Kategorie: Covid-19

Skoolgereedheid: Covid-19

Hier kan jy al die belangrike inligting rakende die skool se gereedheid t.o.v. Covid-19 aflaai en lees.

JvR Covid-19
Maatreëls

Laai af

JvR Covid-19 Gids vir Leerders

Laai af

Algemene Covid-19 Gids vir Ouers

Laai af

JvR Covid-19 Beleid

Laai af

[supsystic-tables id=7]

Belangrike inligting

Nuwe Covid-protokol

Beste Ouers Die President het gister aangekondig dat die kabinet veranderinge maak ten opsigte van die kwarantyn- en kontakopsporing-protokol vir die land. Laerskool Jan van Riebeeck sal hierdie protokol van nou af volg: Indien jy positief toets, maar geen simptome toon nie, hoef jy nie te kwarantyn nie. Indien jy positief toets en jy simptome toon, word die kwarantyntydperk van 10 na 7 dae verminder. Indien jy in kontak was met iemand wat positief getoets het, hoef jy nie te kwarantyn tensy jy simptome toon...