Skrywer: Suzaan Burger

Prestwich uitreik

Laerskool Prestwich het ‘n splinternuwe veeldoelige sportveld van kunsgras gekry. Om dit te open, het Laerskool Jan van Riebeeck gister, 11 Julie, hulle sokkerdag bygewoon. Ons Gr.6’e het die dag bygewoon en ons het twee Gr.6 seunspanne en een dogterspan gehad wat deelgeneem het aan die sokkerwedstryde. Mnr. Muller het as spanbestuurder opgetree en die spanne voorberei en spelers van ‘n sokkerklub uit die Paarl het ons spanne op die dag ‘n paar wenke kom gee. Daar was verskeie belangrike gaste, insluitend mnr. Oosthuizen wat ook die dag bygewoon het. Dit was ‘n besonderse dag vir die leerders van Prestwich, aangesien baie van die leerders nie gras by hul huise het nie en daar nie voorheen enige velde op die skoolterrein was nie. Alhoewel al ons spanne verloor het, was dit ‘n wonderlike dag vir ons leerders om met die leerders van Prestwich te skakel. Prestwich word gesubsidieer om vir 77 leerders elke dag kos te voorsien. Daar daag egter elke dag 105 leerders op. Met Mandela-Dag om die draai, kan ons ‘n groot bydrae vir hulle lewer. Kliek HIER om te sien watter bydrae jy kan...

Lees Verder

Hoërskoolnuus

Sima Ngwenya, ‘n oud-leerder van ons skool, het die Kaapstad Netbal verteenwoordig by die Wes-Kaap Interdistrik Toernooi. Baie geluk Sima!(Sy is die dogter van George,ons opsigter by Huppelland )

Lees Verder

Bring & Raai

Daar is nog enkele plekke aan 1 of 2 tafels beskikbaar vir die quiz aand op 19 Julie om 19:00. Skakel gerus vir Karien Zulch as jy wil deelneem en by een van hierdie tafels wil inval. Karien Zulch: 034450980 /...

Lees Verder

Nuusbrief van 14 Junie 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 14 Junie 2019 Matthews Kamanga (Terrein) verjaar Vrydag, 14 Junie 2019 Skool sluit om 10:30 Sondag, 16 Junie 2019 Jeugdag Maandag, 17 Junie 2019 Openbare vakansiedag Donderdag, 20 Junie 2019 Magriet van Zyl (Juffrou) verjaar Vrydag, 21 Junie 2019 Lucinda Crous (Juffrou) verjaar Saterdag, 22 Junie 2019 Melissa Smook (Assistent) verjaar Maandag, 8 Julie 2019 Claudia Josephus (Assistent) verjaar Maandag, 8 Julie 2019 Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar Dinsdag, 9 Julie 2019 Skole heropen >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geniet die vakansie, lekker rus en kom veilig terug! NUUTSTE NUUS Mandela-Dag 2019   Bring & Raai Quiz aand Die tafels vir die Bring & Raai Quiz aand is nou voltallig. Dankie vir almal wat so vinnig ‘n tafel bespreek het. Verdere inligting rondom die aand sal per e-pos aan die gasvrouens gekommunikeer word. Betalings kan deur die spanleier op die Karri App gemaak word. Die datum is 19 Julie 2019 om 19:00 in die skoolsaal. Lekker vakansie hou en verbreed julle kennis rondom: · Sport& Ontspanning, · Kuns & Vermaak, · Geskiedenis, · Natuurwetenskap, · Lande en Plekke en wat ook al ons nuwe quiz master gaan uitdink om almal vas te vra. Kooroptredes Albei ons kore is genooi om op 1 Augustus by ‘n koorfees by die Hoërskool Jan van Riebeeck op te...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Ayden Februarie Graad: 6W Waar bly jy?: Groenpunt, Kaapstad Gunsteling vak: Ek hou daarvan as ons groeplees doen in die Engelse klas. Ek is ‘n trotse Jannie en ek is deel van ons skoolkoor. Ek geniet dit om te sing. Ariana Grande is my gunsteling...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan die volgende leerders wat so gereeld herwin! 20 Mei Lida Mari Bosman Gr.3 DG 27 Mei Ben Esterhuyse Gr.1 DJ 3 Junie Conrad Slabber Gr.2 vZ 10 Junie Claire van den Heever Gr.4 F Julle is Jannies van die vorige 4 weke en ontvang elk ‘n R100 Col’Cacchios geskenkbewyse Vrydag tydens saal. A.g.v. van die musiekkonsert en eksamen was daar nie saal die laaste paar weke...

