Baie geluk aan die volgende drie leerders wat deurdring na ATKV-Redenaars se semifinale ronde. Hulle neem Woensdag, 14 Mei by Hoërskool Bellville deel. Ons wens hul sterkte toe en weereens, baie geluk!
Antjie Samuel (Gr.5), Sabine Barnard (Gr.7) en Katryn Silvis (Gr.7)