Kategorie: Sport

/ Nuus, Rugby, Sport, Sport, Sportuitslae

Hier volg die week se rugbyuitslae:

 

/ Hokkie, Sport, Sport, Sportuitslae
Hokkieuitslae: 25 Julie 2025

Hier volg die week se hokkieuitslae:

/ Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae, Tennis
Laerskool Jan van Riebeeck se eerste seuns en dogterspanne het hul tennisvaardighede en spanpoging ten volle ten toon gestel tydens die Egalite Tennistoernooi wat van 21 tot 25 Julie in Sun City gehou is.
Van die land se top skole het aan die kompetisie deelgeneem en die Jannies het behoorlik uitgeblink. 
Die seunspan het dit tot die uitspeelwedstryde vir derde plek gemaak en moedig gestoei tot ‘n puik vierde plek. Die dogterspan het hul teenstanders oorrompel en die toernooi met eerste plek afgesluit, ‘n uitsonderlike prestasie. 
Die hele skool is uiters trots op elke leerder wat die Jannie-naam met trots, vasberadenheid en sportmangees verteenwoordig het. Julle het beslis Sun City bietjie Jannie-mag laat beleef. 
 
/ Nuus, Sport, Sport

Ons is opgewonde om aan te kondig dat die Jantrap Fietsry Klub amptelik afskop met ons eerste fietsrydag op Vrydag, 27 September om 09:00! Hierdie is die perfekte geleentheid vir almal – van beginners tot ervare fietsryers – om saam te kom, nuwe mense te ontmoet en die buitelewe te geniet.

Wil jy deel wees van die avontuur? Sluit aan by ons WhatsApp-groepie vir meer inligting, roetes en opdaterings. 
Kliek hier om aan te sluit: Jantrap WhatsApp-Groep

Maak seker jou fiets is reg, en trap saam met ons ‘n nuwe seisoen in beweging!

/ Hokkie, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hokkieuitslae: 6 Junie 2025

Sien die week se hokkieuitslae hier onder:


/ Nuus, Rugby, Sport, Sport, Sportuitslae
Rugbyuitslae: 7 Junie 2025

Sien die week se rugbyuitslae hier onder:

/ Hokkie, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hokkieuitslae: 29 - 30 Mei 2025

Hier volg die week se hokkieuitslae:

/ Netbal, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Netbaluitslae: 31 Mei 2025

Hier volg die week se netbaluitslae:

/ Nuus, Rugby, Sport, Sport, Sportuitslae
Rugbyuitslae: 31 Mei 2025

Hier volg die week se rugbyuitslae:

/ Hokkie, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hokkieuitslae: 15 - 24 Mei 2025

Hier volg die week se hokkieuitslae:

/ Nuus, Rugby, Sport, Sport, Sportuitslae
Rugbyuitslae: 24 Mei 2025

Hier volg die week se rugbyuitslae:

/ Netbal, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Netbaluitslae: 23 -24 Mei 2025

Hier volg die week se netbaluitslae:

 

/ Netbal, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Netbaluitslae: 17-19 Mei 2025

Sien die week se netbaluitslae hier onder:

/ Nuus, Rugby, Sport, Sport, Sportuitslae
Rugbyuitslae: 17 Mei 2025

Sien die week se rugbyuitslae hier onder:

/ Hokkie, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae
Hokkieuitslae: 16 Mei 2025

Sien die week se hokkieuitslae hier onder:

Belangrike Datums

augustus 2026

29aug00:0023:59Rugby: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

31aug00:0023:59GEEN SPORT

Wys Meer

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (NG Kerk Tamboerskloof)

03sep(sep 3)00:0002(sep 2)23:59Sanna Molepo (Terrein) Verjaar

03sep(sep 3)00:0002(sep 2)23:59Gr.7 Entrepreneursdag

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

04sep(sep 4)00:0005(sep 5)23:59Tennis: o.13A Toernbooi by Courtrai

04sep08:0008:00Loslitdag

04sep08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad WEG (o.9, o.11 en o.13 span)

05sep(sep 5)00:0004(sep 4)23:59Skaak Topskole Wellington (o.9&o.11)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT

06sep(sep 6)00:0005(sep 5)23:59Skaak Topskole Wellington (o.9&o.11)

07sep00:0023:59Somersport Begin

07sep12:0014:30Tweedehandse Klereverkope

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor