Soekfunksie

  • Filter Kategorie/ë

  • Herstel

Weeklikse Nuusbrief

  • my·JvR
        • Volledige Dagboek
        • 17oktHeeldagKrieket: O/13 liga vs. Sea Point (TUIS)

          17oktHeeldagEk, Ons, Wêreld Gr.7

          18oktHeeldagAtletiek: Bredasdorp Top 10

          18oktHeeldagToets: Gr.5 & 7 Afrikaans

          18oktHeeldagToets: Gr.4 & 6 Engels

          Wys Meer
        • KONTAK INLIGTING

          Adres: Kloofstraat 52, Tuine, Kaapstad, 8001

          Telefoon: 021 423 4209

          Faks: 021 424 2375

          Skoolhoof e-pos: jhoosthuizen@gmail.com

          Sekretaresse e-pos: ontvangs@jvrprim.co.za

  • Vakatures
  • Toelating

Category: Moderne Dans

Moderne dans is baie gewild en word deur Barbara Schreuder aangebied by Jan van Riebeeck Laerskool. Benewens moderne dans word ander vorme gendres van dans ook aangebied naamlik  American Academy of Ballet /Contemporary en Hip Hop. Almal voel welkom hier en geniet hulself ten volle. Jaarliks word n verskeidenheid van pragtige demonstrasies /konserte en/of modeparade/choreografiese kompetisies gehou. Hulle neem deel aan die Cape Town Eisteddfod waar hulle uitstekend presteer. Afhangend van die ouderdomsgroep van die leerder vind oefeninge op Maandae, Dinsdae, Donderdae en Vrydae plaas.

Kontak nr:  0724549353

Epos:  barbie.schreuder.dance@gmail.com

Webtuiste:  www.barbaraschreuder.com

Moderne Dans Nuus

American Ballet Performance Awards

Sat 19 OKT 2019 by JvR Laerskool saal @ 15:00 R40 vir volwassenes R20 kinders Kom ondersteun ons dansers asb. en geniet die pragtige oorspronklike danse van Mignon Furman. Betty Blake (Royal Academy of Ballet eksaminatrise) is...

Dans Dagboek

oktober 2019

Geen Inskrywings

november 2019

Geen Inskrywings

Laerskool Jan van Riebeeck