Chrystal Conradie presteer in yskaats 7 Des, 2023 | Nuus, Sportuitslae Chrystal Conradie het die afgelope naweek aan die Yskaats WP-Kampioenskappe deelgeneem en ‘n tweede plek behaal. Baie geluk, Chrystal! Wat ‘n ongelooflike prestasie!