Daar sal geen buitemuurs op Maandag, 1 Augustus, en Dinsdag, 2 Augustus, as gevolg van die ouerbesoeke wat beide middae plaasvind, aangebied word nie. Daar vind wel wedstryde gedurende daardie week plaas.  Wees asb. op die uitkyk vir die inligting.

Skooltye vir Maandag en Dinsdag:

Gr.1-3:  12:45
Gr.4-7:  13:00
Bus vertrek 13:05