Kategorie: Sport

/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

20 Februarie 2024:

o.9 A speel teen Llundudno
o.9A JvR 41/0 – Llundudno 26/3
JvR wen met 15 lopies

o.9 B speel teen Seepunt
o.9 B JvR 37/3 – Seepunt 35/3
JvR wen met 2 lopies

o.11A JvR speel teen Llundudno
JvR kolf eerste en teken 77/7 aan na 16 beurte
Llundudno 78/7/ na 15 beurte
Llundudno wen met 3 paaltjies.

Baie geluk aan Logan van Heerden met ‘n boulsyfers van 4 beurte vir 4 paaltjies en het slegs 20 lopies afgestaan.

22 Februarie 2024:

o.13 A speel teen Kampsbaai.
JvR kolf eerste en teken 95 lopies aan.
Kampsbaai kon slegs 28 lopies aanteken.
JvR wen met 67 lopies.

Welgedaan aan Jack Dawes met boulsyfers van 4 beurte 4 paaltjies vir 12 lopies.

/ Nuus, Sportuitslae, Swem

Laerskool Jan van Riebeek het Vydag, 16 Februarie, ‘n swemgala aangebied waaraan Herzlia, Camps Bay Pimary, Houtbay International, Sea Point Primary en Kronendal kom deelneem het. Ons swemmers het goed gevaar en het ‘n derde plek uit die ses skole behaal.

Die uitslae is as volg:

  1. Herzlia
  2. Camps bay
  3. JvR
  4. Kronendal
  5. Hout bay
  6. Sea point

Welgedaan, Jannies!

/ Nuus, Sportuitslae, Tweekamp

Delmar het die naweek aan die WP-tweekampbyeenkoms in Bellville deelgeneem. Hy kom 2de en wen die silwer medalje vir seuns o.15 met ‘n nuwe persoonlike beste tyd. Baie geluk, Delmar! Ons is trots op jou!

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis
Tennisuitslae: 14 Febr. 2024

Geluk aan al die tennisspelers met hul mooi uitslae:

Noord-liga:
Seuns A vs. Laerskool Curro Durbanville, wen 4-2
Seuns B vs. Laerskool Kenridge, verloor 5-1
Gemeng A vs. Laerskool Brackenfell, gelykop 3-3
Dogters A vs. Laerskool Curro Durbanville, wen 5-1
Dogters B vs Laerskool Boston, wen 5-1

Table View-liga:
Gemeng B vs Laerskool van Riebeeckstrand, gelyk 3-3

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Ons tennisspelers se uithouvermoë was Woensdag, 7 Februarie, getoets toe hulle hul eerste wedstryd vir die seisoen aangepak het. Die spelers se positiwiteit en geesdrif het hul toegelaat om die spel te geniet asook foute te herken en daaruit te kan leer. Die resultate beloop soos volg:

Noord-liga:

Seuns A verloor teen Eversdal 1-5
Seuns B verloor teen Eversdal 0-4
Gemengde A verloor teen Totius 0-4
Dogters A gelykop teen Eversdal 3-3
Dogters B verloor teen Eversdal 1-5

Table View-liga:

Gemengde B verloor teen Van Riebeeckstrand 2-4

/ Atletiek, Nuus, Sportuitslae

Dinsdag, 6 Februarie, het 60 van ons atlete aan die jaarlikse Interskole by Hoërskool Jan van Riebeeck se sportvelde deelgeneem. Daar was 9 skole wat op die dag teen mekaar deelgeneem het: Jan van Riebeeck, Kampsbaai, Duitse Skool, Reddam, Tamboerskloof, Sea Point, St. Cyprians, Kronendal en Houtbaai Internasionaal.

Die weer het saamgespeel en dit was ‘n ideale dag vir atletiek. Die dag het glad verloop en ons atlete het hulle puik van hul taak gekwyt. Ons het op ‘n hoogtepunt afgesluit en amper skoonskip gemaak met al die aflosse. Ons het ook op die dag die meeste punte verower en sodoende die interskole gewen. Die top 3 skole was:

  1. Jan van Riebeeck met 486 punte
  2. Kampsbaai met 413 punte
  3. Duitse Skool met 366 punte

Slegs die top twee atlete vir enige baanitem (uitsluitend 0.8 en 0.9) en die beste prestasie in die velditems kwalifiseer om deur te gaan na die Zone-kampioenskappe.

