 1 paaltjie
Phumi Salimani: 11 lopies na 3 beurte en 1 paaltjies
Luke Willows: 2 lopies na 1 beurt vir 2 paaltjies
Rudi Badenhorst: 2 lopies na 1 beurt vir 2 paaltjies.

Ons is baie trots op die manne.

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

JvR se tennisseisoen het op ‘n hoë noot afgeskop. Die skool het vanjaar 42 optimistiese en toegewyde leerders wat vir ons skool se span speel. Ons skool is hierdie kwartaal vir twee verskillende ligas ingeskryf waarvan drie spanne in elke liga Laerskool Jan van Riebeeck se naam hoog hou. Die 18de en 25ste Oktober en 1ste November het ons tennisspelers aan verskeie wedstryde deelgeneem. Daar was in totaal elf wedstryde en sewe van die wedstryde is oortuigend gewen. Daar was sommige ‘ralleys’ wat uitdagend was, maar ons leerders het kop gehou en was ‘n voorbeeld van uithouvermoë. Wel gedaan aan elke speler. Ons is trots op julle!

 

/ Nuus, Sport, Swem

Volgende Vrydag, 3 November, bied ons ‘n aflos-swemgala by die skool aan. Dit begin om 15:00 en sal ongeveer om 16:30 klaar wees.

Dit is ‘n wonderlike geleentheid waar baie van ons leerders die kans kry om te kan deelneem.

Alle swemmers sal Maandag, 30 Oktober, die finale reëlings ontvang.

Volg die skakel of kliek op die foto vir die volledige program vir die dag met elke leerder wat swem se naam. Laat weet so spoedig moontlik vir mnr. Hanekom op die Skooler swemgroep of per e-pos indien jou kind(ers) nie kan swem nie.

/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

o.11A-krieket het Woensdag, 25 Oktober, teen Herzlia Highlands gespeel. Herzlia het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. JvR het hulle uitgekry vir 55 na 15 beurte. Ons het die lopies vinnig afgeslaan na 8 beurte en wen die wedstryd met 9 paaltjies. Baie geluk aan Vincent Oosthuizen wat as speler van die wedstryd aangewys is. Die volgende spelers het baie goed gevaar:

Vincent Oosthuizen: 8 lopies na 3 beurte en 3 paaltjies
Luke Willows: 11 lopies na 3 beurte en 1 paaltjie
Nicholas Marais – 10 lopies na 3 beurte en 3 paaltjies
Rafa Lamprecht – 17 nie uit nie. Rafa het ook twee pragtige sesse geslaan.

Ons is baie trots op die manne!

/ Netbal, Nuus, Sportuitslae

Karu Rademeyer en Emma Snijders het verlede week die nuus ontvang dat hulle albei WP-aksienetbalkleure verwerf het. Hul neem vroeg volgende jaar aan die nasionale toernooi in Alberton, Gauteng deel. Baie geluk!

/ Nuus, Sportuitslae

Abigail Fourie het tydens die skoolvakansie aan SA’s Gimnastiek in Johannesburg deelgeneem en algeheel 4de in die 0.11-afdeling geëindig. Dis ‘n ongelooflike prestasie. Baie geluk, Abigail!

/ Nuus, Sportuitslae

Nina het die afgelope naweek aan die Goju Kai Karate WP-Kampioenskappe deelgeneem en twee silwermedaljes in haar oudersdomgroep verower- een vir Kata en een vir Kumite. Baie geluk met hierdie puik prestasie, Nina!

/ Nuus, Sport, Swem

Ons het vir die eerste keer vir ‘n swemliga ingeskryf waar ons swemmers aan meer galas gaan begin deelneem.

