Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die leerderraad van 2020 (sien die foto hieronder):
Agter: Lourens van der Walt, Christian Viljoen, Cayle Stoltz, Kylie du Bruyn, Ella le Roux, Klara von Lieres, Emma Bartel en Onela Roxo.
Middel: Stella Malan en Sebastian Boshoff.
Voor: Armand Meyer en Jana Brink.