Kategorie: Sport
Ons o.9-span gaan die naweek deelneem aan die WP Topskole Toernooi.
Ons wens elke speler en afrigter alle sterkte toe – julle harde werk en toewyding bring ons groot trots!
Ons weet julle gaan beslis die Jannie-naam hoog hou en ons skool met trots verteenwoordig. Kom ons staan almal saam agter ons jong kampioene!

Sien die buitemuurseprogram vir kwartaal 4 hier onder:
Kwartaal 4 SportprogramOns o/9- en o/13-skaakspanne het ons op 2 Augustus verteenwoordig by die Metrosentraal Topskole-toernooi. Basies kwalifiseer vyf skole per ouderdomsgroep, uit ’n totaal van 30, om in hierdie toernooi mee te ding.
Ons o/9-span het met goue medaljes én die trofee in hulle ouderdomsgroep weggestap. Hulle het ook gekwalifiseer vir die volgende rondte van die Topskole-toernooi.
Ons o/13-span het ons naam hoog gehou deur teen SA-spelers te kompeteer en het brons medaljes verwerf.
Dit was ’n naweek vol pret, en ons is ongelooflik trots op ons spanne!

Belangrike Datums
augustus 2026
september 2026
05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor
Besonderhede
Venue en tyd nog nie bevestig
Besonderhede
12sep09:0014:00Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House
Besonderhede
Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House. Venue: Somerset House Prep School. 09h00 – 14
Besonderhede
Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House. Venue: Somerset House Prep School. 09h00 – 14
oktober 2026
november 2026
desember 2026
januarie 2027
februarie 2027
maart 2027
april 2027
mei 2027
junie 2027
julie 2027




























