Kategorie: Sport

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Stella Pansegrouw het gedurende die vakansie die nuus van Cape Town (WP) Tennis ontvang dat sy 5de in die o.11-groep is. Baie geluk, Stella.  Ons is trots op jou!

/ Nuus, Sportuitslae

Nina Lubbe het weer haar WP-kleure in Goju Kai Karate verwerf en sy neem die 14de Oktober aan die WP-toernooi in die Paarl deel. Dit is deel van die “opbou” na die Wêreldkampioenskappe wat gedurende 2025 in Tokyo plaasvind. Baie geluk, Nina.  Sterkte met die toernooi wat voorlê. Ons is trots op jou!

/ Nuus, Sportuitslae

Stella het haar Westelike Provinsie kleure vir Level 5 Gimnastiek ontvang. Sy is genooi na die SA Gym Games wat op 4 Oktober 2023 in Pretoria plaasvind. Sy het in haar vault ‘n 3de plek behaal, wat ‘n ongelooflike goeie prestasie is. Baie geluk, Stella! Ons is trots op jou.

/ Nuus, Skaak, Sportuitslae

Die o.13-span het hul laaste ligawedstryd teen Houtbaai Internasionale skool  op Vrydag, 8 September, gespeel. Ons is trots om te noem dat die span 5-1 gewen het. Ons het goed in die liga gevaar en sien uit daarna om volgende jaar weer deel te neem.

/ Nuus, Sport, Sportuitslae

Netbal:

Dit was ‘n nat en koue dag, maar die reën het nie die Jannies gekeer op die netbalbaan nie. Elke Jannie het karakter gewys en deurgedruk op die gladde baan. Ons is trots op elke liewe Jannie. Geluk met die puik uitslae. 

o.7A verloor 0-5
0.7B verloor 012
0.7C verloor 1-3
o.8A verloor (nie telling gehou)
0.8B verloor (nie telling gehou)
0.8C verloor (nie telling gehou)
o.9A verloor 3-15
0.9B verloor 0-1
0.9C verloor 0-6
o.10A verloor 7-8
0.10B wen 5-3
0.10C verloor 1-10
o.11A wen 18-5
0.11B verloor 6-14
0.11C verloor 0-15
o.12A wen 17-8
0.12B wen 8-3
o.13A wen 18-10
0.13B verloor 9-12
0.13C verloor 1-8

Rugby:

Op die 2de September speel die Jannies teen Laerskool Welgemoed. Ons was gegroet met ‘n snerpende koue wind en nat gras in Belville. Die o.7, o.8 en o.9-spanne het eerste die Blessies die stryd aangesê en moes ongelukkig die knie buig teen baie talentvolle spanne.

Die o.11A-span wen ‘n naelbytstryd 10-8, met Carter Schoeman wat ‘n strafskop oorskop nadat tyd reeds verstreke was. Dit was ‘n ongelooflike vertoning deur die hele span. Die span sluit die jaar af met slegs 3 verlore op hul kerfstok.

Die o.13A-span, wat swaargetrek het onder beserings in kritiese posisies, het toe op die veld gedraf. Na 50 uiters fisiese en senuwee-belaaide, minute het hulle as oorwinnaars uit die stryd getree. Hulle eindtelling was 22-14. Hierdie wen sluit dan ‘n seisoen af waarin hulle net 4 van hulle 24 wedstryde verloor het. Ons is ook trots op die wenne behaal teen Kenridge, Welgemoed en Dirkie Uys.

Dankie aan die ouers en leerders se toewyding deur die jaar. Dit dra by tot ‘n suksesvolle rugbyprogram waarin deelname die kernpunt is.

Nou is dit tyd vir die Springbokke!

/ Nuus, Sport

Ons eindig die Wintersportprogram hierdie naweek teen Laerskool Welgemoed. Dit was ‘n bedrywige seisoen en ons sportspanne het hulle puik van hul taak gekwyt.