  • Volgende Vrydag, 20 Oktober, neem ons swemspan by Laerskool Kampsbaai deel.
  • Die dag begin om 15:00 en sal om 16:00 klaar wees.
  • Dit is ‘n aflosgala vanaf o.7 tot o.14.
  • Sien die program vir al die items en die name van elke kind wat gaan deelneem.
  • Die finale program met alle reëlings sal Maandag, 16 Oktober, uitgestuur word.
  • Ons sien uit na die eerste gala van die nuwe seisoen.
CBPS Zonal Relay Gala (20 Oct 2023) - Jan van Riebeeck (1)

Belangrike Datums

oktober 2026

09okt(okt 9)00:0011(okt 11)23:59Dapper stappers kamp en stapnaweek (Greyton)

12okt00:0023:59WKOD: Sistemiese Toetse

13okt00:0023:59Krieket: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.9

13okt12:4513:45Matrieksaal

14okt00:0023:59Krieket: 11A vs Kampsbaai (TUIS)

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

15okt00:0023:59Krieket: 13A vs Sunningdale (TUIS)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

16okt00:0023:59Atletiek: De Hoop

16okt00:0023:59Swem: Kampsbaai (WEG)

16okt08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad TUIS (o.9, o.11 en o.13 span)

16okt08:0008:00TOETS: Afrikaans (Gr.5 & Gr.7)

16okt09:0009:30TOETS: Engels (Gr.4 & Gr.6)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59HS JVR - Gr. 8 Inligtingsdag

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt00:0023:59Krieket: 11A vs Milnerton (WEG)

21okt00:0023:59Krieket: 11B vs Tableview (WEG)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt00:0023:59Krieket: 13A vs Tableview (TUIS)

22okt00:0023:59Krieket: Curro Century City (WEG) o.7 - o.9

22okt00:0023:59Krieket: 13B vs Tableview (WEG)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt00:0023:59Swem: Herzlia (WEG)

23okt08:0008:00LJvR Junior Koor en St Cyprian's Junior Choir "Choir Mingle"

23okt08:0008:00TOETS: Wiskunde (Gr.4-7)

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

24okt00:0023:59Krieket: Minikriekettoernooi by Stellenbosch (o.7 - o.9)

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

26okt00:0023:59Krieket: o.10A vs Curro Durbanville (WEG)

28okt00:0023:59Krieket: 11A vs Elkanah House (TUIS)

28okt00:0023:59Krieket: 11B vs Elkanah House (WEG)

28okt08:0014:00Fotodag: Sportfoto's

29okt00:0023:59Krieket: o.13A & B vs Curro Durbanville

29okt00:0023:59Krieket: Milnerton (WEG) o.7 - o.9

29okt00:0023:59Krieket: 13B vs Curro Durbanville (WEG)

30okt00:0023:59Sivvies

30okt00:0023:59Swem: Pinelands-Noord (WEG)

30okt08:0008:00SW Assessering (Gr.4 -7)

Wys Meer

november 2026

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

04nov(nov 4)00:0003(nov 3)23:59Stemdag: Openbare vakansiedag

04nov00:0023:59Krieket: 11A vs Sunningdale (WEG)

04nov00:0023:59Krieket: 11B vs Curro Century City (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: Sunningdale (WEG) o.7 - o.9

05nov00:0023:59Krieket: 13A vs Van Riebeeckstrand (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: 13B vs Van Riebeeckstrand (WEG)

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

12nov00:0023:59Tennis: o.8 Rooibal by Kenridge

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

13nov10:3010:30Sivvies: Blou - Diabetes bewusmaking (R10 op Karri)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

17nov00:0023:59Huppelland Gr.R Kleedrepitisie

19nov00:0023:59Krieket: Tableview (WEG) o.7 - o.9

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

25nov08:0008:30Jan Kas Monitors Afsluiting

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

27nov08:0008:00Eksperimaats Instappie: Gr.1-3 (Saal)

