Kategorie: Algemeen

/ Algemeen, Nuus

As gevolg van leerders wat vroeër verdaag sal die biblioteek ook vanaf Maandag, 18 November, vir die res van die kwartaal om 14:30 sluit.

Vir enige navrae, kontak vir Marecia by marecia@jvrprim.co.za

/ Algemeen, Nuus

SUIDELIKE VOORSTEDE: OceanView, Glencairn, Vishoek, Muizenberg, Lakeside, Dieprivier, Wynberg, M3:

NOORDELIKE VOORSTEDE:  Brackenfell, Bellville, Parow, Goodwood:

WESKUS (MILNERTON/TABLEVIEW/BLOUBERG/MELKBOS):

Kliek op die onderstaande skakel VIR DIE BETROKKE ROETE, vul dit in en maak seker u submit.  Sodra u dit gedoen het, sal ons ontvangs erken en al die verdere nodige inligting, kostes, roetes en tye aan u stuur om die aansoek af te handel. U sal op die blou skakel nadat u daarop ingegaan het, al die stoppunte sien waar die bus 2024 gestop het.  Ons neem voorstelle vir nuwe stoppunte in ag.

Kliek hier vir meer inligting: BUSVERVOER INLIGITNG

Kliek hier vir meer inligitng oor aansoeke: AANSOEK INLIGITNG

Om aansoek te doen vir die busdiens van Jan van Riebeeck, kliek op die toepassende blou skakel vir die onderskeie roetes. U sal ontvangs erkenning kry, met verdere aansoek dokumente. 

SUIDELIKE VOORSTEDE: OceanView, Glencairn, Vishoek, Muizenberg,  Lakeside, Dieprivier, Wynberg, M3:
https://forms.gle/ccSbwCVTX1eMKh556

NOORDELIKE VOORSTEDE:  Brackenfell, Bellville, Parow, Goodwood:
https://forms.gle/vD29isRnv3uTutSU6

WESKUS (MILNERTON/TABLEVIEW/BLOUBERG/MELKBOS):
https://forms.gle/G3PpHUT27eePVLfz7

Vir enige ander navrae, kontak:

Theresa Lombard 
theresa@actdfin.co.za

/ Algemeen, Nuus

Neem asb. kennis dat Jan Kas Dinsdae- en Donderdaemiddae vroeër sal oop wees a.g.v. die skool wat vroeër verdaag.
Ma & Wo – 07:00 – 08:00
Di & Do – 12:30 – 13:30

/ Algemeen, Nuus

Vind asb. aangeheg inligting vir die 2025 Jan van Riebeeck-gholfdag. Daar is slegs 12 x 4 balle beskikbaar. Neem kennis dat gholfkarretjiebesprekings vir jou eie rekening sal wees en direk by die proshop bespreek moet word.

Kontak mnr. Rashard vir besprekings, borgskap van pryse of putjies en navrae indien u enige het.

067 311 8914 of sport@jvrprim.co.za

GOLF DAY
/ Algemeen, Nuus

Oor die afgelope paar jaar het daar verskeie persone in beheer van ons skoolbiblioteek gewissel, en ons werk tans daaraan om ons rekords op te dateer en seker te maak dat alle biblioteekboeke teruggestuur word.

As jou kind steeds biblioteekboeke by die huis het, vra ons asseblief dat dit so gou moontlik terug na die skool gestuur word. Dit sal help om ‘n akkurate inventaris te behou en te verseker dat alle leerders toegang het tot die hulpbronne wat hulle nodig het.

Baie dankie vir die samewerking en ondersteuning in hierdie verband.

/ Algemeen, Kuns en Kultuur, Nuus
Kerskonsert: 28 November 2024

28 November 2024 om 19:00 | Skoolsaal
R50 pp – Kaartjies op Karri beskikbaar

Dis so moeilik vir ons as ouers om ons leerders die geleentheid te bied om self foute te maak en dan verantwoordelik vir hierdie foute te aanvaar.  Hoe moet ons dit hanteer?
Lees gerus hier oor die advies wat Marike Badenhorst vanuit die Zen Den aan ons bied.

Hoe leer ek my kind om verantwoordelikheid vir hulle foute te aanvaar?

