Privaat Dramaklasse afsluiting: 19 Junie 2023 14 Jun, 2023 | Drama, Kuns en Kultuur, Nuus Volgende week sluit ons af met drama vir kwartaal 2. Dramapartytjie Maandag, 19 Junie 2023 Graad 1 – 7 13:15 – 14:15 Dit is ons laaste les vir die kwartaal. Ek hoop almal hou heerlik vakansie! Sien julle volgende kwartaal!