Ons atlete wat deurgaan is:
Cato Terblanche, 80m, 100m, 1200m en gewigstoot
Willem Viljoen, 70m H, 80m en 1200m
Maia du Toit, 70m H
Rafa Lamprecht, 70m H
Jack Dawes, 75m H en 150m H
Daniella Boshoff, 75m H en 200m H
Arjen Faling, 100m
Delmar Benecke, 200m, 200m H en 800m
Ellen van Heerden, gewigstoot
Jana Olivier, gewigstoot en diskus
Frank van der Walt, gewigstoot, spiesgooi en diskus
Carter Schoeman, gewigstoot
Jeanne van Heerden, gewigstoot en diskus
Stella Zulch, spiesgooi
Dylan Daniels, spiesgooi
Stella Pansegrouw, 150m H
Cara Stoltz, 150m H
Stephan Brink, 150m H
Michaan Naylor, 200m H
Dane Botha, 100m
Volg die skakel vir volledige uitslae.

Ons wens die atlete alle sterkte toe met die volgende rondte wat op 21 Februarie by Vygieskraal te Athlone plaasvind.

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Die tennisseisoen het op ‘n hoë noot afgeskop toe ons eerstespan aan ‘n dubbelstoernooi te Laerskool Kenridge deelgeneem het. Vier skole het aan hierdie toernooi deelgeneem; Laerskole Kenridge, Jan van Riebeeck, Hermanus en Worcester. Die spelers het puik gevaar. Adriaan Wessels en Rafa Lamprecht het 2de plek behaal in die seuns dubbels A-groep en Stella Zulch en Ané Swanepoel het 2de plek behaal in die dogters dubbels B-groep. Laerskool Jan van Riebeeck het ‘n 3de plek behaal. Baie geluk, Jannies!

/ Netbal, Nuus, Sportuitslae

Die graad ses en sewe netbalmeisies het 26 tot 28 Januarie ‘n netbalkliniek bygewoon. Dit is deur die ervare netbalafrigter, tannie Patrys, aangebied. Dit was verskriklik lekker en ons sal dit nooit vergeet nie. Ons het baie spanwerkoefeninge gedoen – nie net op die baan nie, maar ook in die swembad.

Ons is baie dankbaar dat ons hierdie netbalkliniek kon bywoon. Baie dankie aan al die onderwysers wat dit moontlik gemaak het. ‘n Spesiale woord van dank aan tannie Patrys wat ver gereis het. Sy het vir ons baie geleer en ons gaan definitief alles wat ons geleer het goed kan toepas in die komende netbalseisoen.

– Geskryf deur Karu Rademeyer, gr. 7S

/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

Baie geluk aan al die krieketspelers met die volgende uitslae:

  • o.7 wen met 9 lopies teen Herzlia
  • o.8 wen met 18 lopies teen Herzlia
  • o.9 wen met 18 lopies teen Reddam
  • o.11 A verloor met 61 lopies teen Ottohub
  • o.11 B verloor met 8 paaltjies teen Pinelands North
    • Luke Sieberhagen met boulsyfers van 3 beurte 2 paaltjies vir net 4 lopies
/ Nuus, Sportuitslae, Swem

Ons swemmers het Vrydag, 2 Februarie, aan die swemgala by die Duitse Skool deelgeneem. Laerskool Jan van Riebeeck het derde plek uit vier skole behaal. Wel gedaan aan al ons swemmers wat deelgeneem het!

Delmar Benecke en Karu Rademeyer het ook die afgelope naweek aan die Cape Town Bryan Button-kwalifiserende swemgala by die Universiteit van Wes-Kaapland deelgeneem:

Delmar
100m-rugslag: 1ste
100m-vryslag: 3de
200m-IM: 2de
50m-rugslag: 1ste

Karu
50m-borsslag: 1ste
100m-borsslag: 5de
50m-vlinderslag: 2de
100m-vryslag: 7de

Baie geluk Karu en Delmar – dit wil gedoen wees!