Ongeag ‘n ouer se poging om die waarde van eerlikheid by jou kind te vestig, lyk dit soms of hy/sy enige iets doen om nié verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar nie. Hoekom nie? Hier volg moontlike redes waaraan ons as volwassenes nie altyd dink nie:

  • Vrees vir kritiek (disapproval): Jou kind mag bang wees om jou/die onderwyser/vriende teleur te stel. Deur nié verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar nie, hoop hulle om die negatiewe gevolge te ontduik wat mag volg.
  • Hoe wil ek hê moet ander my sien? Kinders, net soos volwassenes, wil gesien word as goed, bekwaam en eerlik. Daarom “beskerm” hulle hierdie beeld deur die blaam op iemand te verskuif of te ontken hulle is skuldig. Hulle glo hulle gaan dan nie gekonfronteer word of iemand nie teleurstel nie.
  • Om die gevolge te vermy: Deur die blaam op ander te plaas, hoop die kind hy/sy gaan die gevolge vryspring wat hy/sy weet gaan volg en waarvoor hy/sy ie kans sien nie.
  • Gebrek aan emosionele regulering: Soms is die emosies wat mag volg – skaamte, skuldgevoelens/ verleentheid – vir die kind nét te veel om te hanteer. Om die blaam te verskuif, gebruik hulle hierdie verdedigingsmeganisme om nié hierdie uitdagende emosies in die oë te kyk nie.

So, wat kan ons as ouers doen sodat ons kinders gemakliker kan sê: “Ek is jammer?”

  • “Normaliseer” foute: Vir jou kind om eerlik met jou te wees en te aanvaar hulle het ‘n fout gemaak, moet hulle glo om foute te maak, is aanvaarbaar. Gesels met jou kind en wees eerlik oor die foute wat jý gereeld maak en hoe jý daarop reageer.
  • “Stop. Begin weer”: Wanneer jou kind reageer met verskonings, ontkennings en argumente, probeer dalk hierdie eenvoudige tegniek: “Stop. Kom ons begin van vooraf.” Help hulle om te besef dat al wat hulle hoef te doen, is om verskoning te vra, dit agter hulle te sit en aan te gaan. Dit sal die gewoonte kweek om te aanvaar iets kán skeefloop, maar jy het altyd weer ‘n kans om dit nie weer te doen nie.
  • Soek saam met hulle na beter opsies: ‘n Kind wat kan aanvaar hy/sy mag foute maak het gewoonlik ouers wat openlik hieroor kan praat en saam met hulle kinders kyk na ander maniere om die probleem op te los. Probeer: “Ek verstaan hoekom jy dit gedoen het, maar wat dink jy kan jy volgende keer anders doen?”
  • “Back off a little”: Soms is dit net nodig om terug te staan sodat jou kind uit sy/haar foute leer. Dit is dikwels die enigste manier hoe jou kind kan leer om ander opsies te oorweeg.

Marike Badenhorst            
Opvoedkundige Sielkundige

/ Algemeen, Nuus

Geagte Inwoners van die Bo-Stadskom, ’n Aansoek vir ’n groot, sesverdieping-ontwikkeling aan die bopunt van Leeukopstraat is by die Stad Kaapstad ingedien. Indien dit goedgekeur word, sal hierdie gebou van 41 woonstelle die rustige, voorstedelike karakter van ons buurt dramaties verander en beduidende verkeersopeenhoping en veiligheidsrisiko’s byvoeg tot ’n reeds besige area.

Waarom Dit Belangrik Is
Die beplande ontwikkeling sal verkeer op Kloofnekweg drasties verhoog en tot 60 bykomende voertuie by die nou Leeukop-Quarry Hill kruising voeg, wat gevaarliker toestande sal skep. Kloofnekweg het reeds ernstige ongelukke met swaarvoertuie gehad, en hierdie verhoogde verkeer bedreig beide bestuurders en voetgangers, insluitend skoolkinders wat die gebied daagliks gebruik. Buiten verkeer, stel hierdie projek ’n kommerwekkende presedent vir toekomstige grootskaalse ontwikkelings in die Stadskom, wat die unieke karakter van buurte soos Tamboerskloof, Oranjezicht en Higgovale in gevaar stel. Ons glo dat hierdie ontwikkeling, wat hoofsaaklik vir beleggers ontwerp is, die harmonie van ons gemeenskap sal versteur, eiendomswaardes sal verlaag en die bekoring van ons gebied sal ondermyn.

Neem Aksie
DIE SPERDATUM VIR BESWARE IS 19 NOVEMBER 2024. Enige persoon ouer as 18 jaar kan beswaar aanteken. Selfs as jy voorheen beswaar aangeteken het, is ’n nuwe beswaar vir hierdie aansoek nodig.

