Skrywer: JvR Sport JvR Sport

Landloop wedloop uitslae van 31 Mei

Ons landloop altete het Vrydag, 31 Mei, by Groenpunt Krieketklub aan hul laaste wedloop vir die kwartaal deelgneem. Ons atlete toon deurlopend vordering. O/7: *Nils le Roux – 1ste(fantasties!!), Samuel Groenewald – 14de, Nicolas Marais – 25ste, Ruben de Ridder – 29ste O/8: *Jana Olivier – 2de (uitstekend ), Lili Ann Blomerus – 20ste, Delmar Benecke – 14de O/9: Samuel Wolff – 38ste O/10: Lea de Ridder – 45ste O/12: *Scarlett van der Merwe – 3de (uitstekend...

Lees Verder

Uitslae van Driehoekige Rugby- en Netbaldag, 25 Mei

Saterdag, 25 Mei, is ons met uitstekende weer en nog beter sport geseën.Baie dankie aan elke ouer, ouma, oupa, oom, tannie, afrigter, skeidsregter en speler wat saam as ‘n span hierdie dag ‘n sukses gemaak het. Ons spelers het pragtig gelyk en net so mooi gespeel. ‘n Spesiale dankie aan elke persoon wat ons in die snoepie gehelp het met ‘n diensbeurt. Die onderskeie spanne het baie goed gevaar teen Goudini en FD Conradie. Die netbaluitslae is soos volg: O/7A (wen) 10 – 1 FD Conradie, O/8A (verloor) FD Conradie, O/8B (wen) FD Conradie, O/8A (verloor) Goudini, O/9A (wen)13 – 1 FD Conradie, O/9A (wen) 15 – 0 Goudini, O/10A (wen)12 – 10 FD Conradie, O/10A (gelyk) 4 – 4 Goudini, O/11A (wen)14 – 9 FD Conradie, O/11A (wen) 15 – 9 Goudini, O/12A (verloor) 5 – 12 FD Conradie, O/12A (verloor)5 – 8 Goudini, O/13A (wen) 23 – 18 FD Conradie, O/13A (wen) 29 – 4 Goudini Die rugbyuitslae is soos volg: O/7A (wen) 25 -10 Goudini, O/7A (verloor) 5 – 20 FD Conradie, O/8A (verloor) 0 – 25 Goudini, O/8A (wen) 15 – 5 FD Conradie, O/9A (wen) 25 – 0 Goudini, O/9A (wen) 15 – 0 FD Conradie, O/11A (gelyk) 12 – 12 Goudini, O/11A (wen) 14 – 0 FD Conradi, O/13A (wen) 14 – 12 Goudini, O/13A (wen) 21 – 5 FD...

Lees Verder

Landloop wedloopuitslae van 24 Mei

Ons atlete het Vrydag, 24 Mei, aan ‘n wedloop in Heathfield deelgeneem. Hier volg die uitslae: O/7: *Nils le Roux – 18de (het saam met die O/8’s gehardloop, maar met ‘n vinniger tyd as O/7’s) O/8: *Jana Olivier – 2de; Lili Ann Blomerus – 21ste; Willem Vorster – 41ste O/9: Marais Groenewald – 21ste; Samuel Wolff – 63ste O/12: *Scarlett van der Merwe – 3de; Stephan le Roux – 43ste Baie geluk aan...

Lees Verder

Netbalwedstryde van 22 Mei

Laerskool Milnerton het Woensdag, 22 Mei, met hul spanne by ons kom kuier. Hulle is twee ligas laer as ons ingeskryf en het gevra om teen ons B-spanne te speel. Hierdie wedstryde se uitslae tel nie vir die ligapunte aan die einde van die seisoen nie. Die uitslae is soos volg: O/9 B 6 – 0 (wen) vs. Milnerton A O/10 B 3 -13 (verloor) vs. Milnerton A O/11 B 3 – 3 (gelyk) vs. Milnerton A O/12 B 5 -12 (verloor) vs. Melnerton A Dankie vir al ons spelers en afrigters vir ‘n lekker...

Lees Verder

Rugbyuitslae van 22 Mei

Van ons O/7, O/8 en O/9 rugbyspelers het Woensdag, 22 Mei, saam met hul afrigters by Laerskool Kenridge gaan kuier en van hul spanne aangevat. Ons het teen hul A en C spanne gespeel. Kenridge is ‘n skool met meer as 1000 leerders en ons was baie op ons senuwees vir hierdie middag, maar die Jannies is nie bang nie en ons het hulle vierkantig in die oë gekyk. Ons spelers het gewys waarvan hulle gemaak is en die uitslae is soos volg: O/7 B 8 – 4 (wen) vs. Kenridge C O/7 A 0 – 5 (verloor) vs. Kenridge A O/8 B 5 – 2 (wen) vs. Kenridge C O/8 A 0 – 2 (verloor) vs. Kenridge A O/9 B 4 – 1 (wen) vs. Kenridge C O/9 A 0 – 7 (verloor) vs. Kenridge A Ons is baie trots op ons spelers en sê baie dankie vir ons afrigters, juf Smook, mnr. Pieterse, Coach Mure en Coach Shaun vir hul ondersteuning en...