Neem asb. kennis dat daar geen buitemuurse oefening volgende week, 4 – 8 September, gaan wees nie. Daar is egter verskeie spanne wat nog wedstryde speel en die afrigters sal persoonlik met elke kind en ouer kontak maak rakende oefentye en wedstryde.

Ons begin Maandag, 11 September, met ons Somerprogram. Kliek op die foto of volg die skakel vir die volledige program.

/ Netbal, Nuus, Sportuitslae

Saterdag, 26 Augustus, was dit ons jaarlike deelname aan Laerskool Brackenfell se sportdag. Dit was ‘n koue, reënerige oggend, maar die dag het mooi oopgetrek en die dogters het hul harte uitgespeel. Baie dankie aan al die afrigters wat betrokke was en aan die spanne met hul mooi uitslae. Ons is baie trots.

o.10A
vs Curro Durbanville wen 9-3
vs De Kuilen wen 12-3
vs Sun Valley wen 16-4

o.11A
vs Curro Durbanvillle wen 14-5
vs Rhenish wen 9-2
vs Eversdale wen 10-8

o.12A
vs Bastion verloor 4-23
vs Sun Valley wen 7-5
vs Eversdale verloor 7-15

o.13A
vs De Kuilen wen 22-7
vs Sun Valley wen 22-9
vs Eversdale verloor 9-17

/ Nuus, Skaak, Sportuitslae

Ons skaakspelers het 25 Augustus (Vrydag) teen die Deutsche Schule (tuis) gespeel. Ons spelers het uitstekend gevaar en 4-2 gewen. Baie geluk, Jannies!

/ Nuus, Sport, Sportuitslae

Abigail het Saterdag ‘n brons medalje by die WP-kampioenskappe in gimnastiek gewen en sy is vir die WP-span verkies wat in Oktober te Pretoria aan SA’s gaan deelneem. Baie geluk, Abigail!

/ Nuus, Rugby, Sportuitslae

 Ons het Woensdag die nuus gekry dat Frank van der Walt opgeneem is in die WP o.12-oefengroep. Hierdie groep bestaan uit die twee spanne wat die WP o.12 A en B spanne gaan verteenwoordig in Riversdal by die kustoernooi tydens die eerskomende skoolvakansie. Frank raak dan ook die skool se eerste WP-verteenwoordiger in rugby sedert 2013. Baie geluk Frank! Jou harde werk is beloon. Baie geluk ook aan die trotse ouers, naamlik Franci en Nel, ons is saam met julle trots op sy prestasie.

/ Nuus, Sport, Sportuitslae

Netbal:

Saterdag, 19 Aug., was dit weer tyd vir ons jaarlikse interskole teen Laerskool Dirkie Uys. Die kompetisie was nie maklik nie, veral nie met passievolle ouers langs die baan nie, maar ons dogters het nie dat dit hulle onderkry nie. Alle spanne het baie goed gevaar. Volgende jaar is ons weer reg vir hulle!

o.7A verloor 1-6
0.7B verloor 0-2
0.7C wen 2-1
o.8A wen 7-4
0.8B wen 2-1
0.8C verloor 1-2
o.9A verloor 7-4
0.9B verloor 7-2
o.10A verloor 6-10
0.10B wen 7-2
o.11A wen 17-10
0.11B verloor 3-9 
o.11C verloor 1-5
o.12A verloor 14-15
0.12B wen 21-5
o.13A wen 28-15
0.13B wen 11-5
0.13C wen 5-4

Hokkie:

Ons hokkiespanne het Vrydag teen Dirkie Uys te staan gekom vir ons jaarlikse Interskole en het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Baie dankie aan al ons ouers en ondersteuners wat langs die veld was om ons aan te moedig. Hier volg ons uitslae:

Hokkie Seuns:

o.7 verloor 0-8
o.8 verloor 1 – 16
o.9A verloor 2-5
o.9B verloor 0-1
o.10A 2-2
o.10B wen 6-0
o.11 wen 2-1
o.13 wen 4-0

Hokkie Dogters:

o.7 verloor 2-3
o.8 verloor 0-6
o.9 verloor 2-3
o.10 4-4
o.11 wen 3-2
o.13 wen 6-0

Rugby:

Saterdag, 19 Augustus, het ons rugbyspanne gewys dat rugby nie net in die platteland gespeel word nie. Die o.7 – o.9-spanne kon ongelukkig nie hulle wedstryde wen nie, maar het deurgans goeie rugby gespeel waarop hul afrigters ongelooflik trots was. Die o.11A-span het toe die bordjies verhang en die o.13A-span kon die dag afsluit deur geskiedenis te maak en vir die eerste keer op Dirkie Uys se tuisveld te wen.