/ Nuus, Skaak, Sportuitslae

‘n Hele paar van ons leerders het Saterdag aan die opsionele individuele skaak WP-proewe deelgeneem. Die meeste van ons leerders wat deelgeneem het, dring deur na die volgende rondte. Ons wag met groot opwinding om te hoor wie amptelike uitnodigings vir die volgende rondte ontvang!

/ Nuus, Sport
  • 18:30 in die saal.
  • Ons sal tydens hierdie sessie algemene inligting met betrekking tot die wintersportprogram met ouers deel.
  • Alle ouers / voogde wie se kind(ers) aan ‘n wintersport deelneem, moet asb. die sessie bywoon.
/ Nuus, Sport, Swem

Ouers is welkom om die swemgala op 9 Februarie by te woon.

  • Tyd: 09:30 – 14:00
  • Moedig asb. jou kind(ers) aan om deel te neem. Leerders hoef nie in te skryf nie, ons moedig massa deelname aan.
  • Alle leerders (deelnemers en toeskouers) kom met LO-klere skool toe.
  • Deelnemers moet hul eie swemkeppie en skoolswembroek OF gewone donkerblou swembroek hê.
  • Die uitslae sal gebruik word om leerders te identifiseer vir opkomende swemgalas.
  • Vryslag, borslag, vlinderslag en individuele wisselslag begin met ‘n duikslag in die swembad. Rugslag begin in die swembad.
  • Aan die einde van ‘n item moet swemmers in die swembad bly totdat die afsitter die teken (‘n blaas van die fluitjie) gee dat hulle mag uitklim. Vir borsslag en vlinderslag moet swemmers aan die einde van die item met beide hande raak.
  • Volgorde vir individuele wisselslag: 1. Vlinderslag, 2. Rugslag, 3. Borsslag, 4. Vryslag
  • Volgorde vir wisselslag AFLOS: 1. Rugslag, 2. Borsslag, 3. Vlinderslag, 4. Vryslag
  • Die snoepie sal oop wees en daar sal ‘n koffiestalletjie wees.
  • GEEN kos en koeldrank by die swembad nie, slegs water in plastiekbottels word toegelaat.
  • Pak asb. vir deelnemers droeë onderklere, sonskerm en genoeg water in.
  • Geen leerder mag voor die einde van die gala huis toe gaan nie.
/ Atletiek, Nuus, Sport
thumbnail of Atletiek Interskole FINALE PROGRAM – 2024

Dinsdag, 6 Februarie, neem ons aan die jaarlikse interskole te Hoërskool Jan van Riebeeck deel. 60 van ons atlete neem deel en dit beloof om ‘n opwindende dag te wees.

  • Alle atlete moet asb. Dinsdagoggend reeds om 07:00 in hul atletiekklere by die skool (laerskool) aanmeld. Atlete sal met skoolbusse na die veld vervoer word.
  • Alle atlete neem deel in die oranje JvR-sporthemp.
  • Toegang vir die atlete is gratis en toeskouers betaal ‘n ingangsfooi van R20.
  • Daar is geen parkering by die atletiekveld nie, maar wel op die Buysveld, bo die atletiekveld. Parkering kos R20.
  • Die eerste item skop om 08:30 af en ons sal om ongeveer 14:30 klaar wees. Daar sal vervoer vir alle atlete wat terug skool toe moet gaan, wees.
  • Daar sal iets op die dag te koop wees en ons vra dat almal ‘n geldjie inpak. Onthou asb. jou sonskerm en hoed.

Volg die skakel na die program.

Ons wens vir elke atleet alle sterkte toe.

Ons wil spesiaal vir meneer Hanekom bedank wat baie ekstra ure ingesit het om die byeenkoms moontlik te maak.

