Kategorie: Sport

/ Nuus, Sport

Neem asb. kennis dat die sportvorms wat ouers invul om aan te dui of hul kind(ers) aan wedstryde gaan deelneem met ‘n WhatsApp-boodskap in die relevante ouderdomsgroep van die sportsoort vervang word.

  • Ouers kan laat weet of hul kind(ers) speel of nie speel nie deur die boodskap lank in te hou en dan te reageer met ‘n ???? of ‘n????.
  • Daar sal ook ‘n vervoeropname in die boodskap wees. Ouers kan die relevante opsie kies.
  • Maak asb. seker dat jy op die sportgroepe se ouderdomsgroepe in die Community is om hierdie boodskappe te ontvang. Join gerus indien jy nog nie deel is nie.
/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

7 Jannies is gekies vir die A en B-spanne by Cape Town Tennis Capping. Baie geluk aan die volgende leerders:

Rafa Lamprecth, Jeanne van Heerden en Stella Lamprecht (oud-Jannie) – A-span
Amelie van der Walt, Ané Swanepoel, Adriaan Wessels en Gustav van der Linde – B-span

/ Nuus, Sport
  • Neem asb. kennis dat alle o.7 – o.9-krieket die eerste kwartaal op die Conradieveld gaan plaasvind en nie meer op die skool se veld nie.
  • Daar is ook ‘n verandering in die gr. 4 – 7-swemtye. Tye het verander van 14:15 – 15:15 na 14:15 – 15:00.
  • Volg hierdie skakel vir die nuutste Buitemuurse Sportprogram.
/ Nuus, Sport

Sien asb. die dokument hier onder vir die reëlings. Kontak gerus vir Rashard indien daar enige vrae is: sport@jvrprim.co.za | WhatsApp 067 3118914

Ouer-en-Kind Sportdag
/ Atletiek, Nuus, Sportuitslae

Ons jaarlikse kleure-atletiek het op 6 en 8 Desember plaasgevind. Woensdag was dit die velditems en ons atlete het dit baie geniet. Ten spyte van die temperatuur wat by 36°C gedraai het, het ons atlete uitstekend gevaar.

Frank van der Walt en Jana Olivier het albei die diskus rekord vir seuns en dogters o.13 verbeter.

Vrydag was dit tyd vir die baanitems en dit was ‘n ongelooflike dag. Die kleurgroepe het die pawiljoen pragtig opgemaak en die gees het oorgeloop. Musiek het gespeel, kinders het gesing en die atletiek was van baie hoë gehalte.

Delmar Benecke het die rekord vir 200m, 800m en 200m hekkies gebreek en Dawid-Wiese die 100m vir seuns ope.

In die junior afdeling is Cato Terblanche en Rafa Lamprecht as die beste dogter- en seunsatleet aangewys terwyl Jana Olivier en Delmar Benecke die senior afdeling gewen het.

Baie geluk aan die Oranjespan wat die atletiekbeker gewen het en die Blouspan wat met die geesbeker weggestap het.

Volg die skakel  vir die finale uitslae van die dag.

Neem asb. kennis, indien ‘n atleet ‘n eerste of tweede plek in enige baanitems of ‘n eerste plek in velditems verower het, kwalifieer hulle vir Interskole. Dit geld slegs vir o.10 – o.13.

Interskole sal op 6 Februarie by Hoërskool Jan van Riebeeck plaasvind.

/ Nuus, Sportuitslae

Chrystal Conradie het die afgelope naweek aan die Yskaats WP-Kampioenskappe deelgeneem en ‘n tweede plek behaal. Baie geluk, Chrystal! Wat ‘n ongelooflike prestasie!

/ Nuus, Rugby, Sportuitslae

Louis Hofmeyr en John Gillmer het Saterdag die Hamiltons Rugbyklub se toekenningseremonie bygewoon. Louis is as die o.8 speler van die jaar aangewys en John die beste o.13 agterlynspeler van die jaar.

Baie geluk, manne! Ons is trots op hierdie wonderlike prestasies van julle!

/ Nuus, Sportuitslae, Swem

Delmar Benecke het die naweek van 25-26 November aan die Cape Town Aquatics (CTA) se WP-kampioenskap as lid van die Vineyard Swemklub deelgeneem.

