Spraak-Eisteddfod: Uitslae 24 Jul, 2026 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Kuns en Kultuur, Nuus Baie geluk aan die volgende leerders met hul Spraak-Eisteddfodd uitslae. Gerhard Conradie Gr.7: Hoogste Lof 90%+ onvoorbereide lees Lof ++ 87%-89% gedig Willem du Toit Gr.2 Lof 80%-85% gedig Ook aan die volgende leerders wat medaljes ontvang: