Sowat 9 Jan van Riebeeck-leerders neem op 9 en 10 November deel aan ‘n balletproduksie wat aangebied word deur die Cape Ballet Centre. Die CBC balletskool, insluitend volwassenes, sowel as twee ander skole uit minder bevoorregte gemeenskappe gaan in die produksie wees. Woon dit gerus by!
Ballet 21 Okt 2019