Delmar het baie goed gevaar en wen die volgende:

100m rugslag – goud seuns o.12
100m vryslag – silwer seuns o.12

Hy swem persoonlike beste tye vir albei sy items. Baie geluk, Delmar! Dis ‘n wonderlike prestasie.

/ Nuus, Sportuitslae

Hierdie jaar se Nippers-seisoen het in Oktober begin en daar is ‘n hele paar Jannies wat vir die eerste keer by Clifton Surf Lifesaving Club aangesluit het.

Sondag was die seisoen se eerste geleentheid om vir kompetisies te kwalifiseer. Kwalifikasie sluit ‘n swembad swemtoets, asook ‘n mondelinge eksamen oor waterveiligheid en noodhulp in en daarna ‘n hardloop/swem/hardloop aktiwiteit (tye en afstand volgens vlak).

Dit behels ‘n 300m swemtoets (onder 8 min) vir vlak 1 (onder 9 en 10), ‘n 400m swemtoets (onder 10 min) vir vlak 2 en ‘n 400m swemtoets (onder 9 min) vir vlak 3.

Die volgende leerders het Sondag nuut gekwalifiseer op nuwe vlakke (Lea en Lukas vir die eerste keer):
Vlak 1: Lukas Loubser
Vlak 2: Lea Loubser
Vlak 3: Dax Liversage, Delmar Benecke en Bailey Thomson.

Daar is ander Jannies wat ook steeds deelneem/oefen wat nog nie vir kompetisies gekwalifiseer het nie. Ons is baie trots om die uithouvermoë en spangees te sien wat alreeds met hierdie maand se betrokkenheid by hulle gekweek het. Sondag is die seisoen se eerste kompetisie teen ander klubs.

Nippers fokus ook op gemeenskapdiens (strandskoonmaak en lewensreddingvaardighede).

Sterkte aan al die Jannies wat deelneem!

/ Nuus, Sportuitslae, Swem

Vrydag, 17 November, het ons deelgeneem aan ‘n individuele swemgala te Laerskool Kampsbaai.

Dit was ‘n wonderlike manier om die somerseisoen af te sluit en ons swemmers het fantasties gevaar. Daar was 6 skole wat teen mekaar deelgeneem het in 49 items. Die uitslae was as volg:

1ste: 14
2de: 14
3de: 16
4de: 2
5de: 3
6de: 0

Ons seunspan het vir die eerste keer die leeraflos gewen waar een swemmer per ouderdomsgroep vanaf o.7 – o.13 deelgeneem het. Ons het op die dag algeheel tweede geeïndig , slegs 11 punte agter Kampsbaai. Ons is trots op al ons swemmers!

/ Atletiek, Nuus, Sport

Volgende week, 6 en 8 Desember, vind ons jaarlikse kleure-atletiek op Hoërskool Jan van Riebeeck se sportvelde plaas.

Sien alle inligting rakende die twee dae in die program.

Opgewondenheid heers aangesien die blou- en oranjespan reeds vir twee weke hul verskeie liedjies oefen om die ander span lekker gas te gee.

Ouers/voogde, julle word uitgenooi om solank aflosspanne bymekaar te maak sodat die middag op ‘n lekker hoë noot kan afsluit.

Kom geniet twee fantastiese atletiekbyeenkomstes saam met ons.

FINAL PROGRAM - 2023 Kleure-atletiek (1)
/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

0.11A krieket het Woensdag, 15 November, teen laerskool Kampsbaai op die Conradieveld gespeel. JvR het die loot gewen en het besluit om eerste veldwerk te doen.
Kampsbaai 84/3 na 15 beurte
Luke Willows 2/14 na 3 beurte
JVR 85/3 na 15 beurte
Ben Esterhuyse 35*
Jack Dawes 7*

Baie geluk aan Luke Willows en Ben Esterhuyse wat aangewys is as spelers van die wedstryd. JvR wen met 7 paaltjies.

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Ons tennisspelers het aan ‘n sones tennistoernooi deelgeneem. Meer as 40 spelers regoor die streek het aan hierdie toernooi deelgeneem. Ons skool se spelers het uitstekende plekke vir hul onderskeie ouderdomsgroepe behaal. Ons is trots op elkeen van julle wat deelgeneem het!

