Stella Pansegrouw presteer in Tennis 10 Okt, 2023 | Nuus, Sportuitslae, Tennis Stella Pansegrouw het gedurende die vakansie die nuus van Cape Town (WP) Tennis ontvang dat sy 5de in die o.11-groep is. Baie geluk, Stella. Ons is trots op jou!