Die volgende landloopwedloop vind Vrydag, 17 Mei, by die Fish Hoek Primary school grounds (Upper Recreation Road, Fish Hoek) plaas. Die vorm is met ouers van atlete wat gereeld die oefeninge bywoon, gedeel. Indien jy dit nie ontvang het nie of jou kind is nie gereeld by oefening nie, volg die SKAKEL en voltooi die vorm.