Lees Verder

Hoërskoolnuus

Emil van der Walt (graad12) van Hoërskool Jan van Riebeeck het die seniorbeker by Vrydagaand se UCT-prysuitdelingsfunksie verower met ‘n uitsonderlike driekuns. Hy het 100% vir al drie rondes behaal. Meer as 7 500 hoërskoolleerders uit sowat 160 verskillende skole neem deel aan die eerste ronde. Daarna word die top studente na die UCT Challenge uitgenooi en ’n handvol dring na die UCT Olympiad deur. HS Jan van Riebeeck het hierdie jaar baie goed presteer en onder die Top 20 skole met ons uitslae...

Lees Verder

Bring & Raai Quiz aand

Die tafels vir die Bring & Raai Quiz aand is nou voltallig. Dankie vir almal wat so vinnig ‘n tafel bespreek het. Verdere inligting rondom die aand sal per e-pos aan die gasvrouens gekommunikeer word. Betalings kan deur die spanleier op die Karri App gemaak word. Die datum is 19 Julie 2019 om 19:00 in die skoolsaal. Lekker vakansie hou en verbreed julle kennis rondom: · Sport& Ontspanning, · Kuns & Vermaak, · Geskiedenis, · Natuurwetenskap, · Lande en Plekke en wat ook al ons nuwe quiz master gaan uitdink om almal vas te...

Lees Verder

Kooroptredes

Albei ons kore is genooi om op 1 Augustus by ‘n koorfees by die Hoërskool Jan van Riebeeck op te tree. Neem asb. kennis van die datum. Verdere reëlings sal later volg. Die kore sal ook later in Augustus by die Weskus Koorfees optree. Die datum is nog nie vasgemaak...

Lees Verder

Nuusbrief van 7 Junie 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 7 Junie 2019 JvR E-Games aand Vrydag, 7 Junie 2019 Gr.1 Akwarium uitstappie Vrydag, 7 Junie 2019 Gr.7 eksamen eindig Saterdag, 8 Junie 2019 Rugby: Toernooi 10’s Rugbydag O/11 (Table View Primary School, Fairway Rd, Table View) Maandag, 10 Junie 2019 Sporttoer: O/13 Rugby- & Netbaltoer na Suid-Kaap Maandag, 10 Junie 2019 Beheerraadvergadering Maandag, 10 Junie 2019 CBHS Students raise awareness for big cats Dinsdag, 11 Junie 2019 Musiekkonsert: Gr.4&5 08:15 Woensdag, 12 Junie 2019 Storieskip 11:30 Donderdag, 13 Junie 2019 Gratis sivvies Donderdag, 13 Junie 2019 Markdag 09:00 – 09:45 (Gr.1-3) 11:45 – 12:30 (Gr.4-7) Donderdag, 13 Junie 2019 Skool sluit 12:45 Gr.1 – 3, 13:00 Gr.4 – 7 Donderdag, 13 Junie 2019 Gratis sivvies Vrydag, 14 Junie 2019 Matthews Kamanga (Terrein) verjaar Vrydag, 14 Junie 2019 Skool sluit om 10:30 Vrydag, 14 Junie 2019 Gratis sivvies Vrydag, 14 Junie 2019 Sporttoer: O/13 Rugby- & Netbaltoer keer terug Sondag, 16 Junie 2019 Jeugdag Maandag, 17 Junie 2019 Openbare vakansiedag Donderdag, 20 Junie 2019 Magriet van Zyl (Juffrou) verjaar Vrydag, 21 Junie 2019 Lucinda Crous (Juffrou) verjaar Saterdag, 22 Junie 2019 Melissa Smook (Assistent) verjaar >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Sporttoer Ons glo dat almal wat die sporttoer na die Suid-Kaap gaan meemaak, dit baie gaan geniet en dat almal volgende Vrydag veilig...

Lees Verder

Bring en Raai

Die tafels vir die ‘Bring-&-Raai’ quiz aand is amper voltallig. Indien jy belangstel om ‘n span in te skryf, moet jy vinnig spring. Daar is nog net 2 tafels beskikbaar. Kontak Karien Zulch by 083 445 0980 vir verdere...

Lees Verder

Gedenkdiens

Cymie was vir baie jare ons skool se vakhoof in Engels en haar man, Ebert, was in beheer van ons snoepie. Albei is vroeër vanjaar oorlede.

Lees Verder