Kategorie: Sport
Sien die program hier onder:
FINALE PROGRAM - 2025 Kleure-atletiekNeem asseblief kennis dat sport en kultuur binne skooltyd plaasvind aangesien die skool daagliks om 13:15 verdaag. Leerders kom met korrekte sportdrag vir die bepaalde sportoefening op die dag skool toe. Maak asseblief ook seker dat musiekleerders die korrekte instrumente saambring.
Sien hier onder die rooster vir die program:
November sport en kultuur
Soos ons oor die laaste paar jaar gesien het, staan ons nie terug vir die groot skole nie.
Baie geluk aan die volgende atlete wat medaljes verower het:
Jack Dawes, 1ste 80m hekkies
Bella Malan, 2de 80m
Louis Hofmeyr, 2de 80m
Dylan Daniels, 2de verspring
Maia du Toit, 3de 70m hekkies
Rafa Lamprecht, 3de hoogspring
Lizzy Snyders, 3de verspring
Leah Jacobsz, 3de 600m
Belangrike Datums
augustus 2026
september 2026
05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor
Besonderhede
Venue en tyd nog nie bevestig
Besonderhede
12sep09:0014:00Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House
Besonderhede
Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House. Venue: Somerset House Prep School. 09h00 – 14
Besonderhede
Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House. Venue: Somerset House Prep School. 09h00 – 14
oktober 2026
november 2026
desember 2026
januarie 2027
februarie 2027
maart 2027
april 2027
mei 2027
junie 2027
julie 2027








Tennisuitslae




