Baie dankie vir al die ondersteuning wat die ouers aan die rugbyprogram bied deur te sorg dat die leerders betrokke en toegewyd is. Ons sien uit na JvR se rugbytoekoms.

o.7B wen 5-1
o.7A verloor 0-8
o.8B verloor 0-7
o.8A verloor o-4
o.9B verloor 0-6
o.9A verloor 2-5
o.11A wen 19-14
o.13A wen 27-14

/ Nuus, Sport

Vrydag, 18 Augustus, en Saterdag, 19 Augustus, neem ons saam met Hoërskool Jan van Riebeeck deel aan die jaarlikse Interskole teen Dirkie Uys in Moorreesburg.

Al ons hokkie-, netbal- en rugbyspanne neem deel.

Die hokkiewedstryde vind die Vrydag plaas en die rugby en netbal die Saterdag. Hier volg ‘n paar algemene reëlings vir volgende week:

  • Donderdagoggend woon al ons wintersporte se eerste spanne Hoërskool Jan van Riebeeck se Big Brag by.
  • Vrydagoggend vind ons Big Brag in die saal om 09:00 plaas.
  • Alle hokkiespanne vertrek Vrydagoggend om 11:00 vanaf die skool na Moorreesburg.
  • Die skool verdaag Vrydag om 11:45 vir graad 1 – 3 en 12:00 vir graad 4 – 7-leerders.
  • Die busse sal Vrydagmiddag ongeveer om 18:30 terug by die skool wees.
  • Saterdagoggend vertrek die busse vanaf die skool om 06:30.
  • Die busse sal Saterdagaand om ongeveer 18:00 terug by die skool wees.

Voltooi asb. so spoedig moontlik die vorms wat uitgegaan het sodat die korrekte vervoer vir die dae gereël kan word.

Kommunikasie sal deur die loop van die Interskole via Skooler uitgestuur word om almal op hoogte te hou.

Sien die volledige program. Ons sien uit na ‘n heerlike twee dae van sport en ons wens vir alle Jannies sterkte toe.

/ Nuus, Sport, Sportuitslae, Swem

Op Saterdag, 5 Augustus, het Delmar Benecke en Karu Rademeyer aan die Cape Town Aquatic Gala by Sweet Valley Primary deelgeneem. Albei het baie mooi geswem en pragtig presteer.

Delmar:
1ste 50m Vryslag
1ste 50m Vlinderslag
1ste 50m Borsslag
1ste 50m Rugslag

Karu:
2de in 25m Vlinderslag
7de in 50m Vryslag

Baie geluk met julle goeie uistlae!

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Ons wil graag vir Stella en Rafa Lamprecht baie geluk toewens met hul puik prestasie tydens die verskillende Wilson-tennistoernooie. Beide Stella en Rafa het eerste geëindig in hul verskeie ouderdomsgroepe. Rafa is 1ste uit 18 spelers en Stella 1ste uit 24 spelers. Hulle is uitgenooi om deel te neem aan die Meesters-toernooi. Dit is ‘n merkwaardige prestasie. Ons is uiters trots op julle!