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

03des08:0008:30Graad 3-Afskeid

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

08des18:0020:00Drama-afsluiting: Gr.1-7

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

januarie 2027

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

01jan00:0023:59Nuwejaarsdag

08jan09:0012:00Jan Kas Open

11jan07:0010:00Jan Kas op

11jan08:0008:30Skool Open - Personeel

11jan08:3008:30EXCO-Vergadering

12jan08:0009:00Fasevergaderings

12jan12:0012:00Personeelvergadering

12jan13:0014:30Jan Kas oop

13jan08:0008:00Geen Klasruiling

13jan08:0008:00Saalbyeenkoms leierbalkies word oorhandig

13jan08:0008:30Skool Open - Leerders

13jan14:0014:00Atletiekspan oefen

13jan14:1014:10Nasorg Begin

14jan08:0008:30Klasruilings

14jan08:0008:30Karri-lyste oop vir bekendstellingsaand

15jan00:0023:59Swem: Senior Kleur Gala

18jan08:0008:00Buitemuurs Begin

19jan17:0017:00Huppelland Bekendstellingsfunksie

21jan07:1507:15Jannies-vir-Jesus begin

21jan17:0017:00Bekendstellingsfunksie: Musiekvergaderings

21jan18:0018:00Bekendstellingsfunksie: Klasvergaderings

21jan19:0019:00Bekendstellingsfunksie: Algemene vergadering in Saal

22jan08:0008:00Toets: Engels (gr.4&6)

22jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jan08:0008:00Lead4Life - Gr.7 Prefekte

28jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan(jan 29)00:0028(jan 28)23:59Sivvies: Skool Verjaar

29jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

29jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jan(jan 30)00:0029(jan 29)23:59Junior Koorkamp

30jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

31jan(jan 31)00:0030(jan 30)23:59Skool Verjaar (106)

Wys Meer

februarie 2027

04feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

05feb(feb 5)00:0004(feb 4)23:59Senior Koorkamp

05feb08:0008:00Toets: Wiskunde (gr.4-7)

06feb(feb 6)00:0005(feb 5)23:59Senior Koorkamp

06feb00:0023:59Tennis: o.13A & B Kenridge (seuns & dogters)

08feb(feb 8)00:0012(feb 12)23:59Interne Redenaarskompetisie

11feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

12feb00:0023:59Krieket: Hugo-Rust Mini-kriekettoernooi (o.7 - o.9)

12feb08:0008:00Toets: NWT/NW (gr.4-7)

12feb08:0008:00FINKOM vergadering

12feb08:0008:00Sivvies: Valentynsdag

13feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

14feb(feb 14)00:0013(feb 13)23:59Valentynsdag

16feb00:0023:59Atletiek: Interskole

17feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

18feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

18feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb08:0008:30Toets: SW (gr.4-7)

19feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb18:0018:00Klasbraai Laerskool (Conradieveld)

20feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

20feb00:0023:59Krieket: Minikrieketoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

25feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

25feb18:0018:00Huppelland Klasbraai (Conradieveld)

26feb00:0000:30Swem: Junior Kleur Swemgala

26feb00:0023:59SOMERSPORT EINDIG

26feb08:0008:30Sivviedag

26feb08:0008:30Toets: SW (Gr.4&&)

27feb00:0023:59Netbal: Onder die Berg (Hs JvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Rugby: Onder die Berg (HsJvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi Panorama (o.7 - o.9)

Wys Meer

maart 2027

01mrt00:0023:59WINTERSPORT BEGIN

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

04mrt08:0008:30Toets: EBW (gr.7)

05mrt00:0023:59Netbal: Bulfees (o.8 - o.13)

05mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

05mrt07:4508:45Kooroefening

05mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

11mrt18:0018:00Somersokkie (gr.5-7)

12mrt00:0023:59Hokkie: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

12mrt08:0008:30Algemene Kennis toets

12mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

12mrt08:0008:30FINKOM Vergadering

13mrt00:0023:59Netbal: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

13mrt00:0023:59Rugby: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

15mrt08:0008:30Musiekkonserte (Gr.5-7)

16mrt08:0008:30Musiekkonserte (gr.2-4)

17mrt08:0008:30Junior Koorfees in skoolsaal

18mrt00:0023:59JvR Gholf Dag

18mrt08:0008:30Huppelland Spesiale Personedag

18mrt08:0008:30Sivvies

18mrt08:0008:30Oranjeriviertoer vertrek

18mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

18mrt10:0010:00Markdag

19mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

19mrt08:0008:30Sivvies

19mrt10:0010:30SKOOL SLUIT

20mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Menseregtedag

22mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

26mrt00:0023:59Goeievrydag

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

29mrt00:0023:59Familiedag

Wys Meer

april 2027

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

06apr08:0008:30Skool Heropen

06apr08:0008:30Buitemuurse Winterprogram begin

06apr08:0008:30Nasorg begin

08apr07:0007:00Fasevergaderings

09apr00:0023:59Hokkie: o.13A Van Riebeeckstrand (Seuns & Dogters)

