Baie geluk aan Sophia Liebenberg (Gr.5) wat vir die O/12 ‘Western Cape Coastal’ Aksienetbalspan gekies is. Hulle sal oor die paasnaweek in 2021 in Roodepoort, Gauteng, aan die Juniortoernooi deelneem.