Lees Verder

Skaakkampioenskappe

Jan Karsten, Petrus Bosman en Louis Bosman was die afgelope naweek in Mosselbaai vir die Wes-Kaap Skole Individuele skaakkampioenskappe. Hulle het al drie die WP-span (deesdae die Metro-span), verteenwoordig. Die onderskeie streke WP (Metro), Boland, Weskus, Eden en Overberg se spanne het deelgeneem. Dis ongeveer 80 spelers per ouderdomsgroep. Louis het vir O/9 seuns deelgeneem en met 4/6 punte het hy 11de geeindig. Petrus het vir O/11 seuns deelgeneem en het 4.5/5 punte gekry. Hy was siek en moes een rondte onttrek. Hy het nog steeds 12de geeindig. Ons het ongelukkig nie Jan se punte nie. Baie geluk aan al hierdie spelers. Ons wens vir hulle alle sterkte toe vir die pad...

Lees Verder

Landloop wedloopuitslae van 17 Mei

Ons landloopatlete het Vrydag, 17 Mei, in Vishoek aan hul 3de wedloop deelgneem. Die uitslae is soos volg: O/7:*Nils le Roux – 3de, Samuel Groenewald – 25ste, Ruben de Ridder – 32ste O/8:* Jana Olivier – 8ste, Lili-Ann Blomerus – 19de, Delmar Benecke – 11de, Willem Vorster – 37ste O/9: Marais Groenewald – 11de O/10: Markus de Ridder – 64ste, Lea de Ridder – 81ste O/12:* Scarlett van der Merwe –...

Lees Verder

Buitemuurse program 27 Mei – 7 Junie

Die buitemuurse program vir Gr.4 – 7 kom Saterdag, 25 Mei, tot ‘n einde vir die kwartaal. Leerders begin Maandag met eksamen. Ons het egter met ons buite-afrigters gereël om met die Gr.1 – 3 leerders wat belangstel, voort te gaan. Hierdie oefeninge is nie verpligtend nie en ouers sal spesiale reëlings moet tref indien hulle van busvervoer gebruik maak. Die bus vertrek steeds om 13:15. Ons wil alle leerders wat kan, aanmoedig om die verskeie klinieke wat gedurende die vakansie aangebied word, by te woon. Ons sal meer inligting in die nuusbrief plaas oor die klinieke soos ons dit ontvang. 2019-Buitemuurse-program - 27 Mei - 7 Jun...

Lees Verder

Landloop inskrywings vir 24 Mei

Die volgende landloopwedloop vind Vrydag, 24 Mei, by Laerskool Heathfield (c/o Apollo Way and Chadwin Road, Elfindale) plaas. Die vorm is met ouers van atlete wat gereeld die oefeninge bywoon, gedeel. Indien jy dit nie ontvang het nie of jou kind is nie gereeld by oefening nie, voltooi asb. die VORM. Die inskrywings sluit Donderdag, 23 Mei om...

Lees Verder

Rugby teen Elkanah House, 15 Mei

Ons O/9 tot O/13 rugbyspanne het Woensdag, 15 Mei, vriendskaplike wedstryde teen Elkanah House se spanne gespeel. Dit het baie goed gegaan ons O/9 A span het ‘n astronomiese oorwinning behaal. Die uitslae is soos volg: O/9 A [7-a-side] 70 – 0 (wen) O/9 B [7-a-side] 10 – 20 (verloor) O/11 A [15-a-side] 31 – 0 (wen) O/13 A [10-a-side] 21 – 0 (wen) Baie geluk...

Lees Verder

O/7 Fair Cape toernooi, 11 Mei

Agt van ons O/7 Spelers het Saterdag, 11 Mei, aan die O/7 Fair Cape Toernooi by Durbanville Voorbereiding deelgeneem en teen C-spanne gespeel. Die uitslae vir die dag: Gene Louw C – gelykop Durbanville C – wen Brackenfell C -wen Baie dankie vir almal se ondersteuning, die kinders het elke oomblik geniet en het so baie geleer. Baie dankie aan Juffrou Liezel de Jager wat hulle vergesel...

Lees Verder

Netbaluitslae teen Wolraad Woltemade, 13 Mei

Ons netbalspanne het Maandag, 13 Mei, ligawedstryde teen Laerskool Wolraad Woltemade gespeel en al ons spanne het baie goed gevaar. Die uitslae vir die middag is soos volg: O/9A 10-3 (wen) O/9B 17-1 (wen) O/10A 14-0 (wen) O/11A 18-2 (wen) O/12A 8-7 (wen) O/13A 26-1 (wen) Baie geluk aan al die spelers en...