Dogters o.11: Stella Pansegrouw & Jeanne van Heerden 1ste plek
Dogters o.12: Ané Swanepoel 1ste plek
Dogters o.11: Ameli van der Walt 1ste plek
Seuns o.12: Adriaan Wessels 1ste plek
Seuns o.10: Rafa Lamprecht 3de plek

Belangrike Datums

oktober 2026

09okt(okt 9)00:0011(okt 11)23:59Dapper stappers kamp en stapnaweek (Greyton)

12okt00:0023:59WKOD: Sistemiese Toetse

13okt00:0023:59Krieket: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.9

13okt12:4513:45Matrieksaal

14okt00:0023:59Krieket: 11A vs Kampsbaai (TUIS)

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

15okt00:0023:59Krieket: 13A vs Sunningdale (TUIS)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

16okt00:0023:59Atletiek: De Hoop

16okt00:0023:59Swem: Kampsbaai (WEG)

16okt08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad TUIS (o.9, o.11 en o.13 span)

16okt08:0008:00TOETS: Afrikaans (Gr.5 & Gr.7)

16okt09:0009:30TOETS: Engels (Gr.4 & Gr.6)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59HS JVR - Gr. 8 Inligtingsdag

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt00:0023:59Krieket: 11A vs Milnerton (WEG)

21okt00:0023:59Krieket: 11B vs Tableview (WEG)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt00:0023:59Krieket: 13A vs Tableview (TUIS)

22okt00:0023:59Krieket: Curro Century City (WEG) o.7 - o.9

22okt00:0023:59Krieket: 13B vs Tableview (WEG)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt00:0023:59Swem: Herzlia (WEG)

23okt08:0008:00LJvR Junior Koor en St Cyprian's Junior Choir "Choir Mingle"

23okt08:0008:00TOETS: Wiskunde (Gr.4-7)

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

24okt00:0023:59Krieket: Minikriekettoernooi by Stellenbosch (o.7 - o.9)

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

26okt00:0023:59Krieket: o.10A vs Curro Durbanville (WEG)

28okt00:0023:59Krieket: 11A vs Elkanah House (TUIS)

28okt00:0023:59Krieket: 11B vs Elkanah House (WEG)

28okt08:0014:00Fotodag: Sportfoto's

29okt00:0023:59Krieket: o.13A & B vs Curro Durbanville

29okt00:0023:59Krieket: Milnerton (WEG) o.7 - o.9

29okt00:0023:59Krieket: 13B vs Curro Durbanville (WEG)

30okt00:0023:59Sivvies

30okt00:0023:59Swem: Pinelands-Noord (WEG)

30okt08:0008:00SW Assessering (Gr.4 -7)

Wys Meer

november 2026

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

04nov(nov 4)00:0003(nov 3)23:59Stemdag: Openbare vakansiedag

04nov00:0023:59Krieket: 11A vs Sunningdale (WEG)

04nov00:0023:59Krieket: 11B vs Curro Century City (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: Sunningdale (WEG) o.7 - o.9

05nov00:0023:59Krieket: 13A vs Van Riebeeckstrand (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: 13B vs Van Riebeeckstrand (WEG)

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

12nov00:0023:59Tennis: o.8 Rooibal by Kenridge

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

13nov10:3010:30Sivvies: Blou - Diabetes bewusmaking (R10 op Karri)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

17nov00:0023:59Huppelland Gr.R Kleedrepitisie

19nov00:0023:59Krieket: Tableview (WEG) o.7 - o.9

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

25nov08:0008:30Jan Kas Monitors Afsluiting

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

27nov08:0008:00Eksperimaats Instappie: Gr.1-3 (Saal)