Besoek https://tinyurl.com/fotadocs vir vorms en addisionele inligting.

Help ons om ons buurt te bewaar. Saam kan ons ’n verskil maak!

Vriendelike groete,
Friends of Tamboerskloof

E-pos: fotamboerskloof@gmail.com
https://tinyurl.com/fotadocs

/ Algemeen, Nuus

Neem asseblief kennis dat alle graad 4 – 6-leerders ‘n toestelooreenkoms volgende week sal ontvang.  Ouer en kind moet dit onderteken aangesien alle graad 5 – 7-leerders sommer op die eerste dag van skool (15 Jan. 2025) ‘n toestel sal ontvang.  Hierdie skootrekenaar sal gebruik word om interaktief met akademie te handel.  Sodra jy hierdie ooreenkoms ontvang, teken en stuur die volgende dag skool toe. 

Dankie vir hierdie ondersteuning. 

/ Algemeen, Nuus
Alle gr.4 – 7-leerders wat tydens hierdie jaar besonderse prestasies behaal het óf veelsydigheid getoon het op sport- en kulturele gebied kan in aanmerking kom vir ‘n spesiale prys by die prysuitdeling. 
 
Voltooi asb. die aangehegte vorm en handig die vorm en afskrifte van bewyse van die prestasie(s) teen Vrydag, 21 November, by juf. Lucia de Jager in. ‘n Hardekopie van die vorm kan ook afgehaal word.
 
/ Algemeen, Nuus, Skaak, Sport
Kyle het verlede Vrydag en Saterdag aan die “Chess Elevation Series” deelgeneem.  
 
Hy het 1ste plek behaal vir die vlak 2-groep en was die enigste speler in sy groep wat geen wedstryde verloor het nie. 
 
Baie geluk met hierdie puik prestasie, Kyle! Jy maak ons Jannie-harte trots!
 
 
/ Algemeen, Nuus
Ons was so bevoorreg om Dinsdag, 22 Oktober, in die geselskap van die kundige op sosiale media gebied te kon wees. Carla de Beer het omtrent baie inligting en kennis aan ons oorgedra. Soos sy belowe het, plaas ons die wenke en inligting soos sy aan ons gestuur het hier.
 
Ons skool het die nodige maatreëls in plek. Gaan lees gerus die slimfoon en -horlosie gebruiksbeleid vir leerders deur.  
 
Slimfoon en -horlosie gebruiksbeleid vir leerders
 
Volgens departementele riglyne moet alle leerders se selfone tydens skoolure en op die skoolterrein (skoolgronde) afgeskakel wees.
Leerders bring hul selfone op eie risiko skool toe en die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir verlies of beskadiging daarvan nie.
Leerders moet soggens sodra die eerste periode begin hul fone by hul registeronderwyser inhandig sodat die onderwyser die selfone in die klas se kluis kan bewaar totdat die skooldag verby is.
Geen oproepe/boodskappe mag tydens klastyd of op die skoolterrein ontvang of gemaak word nie.  Indien daar ‘n krisis ontstaan, sal leerders wel toestemming ontvang om hul ouers te kontak, maar dan moet die oproep in die teenwoordigheid van die onderwyser (bv. net buite die klaskamer, in die gang) gemaak word.  Indien leerders wel ‘n dringende oproep aan hul ouers wil of moet maak, gaan gerus na ontvangs om die skool se telefoon te gebruik.
Indien leerders hul selfone tydens skoolure of op die skoolterrein sonder toestemming gebruik, sal dit gekonfiskeer word. Indien dit ‘n tweede keer of herhaaldelik gebeur sal die foon vir ‘n langer tydperk afgeneem word en leerders sal dit eers ‘n week later of aan die einde van die skoolkwartaal ontvang.  Ouers van die spesifieke leerder sal hiervan in kennis gestel word.
In die geval waar ‘n leerder sy/haar selfoon by die registeronderwyser vergeet, sal die onderwyser die die foon in die kluis bewaar totdat die leerder die foon kom afhaal.
Tydens kampe/uitstappies word leerders verbied om hul selfone saam te neem.  Die onderwysers wat die leerders op die kampe/uitstappies vergesel, moet hul selfoonnommer beskikbaar stel indien dit nodig sou wees om die ouer van ‘n insident of krisis in kennis te stel. 
Indien ‘n vermoede bestaan dat leerders ongerymdhede/pornografie op hul selfone kyk/stuur, behou die skool die reg in die beste belang van alle leerders van Laerskool Jan van Riebeeck om op te tree deur onmiddellik die selfoon te konfiskeer en die polisie in kennis te stel.  Ouers sal telefonies verwittig word dat die polisie in kennis gestel is.  Die polisie het die reg om leerders se selfone te ondersoek indien daar ‘n vermoede is dat daar pornografiese materiaal / video’s op sy/haar selfoon is.  Indien ‘n finale bevinding gemaak is dat ‘n leerder na ongerymdhede/pornografie op sy/haar selfoon gekyk of aangestuur het, sal die betrokke leerder se ouers skriftelik in kennis gestel word dat hy/sy voortaan nie toegelaat sal word om ‘n selfoon skool toe te bring nie.
*Dieselfde reëls geld vir slimhorlosies.  Horlosies moet afgeskakel wees om geen boodskappe of oproep te ontvang of te maak nie.  Tydens formele assesserings word hierdie horlosies ingeneem.
/ Algemeen, Nuus
Dis wonderlik hoe die Zen Den besig is om stadig die stigma omtrent angs en oorweldiging van emosies af te breek.  Leerders kry die geleentheid om hulself te reguleer en in die proses beter op hul skoolwerk te fokus. Hulle ontvlug vir enkele minute of sommer ‘n hele pouse na hierdie ruimte waartydens die kalm ruimte wanbalans herstel sodat hulle weer klasuitdagings in die gesig kan staar.
 