09apr08:0008:00Toets: Afrikaans (gr. 4&6)

09apr08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

10apr00:0023:59Netbal: o.10A Netbaltoernooi

10apr12:0022:00KAPPERJOLLE

12apr08:0008:00GEEN SPORT

12apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

12apr13:3013:30Ouerbesoeke

13apr08:0008:00GEEN SPORT

13apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

13apr13:3013:30Ouerbesoeke

15apr07:1507:45Jannies vir Jesus begin

16apr00:0023:59Hokkie: Worcester-Noord (TUIS) o.7 - o.13

16apr08:0008:30Skool verdaag vroeër

16apr08:0008:30FINKOM-vergadering

16apr08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

16apr08:0008:30Toets: Engels (gr.4&6)

17apr00:0023:59Rugby: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

17apr00:0023:59Netbal: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

21apr00:0023:59Rugby: Milnerton (TUIS)

23apr08:0008:30Toets: Wiskunde (gr.4-7)

23apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

24apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

25apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

26apr08:0008:30Skoolvakansiedag

26apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

27apr08:0008:30Vryheidsdag

27apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

28apr08:0008:30Dinsdag en Woensdag periodes ruil om (Kooroefening)

30apr08:0008:30Senior Koorkamp

30apr08:0008:30Toets: NWT/ NW (gr.4-7)

30apr08:0008:30Sivviedag

Wys Meer

mei 2027

01mei00:0023:59Rugby: Vredekloof (TUIS) o.7 - o.13

01mei00:0023:59Werkersdag

07mei00:0023:59Hokkie: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

07mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

07mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

08mei00:0023:59Netbal: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

08mei00:0023:59Rugby: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

12mei(mei 12)00:0011(mei 11)23:59Gr.6-Kamp

13mei(mei 13)00:0012(mei 12)23:59Gr.6-Kamp

13mei08:0008:30Musiekpersoneel Konsert

14mei(mei 14)00:0013(mei 13)23:59Gr.6-Kamp

14mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

14mei08:0008:30FINKOM-vergadering

15mei00:0023:59Rugby: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Netbal: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (WEG) o.7 - o.13

19mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (TUIS) o.7 - o.13

21mei00:0023:59Netbal: JvR B- D Netbaltoernooi (TUIS) o.10 - o.13

21mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

21mei08:0008:30Eisteddfod

22mei08:0008:30Eisteddfod

26mei08:0008:00Naomi Uys (Onderwyser) verjaar

28mei00:0023:59Hokkie: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13 Seuns & Dogters

28mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

28mei08:0008:30Sivvies

28mei08:0008:30SUMMIT

29mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei00:0023:59Netbal: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei08:0008:30SUMMIT

30mei08:0008:30SUMMIT

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

junie 2027

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

01jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

02jun08:0008:30Gr.7 Eksamen begin

02jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

03jun08:0008:30Skool verdaag vroeër

04jun00:0023:59Hokkie: Minitoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9 Seuns & Dogters)

04jun08:0008:30Gr.4-6 Eksamen begin

04jun08:0008:30Veiling

05jun00:0023:59Netbal: Minitoernooi by Van Rieebeckstrand (o.7 - o.9 Dogters)

05jun00:0023:59Rugby: Mini-Rugby Durbanville Voorbereiding

07jun08:0008:30Interne Buitemuurseprogram Begin

11jun08:0008:30FINKOM-vergadering

15jun08:0008:30Hoofleiertoesprake en Verkiesing

15jun08:0008:30Oefen Musiekkonsert

15jun08:0008:30Eksamen Eindig

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun08:0008:30Musiekkonsert Oefen