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

03des08:0008:30Graad 3-Afskeid

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

08des18:0020:00Drama-afsluiting: Gr.1-7

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

januarie 2027

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

01jan00:0023:59Nuwejaarsdag

08jan09:0012:00Jan Kas Open

11jan07:0010:00Jan Kas op

11jan08:0008:30Skool Open - Personeel

11jan08:3008:30EXCO-Vergadering

12jan08:0009:00Fasevergaderings

12jan12:0012:00Personeelvergadering

12jan13:0014:30Jan Kas oop

13jan08:0008:00Geen Klasruiling

13jan08:0008:00Saalbyeenkoms leierbalkies word oorhandig

13jan08:0008:30Skool Open - Leerders

13jan14:0014:00Atletiekspan oefen

13jan14:1014:10Nasorg Begin

14jan08:0008:30Klasruilings

14jan08:0008:30Karri-lyste oop vir bekendstellingsaand

15jan00:0023:59Swem: Senior Kleur Gala

18jan08:0008:00Buitemuurs Begin

19jan17:0017:00Huppelland Bekendstellingsfunksie

21jan07:1507:15Jannies-vir-Jesus begin

21jan17:0017:00Bekendstellingsfunksie: Musiekvergaderings

21jan18:0018:00Bekendstellingsfunksie: Klasvergaderings

21jan19:0019:00Bekendstellingsfunksie: Algemene vergadering in Saal

22jan08:0008:00Toets: Engels (gr.4&6)

22jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jan08:0008:00Lead4Life - Gr.7 Prefekte

28jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan(jan 29)00:0028(jan 28)23:59Sivvies: Skool Verjaar

29jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

29jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jan(jan 30)00:0029(jan 29)23:59Junior Koorkamp

30jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

31jan(jan 31)00:0030(jan 30)23:59Skool Verjaar (106)

Wys Meer

februarie 2027

04feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

05feb(feb 5)00:0004(feb 4)23:59Senior Koorkamp

05feb08:0008:00Toets: Wiskunde (gr.4-7)

06feb(feb 6)00:0005(feb 5)23:59Senior Koorkamp

06feb00:0023:59Tennis: o.13A & B Kenridge (seuns & dogters)

08feb(feb 8)00:0012(feb 12)23:59Interne Redenaarskompetisie

11feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

12feb00:0023:59Krieket: Hugo-Rust Mini-kriekettoernooi (o.7 - o.9)

12feb08:0008:00Toets: NWT/NW (gr.4-7)

12feb08:0008:00FINKOM vergadering

12feb08:0008:00Sivvies: Valentynsdag

13feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

14feb(feb 14)00:0013(feb 13)23:59Valentynsdag

16feb00:0023:59Atletiek: Interskole

17feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

18feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

18feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb08:0008:30Toets: SW (gr.4-7)

19feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb18:0018:00Klasbraai Laerskool (Conradieveld)

20feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

20feb00:0023:59Krieket: Minikrieketoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

25feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

25feb18:0018:00Huppelland Klasbraai (Conradieveld)

26feb00:0000:30Swem: Junior Kleur Swemgala

26feb00:0023:59SOMERSPORT EINDIG

26feb08:0008:30Sivviedag

26feb08:0008:30Toets: SW (Gr.4&&)

27feb00:0023:59Netbal: Onder die Berg (Hs JvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Rugby: Onder die Berg (HsJvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi Panorama (o.7 - o.9)

Wys Meer

maart 2027

01mrt00:0023:59WINTERSPORT BEGIN

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

04mrt08:0008:30Toets: EBW (gr.7)

05mrt00:0023:59Netbal: Bulfees (o.8 - o.13)

05mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

05mrt07:4508:45Kooroefening

05mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

11mrt18:0018:00Somersokkie (gr.5-7)

12mrt00:0023:59Hokkie: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

12mrt08:0008:30Algemene Kennis toets

12mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

12mrt08:0008:30FINKOM Vergadering

13mrt00:0023:59Netbal: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

13mrt00:0023:59Rugby: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

15mrt08:0008:30Musiekkonserte (Gr.5-7)

16mrt08:0008:30Musiekkonserte (gr.2-4)

17mrt08:0008:30Junior Koorfees in skoolsaal

18mrt00:0023:59JvR Gholf Dag

18mrt08:0008:30Huppelland Spesiale Personedag

18mrt08:0008:30Sivvies

18mrt08:0008:30Oranjeriviertoer vertrek

18mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

18mrt10:0010:00Markdag

19mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

19mrt08:0008:30Sivvies

19mrt10:0010:30SKOOL SLUIT

20mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Menseregtedag

22mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

26mrt00:0023:59Goeievrydag

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

29mrt00:0023:59Familiedag

Wys Meer

april 2027

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

06apr08:0008:30Skool Heropen

06apr08:0008:30Buitemuurse Winterprogram begin

06apr08:0008:30Nasorg begin

08apr07:0007:00Fasevergaderings

09apr00:0023:59Hokkie: o.13A Van Riebeeckstrand (Seuns & Dogters)

