Die tweede wedloop vir die seisoen vind Vrydag, 29 Julie, plaas. Dit word deur Bishops en WPPS aangebied. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die vorm indien jou kind/ers wil deelneem.

PLEK: Lutgensvale Field

VERTREKTYD: 14:00

TERUG BY SKOOL: ±17:15

SPORTDRAG:
• Oranje hempie (dogters geen moue, seuns met moue) en vlootblou kortbroek
• Skoolsweetpak (gemerk)
• Tekkies met wit sokkies
• Plakker met naam en ouderdom (ontvang by die skool, onderwyser sal aan deelnemers uitdeel by wedloop)

PROGRAM

14:45 Verwelkoming

15:00 o.7 Seuns 1km
15:04 o.7 Dogters 1km
15:10 o.8 Seuns 1km
15:14 o.8 Dogters 1km
15:20 o.9 Seuns 2km
15:24 o.9 Dogters 2km
15:30 o.10 Seuns 2km
15:34 o.10 Dogters 2km
15:40 o.11 Seuns 3km
15:44 o.11 Dogters 3km
15:50 o.12 Seuns 3km
15:54 o.12 Dogters 3km
15:58 o.13 Dogters 3km
16:02 o.13 Seuns 4km

* Daar sal ‘n SNOEPIE beskikbaar wees.

Volg die skakel vir die GOOGLE FORM.

PADKAART en WEDLOOPROETES