Voorlopige kultuurdatums
Voorlopige datums vir musiekkonserte hierdie kwartaal: Dinsdag, 21 April 9:00 Gr.1 & 2 Dinsdag, 21 April 11:00 Gr.3 Slegs 2 volwassenes per deelnemer sal toegelaat word. Geen klasse sal kom kyk nie. Voorlopige datums vir...
Musiekonderrig word in 'n verskeidenhied musiekinstrumente aangebied. Leerders kan onderrig ontvang in klavier, blokfluit, sang, musiekteorie en kitaar.
Daar is waglyste vir musiekonderrig. Indien jou kind dus belangstel, plaas so gou moontlik sy/haar naam op die waglys by die musiekdepartement.
Voorlopige datums vir musiekkonserte hierdie kwartaal: Dinsdag, 21 April 9:00 Gr.1 & 2 Dinsdag, 21 April 11:00 Gr.3 Slegs 2 volwassenes per deelnemer sal toegelaat word. Geen klasse sal kom kyk nie. Voorlopige datums vir...
Geen Inskrywings