Ons poog om weekliks ‘n skrywe in die nuusbrief te plaas wat volgens verskillende temas sal handel.  Ons het met boelie begin aangesien daar navrae in die ouermeningspeiling hieroor was. Ons voel ook dat ons ‘n opvoedingsplig vanuit die Zen Den het sodat almal so goed moontlik ingelig oor ‘n verskeidenheid onderwerpe kan wees.  Opleiding is tog ons kernbesigheid.
 
Hierdie week se Jannie-gesprek vanuit die Zen Den, geskryf deur Marike Badenhorst:
 
Moontlike ouerskapsfoute wat ons mag maak
  1. Ouers probeer dikwels hul kinders ongemak spaar
Terwyl ons probeer om aan ons kinders die heel beste te bied, skep ons dikwels vir hulle ‘n “mini ideale wêreld” – iets wat ons weet nie bestaan nie. In ‘n gegewe dag ervaar ons kinders deesdae min ongemak: fisies of emosioneel. As hulle verveeld is, gee ons vir hulle ‘n selfoon om hulle besig te hou. As hulle verloor, beloon ons hulle met hul eie “trofee” – hetsy iets wat hulle graag wil hê of ‘n uitstappie om die gevoel van teleurstelling “sagter” te maak.  As hulle moeg is, hoef hulle nie hulle gewone huistake te doen nie. As hulle sleg doen in ‘n toets, kontak ons die onderwyser.  Ons probeer elke spreekwoordelike klip wat ‘n struikelblok kan wees uit hul pad haal voordat ons hulle die geleentheid gee om self eers ‘n plan te maak om die probleem op te los.
Al is dit hóé moeilik, móét ons soms opsy staan en aan ons kind die geleentheid gee om te misluk of om ongemak en teleurstelling te ervaar.  As ons dit níé doen nie, gaan hulle moeilik ‘n krisis later in hulle lewe kan hanteer wanneer ons as ouers nie by is nie.
Ook wat tydsbesteding betref: wanneer ons kind permanent besig is om hom/haar van een aktiwiteit na ‘n ander te haas, mag daar in die proses nie genoeg tyd wees vir ongestruktureerde spel, ontspanning en sommer net kind-wees nie. Soms is dit goed vir ‘n kind om genoeg tyd te hê om wél verveeld te wees en sélf ‘n plan te maak wat om volgende te doen!
  1. Kinders leer nie meer “regte-wêreld” vaardighede aan nie
Al klink dit voor die handliggend, ontneem  ons deesdae dikwels ons kinders om alledaagse roetine-take aan te leer:  om iets wat by die huis stukkend is, reg te maak; om jou te help om die plante in die huis te versorg; om saam met jou eenvoudige disse te maak. As ons nie hierdie belangrike vaardighede vir óns geslag kinders aanleer nie, gaan ‘n volgende geslag nie ouers hê by wie hulle dit kan leer nie.
  1. Ons fokus op die resultaat en nie die proses nie
Daar word vertel dat Thomas Edison 1000 keer misluk het in sy poging om die gloeilamp uit te vind.  Toe daar aan hom gevra is hoe dit voel om 1000 keer te misluk voordat hy sukses behaal het, was sy antwoord: “Ek het nie 1000 keer misluk nie, die uitvindsel van die gloeilamp het net 1000 stappe geneem.”
As ons vir ons kinders so ‘n ingesteldheid kan aanleer, leer ons hulle deursettingsvermoë (“grit”). Indien my kind kan leer om vir homself/haarself erkenning te gee vir die moeite en vasbyt vir die poging – al was die eindresultaat anders as wat hulle verwag het – leer ons hulle deursettingsvermoë en ook die moed om weer te probeer.  
  1. Ouers moedig nie aanspreeklikheid aan nie
Meeste kinders sal enige iets doen om nie te erken wanneer hulle ‘n fout gemaak het nie. Tog is dit nodig om ons kinders te leer om verantwoordelikheid vir ‘n situasie te aanvaar wat hulle ongemaklik laat voel en waar hulle verkeerd was.  Leer hulle om “ek-frases” te begin gebruik.   In plaas daarvan om jou kind toe te laat om te sê: “Die toets was te moeilik, die onderwyser het wéér nie alles verduidelik nie”, help hom/haar om op ‘n punt te kom waar hy/sy kan sê: “Ek het nie al die vrae in die toets verstaan nie. Ek moes vooraf vir my onderwyser gevra het om my te help.”  Deur die skuld op iemand anders te plaas, hoop jou kind hy/sy gaan nie gestraf word of die negatiewe gevolge in die oë hoef te kyk nie. Leer jou kind dat almal foute maak, jy ook. En lei jou kind om te kan sê: “Ek is jammer, ek het ‘n fout gemaak. Ek gaan probeer om dit reg te maak.”
 
In ons poging om goedaangepaste kinders met baie selfvertroue groot te maak, moet ons daarteen waak om nie oorsensitiewe, selfgesentreerde  kinders groot te maak nie . Leer jou kind nederigheid en ‘n begrip vir die talente en prestasies van ander. Deur hul eie beperkings te erken en terselfdertyd erkenning te gee aan ander, leer hulle om diversiteit te omarm en aanpasbaar binne verhoudings te wees.
 
Marike Badenhorst                          Opvoedkundige Sielkundige
/ Algemeen, Nuus

Oud-Jannie, Jana Brink, is as hoofdogter van HS Milnerton vir 2025 verkies.

Welgedaan, Jana! Jy maak ons trots.

/ Algemeen, Nuus

Hierdie jaar hou die WKOD ‘n kompetisie waar leerders ‘n plakkaat of kortverhaal kan inskryf en ‘n hulpbronprys vir hul skoolbiblioteek tot die waarde van R30 000 wen!

Belangrike Datums

september 2026

14sep00:0023:59Krieket: o.13A vs Brackenfell (WEG)

14sep(sep 14)00:0015(sep 15)23:59Konsert: Optrede 1

14sep(sep 14)00:0018(sep 18)23:59Skool verdaag om 13:00 (Hele week)

14sep18:0020:00Konsert Kleedrepetisie

15sep08:0008:30Algemene Kennis toets

15sep18:3020:00Konsert: Optrede 2

16sep18:3020:00Konsert: Optrede 3

17sep18:3020:30Konsert: Optrede 4 (Grand Finale)

20sep(sep 20)00:0019(sep 19)23:59Heidré Ehlers (Onderwyser) verjaar

20sep00:0023:59Krieket: o.13A toer

21sep00:0023:59Krieket: o.13A toer

21sep09:0010:00Kultuursaal

21sep10:3011:00Skrywersbesoek - Silas en die ysbeer op Tafelberg (Annie Klopper en Zandré Coetzer)

21sep16:0018:00Beheerraad-vergadering (Goedkeuring)

22sep00:0023:59Markdag - Grondslagfase

22sep00:0023:59Sivvies

22sep00:0023:59Krieket: o.13A toer

22sep08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

23sep00:0023:59Sivvies

23sep00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

23sep00:0023:59Krieket: o.13A toer

24sep00:0023:59Erfenisdag

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

Wys Meer

oktober 2026

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

09okt(okt 9)00:0011(okt 11)23:59Dapper stappers kamp en stapnaweek (Greyton)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