Belangrike Datums

oktober 2026

09okt(okt 9)00:0011(okt 11)23:59Dapper stappers kamp en stapnaweek (Greyton)

12okt00:0023:59WKOD: Sistemiese Toetse

13okt00:0023:59Krieket: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.9

13okt12:4513:45Matrieksaal

14okt00:0023:59Krieket: 11A vs Kampsbaai (TUIS)

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

15okt00:0023:59Krieket: 13A vs Sunningdale (TUIS)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

16okt00:0023:59Atletiek: De Hoop

16okt00:0023:59Swem: Kampsbaai (WEG)

16okt08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad TUIS (o.9, o.11 en o.13 span)

16okt08:0008:00TOETS: Afrikaans (Gr.5 & Gr.7)

16okt09:0009:30TOETS: Engels (Gr.4 & Gr.6)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59HS JVR - Gr. 8 Inligtingsdag

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt00:0023:59Krieket: 11A vs Milnerton (WEG)

21okt00:0023:59Krieket: 11B vs Tableview (WEG)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt00:0023:59Krieket: 13A vs Tableview (TUIS)

22okt00:0023:59Krieket: Curro Century City (WEG) o.7 - o.9

22okt00:0023:59Krieket: 13B vs Tableview (WEG)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt00:0023:59Swem: Herzlia (WEG)

23okt08:0008:00LJvR Junior Koor en St Cyprian's Junior Choir "Choir Mingle"

23okt08:0008:00TOETS: Wiskunde (Gr.4-7)

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

24okt00:0023:59Krieket: Minikriekettoernooi by Stellenbosch (o.7 - o.9)

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

26okt00:0023:59Krieket: o.10A vs Curro Durbanville (WEG)

28okt00:0023:59Krieket: 11A vs Elkanah House (TUIS)

28okt00:0023:59Krieket: 11B vs Elkanah House (WEG)

28okt08:0014:00Fotodag: Sportfoto's

29okt00:0023:59Krieket: o.13A & B vs Curro Durbanville

29okt00:0023:59Krieket: Milnerton (WEG) o.7 - o.9

29okt00:0023:59Krieket: 13B vs Curro Durbanville (WEG)

30okt00:0023:59Sivvies

30okt00:0023:59Swem: Pinelands-Noord (WEG)

30okt08:0008:00SW Assessering (Gr.4 -7)

Wys Meer

november 2026

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

04nov(nov 4)00:0003(nov 3)23:59Stemdag: Openbare vakansiedag

04nov00:0023:59Krieket: 11A vs Sunningdale (WEG)

04nov00:0023:59Krieket: 11B vs Curro Century City (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: Sunningdale (WEG) o.7 - o.9

05nov00:0023:59Krieket: 13A vs Van Riebeeckstrand (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: 13B vs Van Riebeeckstrand (WEG)

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

12nov00:0023:59Tennis: o.8 Rooibal by Kenridge

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

13nov10:3010:30Sivvies: Blou - Diabetes bewusmaking (R10 op Karri)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

17nov00:0023:59Huppelland Gr.R Kleedrepitisie

19nov00:0023:59Krieket: Tableview (WEG) o.7 - o.9

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

25nov08:0008:30Jan Kas Monitors Afsluiting

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

27nov08:0008:00Eksperimaats Instappie: Gr.1-3 (Saal)

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

03des08:0008:30Graad 3-Afskeid

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

08des18:0020:00Drama-afsluiting: Gr.1-7

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

januarie 2027

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

01jan00:0023:59Nuwejaarsdag

08jan09:0012:00Jan Kas Open

11jan07:0010:00Jan Kas op

11jan08:0008:30Skool Open - Personeel

11jan08:3008:30EXCO-Vergadering

12jan08:0009:00Fasevergaderings

12jan12:0012:00Personeelvergadering

12jan13:0014:30Jan Kas oop

13jan08:0008:00Geen Klasruiling

13jan08:0008:00Saalbyeenkoms leierbalkies word oorhandig

13jan08:0008:30Skool Open - Leerders

13jan14:0014:00Atletiekspan oefen

13jan14:1014:10Nasorg Begin

14jan08:0008:30Klasruilings

14jan08:0008:30Karri-lyste oop vir bekendstellingsaand

15jan00:0023:59Swem: Senior Kleur Gala

18jan08:0008:00Buitemuurs Begin

19jan17:0017:00Huppelland Bekendstellingsfunksie

21jan07:1507:15Jannies-vir-Jesus begin

21jan17:0017:00Bekendstellingsfunksie: Musiekvergaderings

21jan18:0018:00Bekendstellingsfunksie: Klasvergaderings

21jan19:0019:00Bekendstellingsfunksie: Algemene vergadering in Saal

22jan08:0008:00Toets: Engels (gr.4&6)

22jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jan08:0008:00Lead4Life - Gr.7 Prefekte

28jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan(jan 29)00:0028(jan 28)23:59Sivvies: Skool Verjaar

29jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

29jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jan(jan 30)00:0029(jan 29)23:59Junior Koorkamp

30jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

31jan(jan 31)00:0030(jan 30)23:59Skool Verjaar (106)

Wys Meer

februarie 2027

04feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

05feb(feb 5)00:0004(feb 4)23:59Senior Koorkamp

05feb08:0008:00Toets: Wiskunde (gr.4-7)

06feb(feb 6)00:0005(feb 5)23:59Senior Koorkamp

06feb00:0023:59Tennis: o.13A & B Kenridge (seuns & dogters)

08feb(feb 8)00:0012(feb 12)23:59Interne Redenaarskompetisie

11feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

12feb00:0023:59Krieket: Hugo-Rust Mini-kriekettoernooi (o.7 - o.9)

12feb08:0008:00Toets: NWT/NW (gr.4-7)

12feb08:0008:00FINKOM vergadering

12feb08:0008:00Sivvies: Valentynsdag

13feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

14feb(feb 14)00:0013(feb 13)23:59Valentynsdag

16feb00:0023:59Atletiek: Interskole

17feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

18feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

18feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb08:0008:30Toets: SW (gr.4-7)

19feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb18:0018:00Klasbraai Laerskool (Conradieveld)

20feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

20feb00:0023:59Krieket: Minikrieketoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

25feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

25feb18:0018:00Huppelland Klasbraai (Conradieveld)

26feb00:0000:30Swem: Junior Kleur Swemgala

26feb00:0023:59SOMERSPORT EINDIG

26feb08:0008:30Sivviedag

26feb08:0008:30Toets: SW (Gr.4&&)

27feb00:0023:59Netbal: Onder die Berg (Hs JvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Rugby: Onder die Berg (HsJvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi Panorama (o.7 - o.9)

Wys Meer

maart 2027

01mrt00:0023:59WINTERSPORT BEGIN

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

04mrt08:0008:30Toets: EBW (gr.7)

05mrt00:0023:59Netbal: Bulfees (o.8 - o.13)

05mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

05mrt07:4508:45Kooroefening

05mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

11mrt18:0018:00Somersokkie (gr.5-7)

12mrt00:0023:59Hokkie: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

12mrt08:0008:30Algemene Kennis toets

12mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

12mrt08:0008:30FINKOM Vergadering

13mrt00:0023:59Netbal: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

13mrt00:0023:59Rugby: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

15mrt08:0008:30Musiekkonserte (Gr.5-7)

16mrt08:0008:30Musiekkonserte (gr.2-4)

17mrt08:0008:30Junior Koorfees in skoolsaal

18mrt00:0023:59JvR Gholf Dag

18mrt08:0008:30Huppelland Spesiale Personedag

18mrt08:0008:30Sivvies

18mrt08:0008:30Oranjeriviertoer vertrek

18mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

18mrt10:0010:00Markdag

19mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

19mrt08:0008:30Sivvies

19mrt10:0010:30SKOOL SLUIT

20mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Menseregtedag

22mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

26mrt00:0023:59Goeievrydag

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

29mrt00:0023:59Familiedag

Wys Meer

april 2027

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

06apr08:0008:30Skool Heropen

06apr08:0008:30Buitemuurse Winterprogram begin

06apr08:0008:30Nasorg begin

08apr07:0007:00Fasevergaderings

09apr00:0023:59Hokkie: o.13A Van Riebeeckstrand (Seuns & Dogters)

09apr08:0008:00Toets: Afrikaans (gr. 4&6)

