Baie geluk aan die volgende spelers wat opgeneem is in die verskillende WP-netbalspanne.
o.11
Lizzy Snyders (Dolphins)
o.13
Solange Stevens (Dolphins)
Ghia Pereira (Dove)
Hierdie dogters neem 15-18 Julie aan die Interdistrik toernooi te Bredasdorp deel.
Ons is ongelooflik trots!