12okt00:0023:59WKOD: Sistemiese Toetse

13okt12:4513:45Matrieksaal

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

16okt00:0023:59Atletiek: De Hoop

16okt08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad TUIS (o.9, o.11 en o.13 span)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt(okt 23)00:0022(okt 22)23:59Skaak: Panorama Skaaktoernooi

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt08:0008:00LJvR Junior Koor en St Cyprian's Junior Choir "Choir Mingle"

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

24okt00:0023:59Krieket: Minikriekettoernooi by Stellenbosch (o.7 - o.9)

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

26okt00:0023:59Krieket: o.10A vs Curro Durbanville (WEG)

29okt00:0023:59Krieket: o.13A & B vs Curro Durbanville

30okt00:0023:59Sivvies

31okt00:0023:59Tennis: Welegmoed Open (o.13A)

Wys Meer

november 2026

31okt00:0023:59Tennis: Welegmoed Open (o.13A)

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

04nov(nov 4)00:0003(nov 3)23:59Stemdag: Openbare vakansiedag

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

12nov00:0023:59Tennis: o.8 Rooibal by Kenridge

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

17nov00:0023:59Huppelland Gr.R Kleedrepitisie

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

03des08:0008:30Graad 3-Afskeid

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

januarie 2027

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

01jan00:0023:59Nuwejaarsdag

08jan09:0012:00Jan Kas Open

11jan07:0010:00Jan Kas op

11jan08:0008:30Skool Open - Personeel

11jan08:3008:30EXCO-Vergadering

12jan08:0009:00Fasevergaderings

12jan12:0012:00Personeelvergadering

12jan13:0014:30Jan Kas oop

13jan08:0008:00Geen Klasruiling

13jan08:0008:00Saalbyeenkoms leierbalkies word oorhandig

13jan08:0008:30Skool Open - Leerders

13jan14:0014:00Atletiekspan oefen

13jan14:1014:10Nasorg Begin

14jan08:0008:30Klasruilings

14jan08:0008:30Karri-lyste oop vir bekendstellingsaand

15jan00:0023:59Swem: Senior Kleur Gala

18jan08:0008:00Buitemuurs Begin

19jan17:0017:00Huppelland Bekendstellingsfunksie

21jan07:1507:15Jannies-vir-Jesus begin

21jan17:0017:00Bekendstellingsfunksie: Musiekvergaderings

21jan18:0018:00Bekendstellingsfunksie: Klasvergaderings

21jan19:0019:00Bekendstellingsfunksie: Algemene vergadering in Saal

22jan08:0008:00Toets: Engels (gr.4&6)

22jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jan08:0008:00Lead4life: Leerderraad (LsJvR)

28jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan(jan 29)00:0028(jan 28)23:59Sivvies: Skool Verjaar

29jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

29jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jan(jan 30)00:0029(jan 29)23:59Junior Koorkamp

30jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

31jan(jan 31)00:0030(jan 30)23:59Skool Verjaar (106)

Wys Meer

februarie 2027

04feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

05feb(feb 5)00:0004(feb 4)23:59Senior Koorkamp

05feb08:0008:00Toets: Wiskunde (gr.4-7)

06feb(feb 6)00:0005(feb 5)23:59Senior Koorkamp

06feb00:0023:59Tennis: o.13A & B Kenridge (seuns & dogters)

08feb(feb 8)00:0012(feb 12)23:59Interne Redenaarskompetisie

11feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

12feb00:0023:59Krieket: Hugo-Rust Mini-kriekettoernooi (o.7 - o.9)

12feb08:0008:00Toets: NWT/NW (gr.4-7)

12feb08:0008:00FINKOM vergadering

12feb08:0008:00Sivvies: Valentynsdag

13feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

14feb(feb 14)00:0013(feb 13)23:59Valentynsdag

16feb00:0023:59Atletiek: Interskole

17feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

18feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

18feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb08:0008:30Toets: SW (gr.4-7)

19feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb18:0018:00Klasbraai Laerskool (Conradieveld)

20feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

25feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

25feb18:0018:00Huppelland Klasbraai (Conradieveld)

26feb00:0000:30Swem: Junior Kleur Swemgala

26feb00:0023:59SOMERSPORT EINDIG

26feb08:0008:30Sivviedag

26feb08:0008:30Toets: SW (Gr.4&&)

27feb00:0023:59Netbal: Onder die Berg (Hs JvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Rugby: Onder die Berg (HsJvR) o.12 & o.13