09apr08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

10apr00:0023:59Netbal: o.10A Netbaltoernooi

10apr12:0022:00KAPPERJOLLE

12apr08:0008:00GEEN SPORT

12apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

12apr13:3013:30Ouerbesoeke

13apr08:0008:00GEEN SPORT

13apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

13apr13:3013:30Ouerbesoeke

15apr07:1507:45Jannies vir Jesus begin

16apr00:0023:59Hokkie: Worcester-Noord (TUIS) o.7 - o.13

16apr08:0008:30Skool verdaag vroeër

16apr08:0008:30FINKOM-vergadering

16apr08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

16apr08:0008:30Toets: Engels (gr.4&6)

17apr00:0023:59Rugby: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

17apr00:0023:59Netbal: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

21apr00:0023:59Rugby: Milnerton (TUIS)

23apr08:0008:30Toets: Wiskunde (gr.4-7)

23apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

24apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

25apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

26apr08:0008:30Skoolvakansiedag

26apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

27apr08:0008:30Vryheidsdag

27apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

28apr08:0008:30Dinsdag en Woensdag periodes ruil om (Kooroefening)

30apr08:0008:30Senior Koorkamp

30apr08:0008:30Toets: NWT/ NW (gr.4-7)

30apr08:0008:30Sivviedag

Wys Meer

mei 2027

01mei00:0023:59Rugby: Vredekloof (TUIS) o.7 - o.13

01mei00:0023:59Werkersdag

07mei00:0023:59Hokkie: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

07mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

07mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

08mei00:0023:59Netbal: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

08mei00:0023:59Rugby: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

12mei(mei 12)00:0011(mei 11)23:59Gr.6-Kamp

13mei(mei 13)00:0012(mei 12)23:59Gr.6-Kamp

13mei08:0008:30Musiekpersoneel Konsert

14mei(mei 14)00:0013(mei 13)23:59Gr.6-Kamp

14mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

14mei08:0008:30FINKOM-vergadering

15mei00:0023:59Rugby: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Netbal: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (WEG) o.7 - o.13

19mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (TUIS) o.7 - o.13

21mei00:0023:59Netbal: JvR B- D Netbaltoernooi (TUIS) o.10 - o.13

21mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

21mei08:0008:30Eisteddfod

22mei08:0008:30Eisteddfod

26mei08:0008:00Naomi Uys (Onderwyser) verjaar

28mei00:0023:59Hokkie: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13 Seuns & Dogters

28mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

28mei08:0008:30Sivvies

28mei08:0008:30SUMMIT

29mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei00:0023:59Netbal: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei08:0008:30SUMMIT

30mei08:0008:30SUMMIT

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

junie 2027

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

01jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

02jun08:0008:30Gr.7 Eksamen begin

02jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

03jun08:0008:30Skool verdaag vroeër

04jun00:0023:59Hokkie: Minitoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9 Seuns & Dogters)

04jun08:0008:30Gr.4-6 Eksamen begin

04jun08:0008:30Veiling

05jun00:0023:59Netbal: Minitoernooi by Van Rieebeckstrand (o.7 - o.9 Dogters)

05jun00:0023:59Rugby: Mini-Rugby Durbanville Voorbereiding

07jun08:0008:30Interne Buitemuurseprogram Begin

11jun08:0008:30FINKOM-vergadering

15jun08:0008:30Hoofleiertoesprake en Verkiesing

15jun08:0008:30Oefen Musiekkonsert

15jun08:0008:30Eksamen Eindig

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun08:0008:30Musiekkonsert Oefen

17jun08:0008:30Toeroorhandiging

17jun08:0008:30Hoofleiers bekendmaak

17jun18:0018:00Musiekkonsert

18jun00:0023:59Helene Slabbert (Onderwyser) verjaar

18jun08:0008:00Lead4Life - Gr.6

18jun08:0008:30Noodhulpopleiding

19jun08:0008:30Noodhulpopleiding

21jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

22jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

23jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun08:0008:30Sivviedag

24jun10:0010:00Markdag

25jun00:0023:59Ilse-Marie Holtzhausen (Onderwyser) verjaar

25jun08:0008:30Skool Sluit

25jun08:0008:30Sivviedag

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

julie 2027

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Claudia Abdol (Assistent) verjaar

12jul00:0023:59Rugby-Kliniek

13jul00:0023:59Rugby-Kliniek

15jul00:0023:59Rugby-Kliniek

20jul08:0008:30Buitemuurseprogram begin

20jul08:0008:30Skool heropen

20jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

21jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

22jul07:1507:45Fasevergaderings

22jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

23jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul08:0008:30FINKOM Vergadering

23jul08:0008:30Toets: Engels (gr.4-6)

23jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jul08:0008:30Skool verdaag vroeër

24jul00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

26jul08:0008:30GEEN SPORT

26jul13:0013:00Skool sluit 13:00

26jul13:3013:30Ouerbesoeke

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3013:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59Netbal: Van Riebeeckstrand (WEG) o.7 - o.13

28jul00:0023:59Rugby: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.13

29jul07:1507:45Jannies-vir-Jesus Begin

30jul(jul 30)00:0029(jul 29)23:59Bring-en-Raai

30jul00:0023:59Hokkie: o.9 Seuns & Dogters Driehoek (Robertson & Sunningdale)

30jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jul08:0008:30Toets: Engels (gr.5&7)

30jul08:0008:30Sivviedag

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

Wys Meer

augustus 2027

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

01aug00:0003(aug 3)23:59EXCO-Strat

02aug(aug 2)00:0006(aug 6)23:59JanArte Kunstefees

03aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.9 & o.13

04aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.11

04aug00:0023:59Netbal: Tableview (WEG) o.7 - o.13

06aug(aug 6)00:0009(aug 9)23:59FAMILIENAWEEK

06aug08:0008:30Toets: Wiskunde (gr4-7)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

13aug00:0023:59Hokkie: Courtrai (WEG) o.7 - o.13

13aug08:0008:30FINKOM-vergadering

13aug08:0008:30Toets: NWT/NW (gr.4-7)

13aug08:0008:30Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Netbal: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

14aug00:0023:59Rugby: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Rugby: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Netbal: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

20aug08:0008:30Assessering SW (gr.4-7)

21aug00:0023:59Netbal: J.W.G Fees Brackenfell o.10A & o.11A

21aug00:0023:59Rugby: J.W.G Fees Brackenfell o.11A

21aug08:0008:30Wiskundekamp (gr.6&7)

26aug08:0008:30Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Interskole Hokkie: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

27aug08:0008:30Sivviedag

27aug08:0008:30Groot "Brag"

27aug10:0010:00Interskole

27aug12:0012:30Skool verdaag vroeër

28aug00:0023:59Netbal: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug00:0023:59Rugby: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug08:0008:30Interskole

30aug08:0008:30GEEN SPORT

31aug08:0008:30GEEN SPORT

Wys Meer

september 2027

01sep08:0008:30GEEN SPORT

01sep08:0008:30Sivvies: Lentedag

02sep00:0023:59o.12 - 7's toernooi in Paarl

02sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30FINKOM-vergadering

03sep10:0010:00EBW: Markdag

04sep08:0008:30GEEN SPORT

06sep08:0008:30Somersport Begin

10sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Robotikakompetisie ISF

14sep08:0008:30Somersport Eindig

14sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

14sep08:0008:30Robotika kompetisie GF

15sep08:0008:30Interne Spelkompetisie

15sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

15sep18:0018:00Jannies Talent

16sep08:0008:30Interne Spelkompetisie

16sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

17sep08:0008:30Oupa-en-Oumadag

17sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

20sep08:0008:30BR Begrotingsvergadering

21sep08:0008:30Skool verdaag vroeër

21sep08:0008:30Sivviedag

21sep10:0010:00Markdag

22sep08:0008:30Sivviedag

22sep08:0008:30Skole Sluit

23sep(sep 23)00:0004okt(okt 4)23:59Skoolvakansie

Wys Meer