17jun08:0008:30Toeroorhandiging

17jun08:0008:30Hoofleiers bekendmaak

17jun18:0018:00Musiekkonsert

18jun00:0023:59Helene Slabbert (Onderwyser) verjaar

18jun08:0008:00Lead4Life - Gr.6

18jun08:0008:30Noodhulpopleiding

19jun08:0008:30Noodhulpopleiding

21jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

22jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

23jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun08:0008:30Sivviedag

24jun10:0010:00Markdag

25jun00:0023:59Ilse-Marie Holtzhausen (Onderwyser) verjaar

25jun08:0008:30Skool Sluit

25jun08:0008:30Sivviedag

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

julie 2027

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Claudia Abdol (Assistent) verjaar

12jul00:0023:59Rugby-Kliniek

13jul00:0023:59Rugby-Kliniek

15jul00:0023:59Rugby-Kliniek

20jul08:0008:30Buitemuurseprogram begin

20jul08:0008:30Skool heropen

20jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

21jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

22jul07:1507:45Fasevergaderings

22jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

23jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul08:0008:30FINKOM Vergadering

23jul08:0008:30Toets: Engels (gr.4-6)

23jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jul08:0008:30Skool verdaag vroeër

24jul00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

26jul08:0008:30GEEN SPORT

26jul13:0013:00Skool sluit 13:00

26jul13:3013:30Ouerbesoeke

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3013:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59Netbal: Van Riebeeckstrand (WEG) o.7 - o.13

28jul00:0023:59Rugby: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.13

29jul07:1507:45Jannies-vir-Jesus Begin

30jul(jul 30)00:0029(jul 29)23:59Bring-en-Raai

30jul00:0023:59Hokkie: o.9 Seuns & Dogters Driehoek (Robertson & Sunningdale)

30jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jul08:0008:30Toets: Engels (gr.5&7)

30jul08:0008:30Sivviedag

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

Wys Meer

augustus 2027

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

01aug00:0003(aug 3)23:59EXCO-Strat

02aug(aug 2)00:0006(aug 6)23:59JanArte Kunstefees

03aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.9 & o.13

04aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.11

04aug00:0023:59Netbal: Tableview (WEG) o.7 - o.13

06aug(aug 6)00:0009(aug 9)23:59FAMILIENAWEEK

06aug08:0008:30Toets: Wiskunde (gr4-7)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

13aug00:0023:59Hokkie: Courtrai (WEG) o.7 - o.13

13aug08:0008:30FINKOM-vergadering

13aug08:0008:30Toets: NWT/NW (gr.4-7)

13aug08:0008:30Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Netbal: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

14aug00:0023:59Rugby: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Rugby: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Netbal: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

20aug08:0008:30Assessering SW (gr.4-7)

21aug00:0023:59Netbal: J.W.G Fees Brackenfell o.10A & o.11A

21aug00:0023:59Rugby: J.W.G Fees Brackenfell o.11A

21aug08:0008:30Wiskundekamp (gr.6&7)

26aug08:0008:30Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Interskole Hokkie: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

27aug08:0008:30Sivviedag

27aug08:0008:30Groot "Brag"

27aug10:0010:00Interskole

27aug12:0012:30Skool verdaag vroeër

28aug00:0023:59Netbal: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug00:0023:59Rugby: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug08:0008:30Interskole

30aug08:0008:30GEEN SPORT

31aug08:0008:30GEEN SPORT

Wys Meer

september 2027

01sep08:0008:30GEEN SPORT

01sep08:0008:30Sivvies: Lentedag

02sep00:0023:59o.12 - 7's toernooi in Paarl

02sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30FINKOM-vergadering

03sep10:0010:00EBW: Markdag

04sep08:0008:30GEEN SPORT

06sep08:0008:30Somersport Begin

10sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Robotikakompetisie ISF

14sep08:0008:30Somersport Eindig

14sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

14sep08:0008:30Robotika kompetisie GF

15sep08:0008:30Interne Spelkompetisie

15sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

15sep18:0018:00Jannies Talent

16sep08:0008:30Interne Spelkompetisie

16sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

17sep08:0008:30Oupa-en-Oumadag

17sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

20sep08:0008:30BR Begrotingsvergadering

21sep08:0008:30Skool verdaag vroeër

21sep08:0008:30Sivviedag

21sep10:0010:00Markdag

22sep08:0008:30Sivviedag

22sep08:0008:30Skole Sluit

23sep(sep 23)00:0004okt(okt 4)23:59Skoolvakansie

Wys Meer