• Markdag vind Donderdag, 22 Junie, plaas.
  • Dit is die grondslagfase se beurt vir verkope.
  • Tafelbesprekings sluit Dinsdag om 13:00.
  • Geen kontant word aanvaar vir die bespreek van tafels nie, betalings kan slegs op die Karri-toep gemaak word.
  • Markdag sal van 11:30 – 12:15 geskied.
  • Geen klappers of lewende hawe mag verkoop word nie.