Lees Verder

Atletiekkliniek aangebied deur WP Atletiek, 18 Mei 2019

WP Atletiek bied afrigtingsessies by Groenpunt vir enige belangstellende atlete aan. Atlete tussen die ouderdomme van 10-14 jaar kan die sessies bywoon. Afrigting vir die volgende items word aangebied: naellope, hekkies, verspring, hoogspring, gewigstoot, diskus en spiesgooi. Indien jy belangstel, volg die SKAKEL en voltooi die registrasievorm. Die eerste sessie is ongelukkig verby, maar daar is op 18 Mei weer ‘n sessie. Enige verdere navrae kan aan Ricardo Jaftha by 021 418 3232 of youth@wpathletics.co.za gerig...

Lees Verder

Curro Hermanus Skaaktoernooi, 10 Mei

Ons eerste skaaktoernooi vanjaar was by Curro Hermanus. Dit was van ons spelers se eerste skaaktoernooi. Hierdie toernooi het uit 3 rondtes bestaan en die spelers het elk teen tyd gespeel. Ons 6 spelers het 1 uit 3 rondtes gewen. Ons wil graag vir die volgende leerders bedank: Louis Bosman, Heino du Plooy, Melandi du Plooy, Gideon van Zyl, Heinke Punt en Dietz Punt.Baie dankie aan juf. Raché de Goede wat hulle vergesel het en baie dankie aan die ouers wat met die vervoer gehelp het...

Lees Verder

Wedloop-uitslae van 10 Mei

Ons atlete het Vrydag aan hul 2de wedloop van die seisoen deelgeneem. Dit het in Constantia plaasgevind. Ons atlete het baie goed gevaar as ‘n mens in gedagte hou dat daar gemiddeld 80 atlete per ouderdom vir seuns en dogters deelneem. Hier volg Vrydag, 10 Mei, se uitslae: O/7: Nils le Roux – 3de (uitstekend ! ) Samuel Groenewald – 39ste, Ruben de Ridder – 48ste O/8: Jana Olivier – 1ste (fantasties ! )Lili-Ann Blomerus – 27ste O/9: Marais Groenewald – 31ste O/12: Scarlett van der Merwe – 3de (uitstekend ! )Ruben Vorster – 16de, Stephan le Roux –...

Lees Verder

Wedloopinskrywings vir 17 Mei

Die volgende landloopwedloop vind Vrydag, 17 Mei, by die Fish Hoek Primary school grounds (Upper Recreation Road, Fish Hoek) plaas. Die vorm is met ouers van atlete wat gereeld die oefeninge bywoon, gedeel. Indien jy dit nie ontvang het nie of jou kind is nie gereeld by oefening nie, volg die SKAKEL en voltooi die...

Lees Verder

O/9 Fair Cape Toernooi, 9 Mei

Een van ons O/9 netbalspanne het Donderdag, 9 Mei, aan Durbanville Voorbereiding se jaarlikse Fair Cape toernooi deelgeneem. Dit was ‘n heerlike middag en ons kinders het pragtig gelyk en gespeel. Ons het die span in die C groep ingeskryf a.g.v. die ander skole se groottes, maar dis duidelik as ons na die tellings kyk dat ons nie hoef terug te staan nie. Die uitslae vir die dag: O/9A JvR 7-1 Bastion O/9C O/9A JvR 15-1 Panorama O/9C Baie dankie aan Juf Lize-Mari Schultz wat die span vergesel het. ‘n O/7 span neem Saterdag, 11 Mei, aan die O/7 Fair Cape Toernooi...

Lees Verder

Netbaluitslae teen Goodwood Park, 6 Mei

Ons netbalspanne het hierdie jaar die geleentheid gehad om bietjie meer oefeninge in te werk voordat ons eerste ligawedstryde begin het en ons pluk nou die vrugte hiervan. Ons het Maandag, 6 Mei, ons eerste ligawedstryde teen Goodwood Park gespeel. Die meeste van ons spanne was betrokke en het gewen. Hier volg die uitslae: O/9A 12-3 (wen) O/9B 7-0 (wen) O/10A 7-0 (wen) O/10B 2-1 (wen) O/11A 16-3 (wen) O/11B 6-0 (wen) O/12A 7-7 (gelyk) O/13A 30-6 (wen) O/13B 12-0 (wen) O/7 en O/8 wedstryde word vir die sportmangees en ondervinding gespeel, en daar word nie enige telling gepubliseer nie. Beide spanne het baie goed...

Lees Verder

Landloopuitslae van 3 Mei

Ons atlete het Vrydag, 3 Mei, aan hul eerste wedloop in Rondebosch deelgeneem. Ons deel graag die uitslae met julle: o/7: Nils le Roux – 10de, Ruben de Ridder – 41ste o/9: Zuletha Feirrera – 63ste o/10: Lea de Ridder – 70ste, Markus de Ridder – 75ste o/12: Scarlett van der Merwe – ‘n uitstekende 4 de plek ! Ruben Vorster –...

Lees Verder