Wys Meer

maart 2027

01mrt00:0023:59WINTERSPORT BEGIN

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

04mrt08:0008:30Toets: EBW (gr.7)

05mrt00:0023:59Netbal: Bulfees (o.8 - o.13)

05mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

05mrt07:4508:45Kooroefening

05mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

11mrt18:0018:00Somersokkie (gr.5-7)

12mrt00:0023:59Hokkie: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

12mrt08:0008:30Algemene Kennis toets

12mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

12mrt08:0008:30FINKOM Vergadering

13mrt00:0023:59Netbal: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

13mrt00:0023:59Rugby: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

15mrt08:0008:30Musiekkonserte (Gr.5-7)

16mrt08:0008:30Musiekkonserte (gr.2-4)

17mrt08:0008:30Junior Koorfees in skoolsaal

18mrt00:0023:59JvR Gholf Dag

18mrt08:0008:30Huppelland Spesiale Personedag

18mrt08:0008:30Sivvies

18mrt08:0008:30Oranjeriviertoer vertrek

18mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

18mrt10:0010:00Markdag

19mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

19mrt08:0008:30Sivvies

19mrt10:0010:30SKOOL SLUIT

20mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Menseregtedag

22mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

26mrt00:0023:59Goeievrydag

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

29mrt00:0023:59Familiedag

Wys Meer

april 2027

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

06apr08:0008:30Skool Heropen

06apr08:0008:30Buitemuurse Winterprogram begin

06apr08:0008:30Nasorg begin

08apr07:0007:00Fasevergaderings

09apr00:0023:59Hokkie: o.13A Van Riebeeckstrand (Seuns & Dogters)

09apr08:0008:00Toets: Afrikaans (gr. 4&6)

09apr08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

10apr00:0023:59Netbal: o.10A Netbaltoernooi

10apr12:0022:00KAPPERJOLLE

12apr08:0008:00GEEN SPORT

12apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

12apr13:3013:30Ouerbesoeke

13apr08:0008:00GEEN SPORT

13apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

13apr13:3013:30Ouerbesoeke

15apr07:1507:45Jannies vir Jesus begin

16apr00:0023:59Hokkie: Worcester-Noord (TUIS) o.7 - o.13

16apr08:0008:30Skool verdaag vroeër

16apr08:0008:30FINKOM-vergadering

16apr08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

16apr08:0008:30Toets: Engels (gr.4&6)

17apr00:0023:59Rugby: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

17apr00:0023:59Netbal: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

21apr00:0023:59Rugby: Milnerton (TUIS)

23apr08:0008:30Toets: Wiskunde (gr.4-7)

23apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

24apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

25apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

26apr08:0008:30Skoolvakansiedag

26apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

27apr08:0008:30Vryheidsdag

27apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

28apr08:0008:30Dinsdag en Woensdag periodes ruil om (Kooroefening)

30apr08:0008:30Senior Koorkamp

30apr08:0008:30Toets: NWT/ NW (gr.4-7)

30apr08:0008:30Sivviedag

Wys Meer

mei 2027

01mei00:0023:59Rugby: Vredekloof (TUIS) o.7 - o.13

01mei00:0023:59Werkersdag

07mei00:0023:59Hokkie: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

07mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

07mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

08mei00:0023:59Netbal: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

08mei00:0023:59Rugby: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

12mei(mei 12)00:0011(mei 11)23:59Gr.6-Kamp

13mei(mei 13)00:0012(mei 12)23:59Gr.6-Kamp

13mei08:0008:30Musiekpersoneel Konsert

14mei(mei 14)00:0013(mei 13)23:59Gr.6-Kamp

14mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

14mei08:0008:30FINKOM-vergadering

15mei00:0023:59Rugby: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Netbal: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (WEG) o.7 - o.13

19mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (TUIS) o.7 - o.13

21mei00:0023:59Netbal: JvR B- D Netbaltoernooi (TUIS) o.10 - o.13

21mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

21mei08:0008:30Eisteddfod

22mei08:0008:30Eisteddfod

26mei08:0008:00Naomi Uys (Onderwyser) verjaar

28mei00:0023:59Hokkie: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13 Seuns & Dogters

28mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

28mei08:0008:30Sivvies

28mei08:0008:30SUMMIT

29mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei00:0023:59Netbal: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei08:0008:30SUMMIT

