Ons wens die volgende leerders hartelik geluk met hul uitstekende prestasies by die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod wat in Mei plaasgevind het:

 
Hoogste Lof
 
Alida Loubser
Pieter Rademeyer x3
Christina du Toit
Coreen Scholtz x3
Antjie Samuel x3
 
Lof
 
Alida Loubser
Kitty Partner
Dirkie van Eeden
Noa Rademan
 
Ons wens ook vir Coreen Scholtz (Sang, Graad 6) en Pieter Rademeyer (Sang, Graad 7 en Afrikaanse Lirieke) baie geluk met die toekenning van onderskeidelik een en twee silwer medaljes vir hul puik prestasies.