09apr08:0008:00Toets: Afrikaans (gr. 4&6)

09apr08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

10apr00:0023:59Netbal: o.10A Netbaltoernooi

10apr12:0022:00KAPPERJOLLE

12apr08:0008:00GEEN SPORT

12apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

12apr13:3013:30Ouerbesoeke

13apr08:0008:00GEEN SPORT

13apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

13apr13:3013:30Ouerbesoeke

15apr07:1507:45Jannies vir Jesus begin

16apr00:0023:59Hokkie: Worcester-Noord (TUIS) o.7 - o.13

16apr08:0008:30Skool verdaag vroeër

16apr08:0008:30FINKOM-vergadering

16apr08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

16apr08:0008:30Toets: Engels (gr.4&6)

17apr00:0023:59Rugby: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

17apr00:0023:59Netbal: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

21apr00:0023:59Rugby: Milnerton (TUIS)

23apr08:0008:30Toets: Wiskunde (gr.4-7)

23apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

24apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

25apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

26apr08:0008:30Skoolvakansiedag

26apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

27apr08:0008:30Vryheidsdag

27apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

28apr08:0008:30Dinsdag en Woensdag periodes ruil om (Kooroefening)

30apr08:0008:30Senior Koorkamp

30apr08:0008:30Toets: NWT/ NW (gr.4-7)

30apr08:0008:30Sivviedag

Wys Meer

mei 2027

01mei00:0023:59Rugby: Vredekloof (TUIS) o.7 - o.13

01mei00:0023:59Werkersdag

07mei00:0023:59Hokkie: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

07mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

07mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

08mei00:0023:59Netbal: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

08mei00:0023:59Rugby: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

12mei(mei 12)00:0011(mei 11)23:59Gr.6-Kamp

13mei(mei 13)00:0012(mei 12)23:59Gr.6-Kamp

13mei08:0008:30Musiekpersoneel Konsert

14mei(mei 14)00:0013(mei 13)23:59Gr.6-Kamp

14mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

14mei08:0008:30FINKOM-vergadering

15mei00:0023:59Rugby: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Netbal: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (WEG) o.7 - o.13

19mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (TUIS) o.7 - o.13

21mei00:0023:59Netbal: JvR B- D Netbaltoernooi (TUIS) o.10 - o.13

21mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

21mei08:0008:30Eisteddfod

22mei08:0008:30Eisteddfod

26mei08:0008:00Naomi Uys (Onderwyser) verjaar

28mei00:0023:59Hokkie: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13 Seuns & Dogters

28mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

28mei08:0008:30Sivvies

28mei08:0008:30SUMMIT

29mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei00:0023:59Netbal: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei08:0008:30SUMMIT

30mei08:0008:30SUMMIT

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

junie 2027

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

01jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

02jun08:0008:30Gr.7 Eksamen begin

02jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

03jun08:0008:30Skool verdaag vroeër

04jun00:0023:59Hokkie: Minitoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9 Seuns & Dogters)

04jun08:0008:30Gr.4-6 Eksamen begin

04jun08:0008:30Veiling

05jun00:0023:59Netbal: Minitoernooi by Van Rieebeckstrand (o.7 - o.9 Dogters)

05jun00:0023:59Rugby: Mini-Rugby Durbanville Voorbereiding

07jun08:0008:30Interne Buitemuurseprogram Begin

11jun08:0008:30FINKOM-vergadering

15jun08:0008:30Hoofleiertoesprake en Verkiesing

15jun08:0008:30Oefen Musiekkonsert

15jun08:0008:30Eksamen Eindig

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun08:0008:30Musiekkonsert Oefen

