Kategorie: Sport
Op Vrydag, 22 Mei, het ons, ten spyte van die koue en reënerige weer, die pad na Sun Valley School aangedurf waar ons o.9 netbalmeisies aan ’n opwindende toernooi deelgeneem het. Die meisies het altesaam 10 wedstryde gespeel en ons is ongelooflik trots op elkeen van hulle. Hulle het deurentyd ’n pragtige voorbeeld van positiwiteit, deursettingsvermoë en om met hul hele hart te speel, geopenbaar. Elke speler het haar beste gegee en elke oomblik op én langs die baan ten volle geniet. Julle harde werk, spangees en entoesiasme maak ons baie trots!

Belangrike Datums
november 2026
desember 2026
januarie 2027
28jan13:0014:00Skool verdaag - 13:00 (kuier op veld tot 14:00)
Besonderhede
Ons vier Mnr. Beets se spesiale verjaarsdag. Skool verdaag om 13:00 en almal kuier op die veld tot 14:00 (ouers kan langer kuier).
Besonderhede
Ons vier Mnr. Beets se spesiale verjaarsdag. Skool verdaag om 13:00 en almal kuier op die veld tot 14:00 (ouers kan langer kuier).
februarie 2027
maart 2027
april 2027
mei 2027
junie 2027
julie 2027
augustus 2027
september 2027
oktober 2027




































