Die volgende landloopwedloop vind Vrydag, 24 Mei, by Laerskool Heathfield (c/o Apollo Way and Chadwin Road, Elfindale) plaas. Die vorm is met ouers van atlete wat gereeld die oefeninge bywoon, gedeel. Indien jy dit nie ontvang het nie of jou kind is nie gereeld by oefening nie, voltooi asb. die VORM. Die inskrywings sluit Donderdag, 23 Mei om 12:30.