17jun08:0008:30Toeroorhandiging

17jun08:0008:30Hoofleiers bekendmaak

17jun18:0018:00Musiekkonsert

18jun00:0023:59Helene Slabbert (Onderwyser) verjaar

18jun08:0008:00Lead4Life - Gr.6

18jun08:0008:30Noodhulpopleiding

19jun08:0008:30Noodhulpopleiding

21jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

22jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

23jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun08:0008:30Sivviedag

24jun10:0010:00Markdag

25jun00:0023:59Ilse-Marie Holtzhausen (Onderwyser) verjaar

25jun08:0008:30Skool Sluit

25jun08:0008:30Sivviedag

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

julie 2027

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Claudia Abdol (Assistent) verjaar

12jul00:0023:59Rugby-Kliniek

13jul00:0023:59Rugby-Kliniek

15jul00:0023:59Rugby-Kliniek

20jul08:0008:30Buitemuurseprogram begin

20jul08:0008:30Skool heropen

20jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

21jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

22jul07:1507:45Fasevergaderings

22jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

23jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul08:0008:30FINKOM Vergadering

23jul08:0008:30Toets: Engels (gr.4-6)

23jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jul08:0008:30Skool verdaag vroeër

24jul00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

26jul08:0008:30GEEN SPORT

26jul13:0013:00Skool sluit 13:00

26jul13:3013:30Ouerbesoeke

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3013:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59Netbal: Van Riebeeckstrand (WEG) o.7 - o.13

28jul00:0023:59Rugby: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.13

29jul07:1507:45Jannies-vir-Jesus Begin

30jul(jul 30)00:0029(jul 29)23:59Bring-en-Raai

30jul00:0023:59Hokkie: o.9 Seuns & Dogters Driehoek (Robertson & Sunningdale)

30jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jul08:0008:30Toets: Engels (gr.5&7)

30jul08:0008:30Sivviedag

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

Wys Meer

augustus 2027

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

01aug00:0003(aug 3)23:59EXCO-Strat

02aug(aug 2)00:0006(aug 6)23:59JanArte Kunstefees

03aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.9 & o.13

04aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.11

04aug00:0023:59Netbal: Tableview (WEG) o.7 - o.13

06aug(aug 6)00:0009(aug 9)23:59FAMILIENAWEEK

06aug08:0008:30Toets: Wiskunde (gr4-7)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

13aug00:0023:59Hokkie: Courtrai (WEG) o.7 - o.13

13aug08:0008:30FINKOM-vergadering

13aug08:0008:30Toets: NWT/NW (gr.4-7)

13aug08:0008:30Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Netbal: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

14aug00:0023:59Rugby: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Rugby: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Netbal: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

20aug08:0008:30Assessering SW (gr.4-7)

21aug00:0023:59Netbal: J.W.G Fees Brackenfell o.10A & o.11A

21aug00:0023:59Rugby: J.W.G Fees Brackenfell o.11A

21aug08:0008:30Wiskundekamp (gr.6&7)

26aug08:0008:30Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Interskole Hokkie: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

27aug08:0008:30Sivviedag

27aug08:0008:30Groot "Brag"

27aug10:0010:00Interskole

27aug12:0012:30Skool verdaag vroeër

28aug00:0023:59Netbal: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug00:0023:59Rugby: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug08:0008:30Interskole

30aug08:0008:30GEEN SPORT

31aug08:0008:30GEEN SPORT

Wys Meer

september 2027

01sep08:0008:30GEEN SPORT

01sep08:0008:30Sivvies: Lentedag

02sep00:0023:59o.12 - 7's toernooi in Paarl

02sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30FINKOM-vergadering

03sep10:0010:00EBW: Markdag

04sep08:0008:30GEEN SPORT

06sep08:0008:30Somersport Begin

10sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Robotikakompetisie ISF

14sep08:0008:30Somersport Eindig

14sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

14sep08:0008:30Robotika kompetisie GF

15sep08:0008:30Interne Spelkompetisie

15sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

15sep18:0018:00Jannies Talent

16sep08:0008:30Interne Spelkompetisie

16sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

17sep08:0008:30Oupa-en-Oumadag

17sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

20sep08:0008:30BR Begrotingsvergadering

21sep08:0008:30Skool verdaag vroeër

21sep08:0008:30Sivviedag

21sep10:0010:00Markdag

22sep08:0008:30Sivviedag

22sep08:0008:30Skole Sluit

23sep(sep 23)00:0004okt(okt 4)23:59Skoolvakansie

Wys Meer