30mei08:0008:30SUMMIT

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

junie 2027

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

01jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

02jun08:0008:30Gr.7 Eksamen begin

02jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

03jun08:0008:30Skool verdaag vroeër

04jun00:0023:59Hokkie: Minitoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9 Seuns & Dogters)

04jun08:0008:30Gr.4-6 Eksamen begin

04jun08:0008:30Veiling

05jun00:0023:59Netbal: Minitoernooi by Van Rieebeckstrand (o.7 - o.9 Dogters)

05jun00:0023:59Rugby: Mini-Rugby Durbanville Voorbereiding

07jun08:0008:30Interne Buitemuurseprogram Begin

11jun08:0008:30FINKOM-vergadering

15jun08:0008:30Hoofleiertoesprake en Verkiesing

15jun08:0008:30Oefen Musiekkonsert

15jun08:0008:30Eksamen Eindig

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun08:0008:30Musiekkonsert Oefen

17jun08:0008:30Toeroorhandiging

17jun08:0008:30Hoofleiers bekendmaak

17jun18:0018:00Musiekkonsert

18jun00:0023:59Helene Slabbert (Onderwyser) verjaar

18jun08:0008:30Lead4Life (gr.6)

18jun08:0008:30Noodhulpopleiding

19jun08:0008:30Noodhulpopleiding

21jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

21jun08:0008:30Lead4Life (gr.4)

22jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

22jun08:0008:30Lead4Life (gr.5)

23jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun08:0008:30Sivviedag

24jun10:0010:00Markdag

25jun00:0023:59Ilse-Marie Holtzhausen (Onderwyser) verjaar

25jun08:0008:30Skool Sluit

25jun08:0008:30Sivviedag

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

julie 2027

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Claudia Abdol (Assistent) verjaar

12jul00:0023:59Rugby-Kliniek

13jul00:0023:59Rugby-Kliniek

15jul00:0023:59Rugby-Kliniek

20jul08:0008:30Buitemuurseprogram begin

20jul08:0008:30Skool heropen

20jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

21jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

22jul07:1507:45Fasevergaderings

22jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

23jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul08:0008:30FINKOM Vergadering

23jul08:0008:30Toets: Engels (gr.4-6)

23jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jul08:0008:30Skool verdaag vroeër

24jul00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

26jul08:0008:30GEEN SPORT

26jul13:0013:00Skool sluit 13:00

26jul13:3013:30Ouerbesoeke

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3013:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59Netbal: Van Riebeeckstrand (WEG) o.7 - o.13

28jul00:0023:59Rugby: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.13

29jul07:1507:45Jannies-vir-Jesus Begin

30jul(jul 30)00:0029(jul 29)23:59Bring-en-Raai

30jul00:0023:59Hokkie: o.9 Seuns & Dogters Driehoek (Robertson & Sunningdale)

30jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jul08:0008:30Toets: Engels (gr.5&7)

30jul08:0008:30Sivviedag

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

Wys Meer

augustus 2027

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

01aug00:0003(aug 3)23:59EXCO-Strat

02aug(aug 2)00:0006(aug 6)23:59JanArte Kunstefees

03aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.9 & o.13

04aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.11

04aug00:0023:59Netbal: Tableview (WEG) o.7 - o.13

06aug(aug 6)00:0009(aug 9)23:59FAMILIENAWEEK

06aug08:0008:30Toets: Wiskunde (gr4-7)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

13aug00:0023:59Hokkie: Courtrai (WEG) o.7 - o.13

13aug08:0008:30FINKOM-vergadering

13aug08:0008:30Toets: NWT/NW (gr.4-7)

13aug08:0008:30Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Netbal: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

14aug00:0023:59Rugby: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Rugby: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Netbal: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

20aug08:0008:30Assessering SW (gr.4-7)

21aug00:0023:59Netbal: J.W.G Fees Brackenfell o.10A & o.11A

21aug00:0023:59Rugby: J.W.G Fees Brackenfell o.11A

21aug08:0008:30Wiskundekamp (gr.6&7)

26aug08:0008:30Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Interskole Hokkie: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

27aug08:0008:30Sivviedag

27aug08:0008:30Groot "Brag"

27aug10:0010:00Interskole

27aug12:0012:30Skool verdaag vroeër

28aug00:0023:59Netbal: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug00:0023:59Rugby: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug08:0008:30Interskole

30aug08:0008:30GEEN SPORT

31aug08:0008:30GEEN SPORT

Wys Meer