Atletiek Interskole FINALE PROGRAM - 2024

Belangrike Datums

oktober 2026

09okt(okt 9)00:0011(okt 11)23:59Dapper stappers kamp en stapnaweek (Greyton)

12okt00:0023:59WKOD: Sistemiese Toetse

13okt00:0023:59Krieket: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.9

13okt12:4513:45Matrieksaal

14okt00:0023:59Krieket: 11A vs Kampsbaai (TUIS)

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

15okt00:0023:59Krieket: 13A vs Sunningdale (TUIS)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

16okt00:0023:59Atletiek: De Hoop

16okt00:0023:59Swem: Kampsbaai (WEG)

16okt08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad TUIS (o.9, o.11 en o.13 span)

16okt08:0008:00TOETS: Afrikaans (Gr.5 & Gr.7)

16okt09:0009:30TOETS: Engels (Gr.4 & Gr.6)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59HS JVR - Gr. 8 Inligtingsdag

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt00:0023:59Krieket: 11A vs Milnerton (WEG)

21okt00:0023:59Krieket: 11B vs Tableview (WEG)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt00:0023:59Krieket: 13A vs Tableview (TUIS)

22okt00:0023:59Krieket: Curro Century City (WEG) o.7 - o.9

22okt00:0023:59Krieket: 13B vs Tableview (WEG)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt00:0023:59Swem: Herzlia (WEG)

23okt08:0008:00LJvR Junior Koor en St Cyprian's Junior Choir "Choir Mingle"

23okt08:0008:00TOETS: Wiskunde (Gr.4-7)

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

24okt00:0023:59Krieket: Minikriekettoernooi by Stellenbosch (o.7 - o.9)

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

26okt00:0023:59Krieket: o.10A vs Curro Durbanville (WEG)

28okt00:0023:59Krieket: 11A vs Elkanah House (TUIS)

28okt00:0023:59Krieket: 11B vs Elkanah House (WEG)

28okt08:0014:00Fotodag: Sportfoto's

29okt00:0023:59Krieket: o.13A & B vs Curro Durbanville

29okt00:0023:59Krieket: Milnerton (WEG) o.7 - o.9

29okt00:0023:59Krieket: 13B vs Curro Durbanville (WEG)

30okt00:0023:59Sivvies

30okt00:0023:59Swem: Pinelands-Noord (WEG)

30okt08:0008:00SW Assessering (Gr.4 -7)

Wys Meer

november 2026

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

04nov(nov 4)00:0003(nov 3)23:59Stemdag: Openbare vakansiedag

04nov00:0023:59Krieket: 11A vs Sunningdale (WEG)

04nov00:0023:59Krieket: 11B vs Curro Century City (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: Sunningdale (WEG) o.7 - o.9

05nov00:0023:59Krieket: 13A vs Van Riebeeckstrand (TUIS)

05nov00:0023:59Krieket: 13B vs Van Riebeeckstrand (WEG)

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

12nov00:0023:59Tennis: o.8 Rooibal by Kenridge

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

13nov10:3010:30Sivvies: Blou - Diabetes bewusmaking (R10 op Karri)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

17nov00:0023:59Huppelland Gr.R Kleedrepitisie

19nov00:0023:59Krieket: Tableview (WEG) o.7 - o.9

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

25nov08:0008:30Jan Kas Monitors Afsluiting

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

27nov08:0008:00Eksperimaats Instappie: Gr.1-3 (Saal)

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

03des08:0008:30Graad 3-Afskeid

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

08des18:0020:00Drama-afsluiting: Gr.1-7

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

januarie 2027

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

01jan00:0023:59Nuwejaarsdag

08jan09:0012:00Jan Kas Open

11jan07:0010:00Jan Kas op

11jan08:0008:30Skool Open - Personeel

11jan08:3008:30EXCO-Vergadering

12jan08:0009:00Fasevergaderings

12jan12:0012:00Personeelvergadering

12jan13:0014:30Jan Kas oop

13jan08:0008:00Geen Klasruiling

13jan08:0008:00Saalbyeenkoms leierbalkies word oorhandig

13jan08:0008:30Skool Open - Leerders

13jan14:0014:00Atletiekspan oefen

13jan14:1014:10Nasorg Begin

14jan08:0008:30Klasruilings

14jan08:0008:30Karri-lyste oop vir bekendstellingsaand

15jan00:0023:59Swem: Senior Kleur Gala

18jan08:0008:00Buitemuurs Begin

19jan17:0017:00Huppelland Bekendstellingsfunksie

21jan07:1507:15Jannies-vir-Jesus begin

21jan17:0017:00Bekendstellingsfunksie: Musiekvergaderings

21jan18:0018:00Bekendstellingsfunksie: Klasvergaderings

21jan19:0019:00Bekendstellingsfunksie: Algemene vergadering in Saal

22jan08:0008:00Toets: Engels (gr.4&6)

22jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jan08:0008:00Lead4Life - Gr.7 Prefekte

28jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan(jan 29)00:0028(jan 28)23:59Sivvies: Skool Verjaar

29jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

29jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jan(jan 30)00:0029(jan 29)23:59Junior Koorkamp

30jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

31jan(jan 31)00:0030(jan 30)23:59Skool Verjaar (106)

Wys Meer

februarie 2027

04feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

05feb(feb 5)00:0004(feb 4)23:59Senior Koorkamp

05feb08:0008:00Toets: Wiskunde (gr.4-7)

06feb(feb 6)00:0005(feb 5)23:59Senior Koorkamp

06feb00:0023:59Tennis: o.13A & B Kenridge (seuns & dogters)

08feb(feb 8)00:0012(feb 12)23:59Interne Redenaarskompetisie

11feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

12feb00:0023:59Krieket: Hugo-Rust Mini-kriekettoernooi (o.7 - o.9)

12feb08:0008:00Toets: NWT/NW (gr.4-7)

12feb08:0008:00FINKOM vergadering

12feb08:0008:00Sivvies: Valentynsdag

13feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

14feb(feb 14)00:0013(feb 13)23:59Valentynsdag

16feb00:0023:59Atletiek: Interskole

17feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

18feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

18feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb08:0008:30Toets: SW (gr.4-7)

19feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb18:0018:00Klasbraai Laerskool (Conradieveld)

20feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

20feb00:0023:59Krieket: Minikrieketoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

25feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

25feb18:0018:00Huppelland Klasbraai (Conradieveld)

26feb00:0000:30Swem: Junior Kleur Swemgala

26feb00:0023:59SOMERSPORT EINDIG

26feb08:0008:30Sivviedag

26feb08:0008:30Toets: SW (Gr.4&&)

27feb00:0023:59Netbal: Onder die Berg (Hs JvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Rugby: Onder die Berg (HsJvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi Panorama (o.7 - o.9)

Wys Meer

maart 2027

01mrt00:0023:59WINTERSPORT BEGIN

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

04mrt08:0008:30Toets: EBW (gr.7)

05mrt00:0023:59Netbal: Bulfees (o.8 - o.13)

05mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

05mrt07:4508:45Kooroefening

05mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

11mrt18:0018:00Somersokkie (gr.5-7)

12mrt00:0023:59Hokkie: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

12mrt08:0008:30Algemene Kennis toets

12mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

12mrt08:0008:30FINKOM Vergadering

13mrt00:0023:59Netbal: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

13mrt00:0023:59Rugby: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

15mrt08:0008:30Musiekkonserte (Gr.5-7)

16mrt08:0008:30Musiekkonserte (gr.2-4)

17mrt08:0008:30Junior Koorfees in skoolsaal

18mrt00:0023:59JvR Gholf Dag

18mrt08:0008:30Huppelland Spesiale Personedag

18mrt08:0008:30Sivvies

18mrt08:0008:30Oranjeriviertoer vertrek

18mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

18mrt10:0010:00Markdag

19mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

19mrt08:0008:30Sivvies

19mrt10:0010:30SKOOL SLUIT

20mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Menseregtedag

22mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

26mrt00:0023:59Goeievrydag

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

29mrt00:0023:59Familiedag

Wys Meer

april 2027

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

06apr08:0008:30Skool Heropen

06apr08:0008:30Buitemuurse Winterprogram begin

06apr08:0008:30Nasorg begin

08apr07:0007:00Fasevergaderings

09apr00:0023:59Hokkie: o.13A Van Riebeeckstrand (Seuns & Dogters)

09apr08:0008:00Toets: Afrikaans (gr. 4&6)

09apr08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

10apr00:0023:59Netbal: o.10A Netbaltoernooi

10apr12:0022:00KAPPERJOLLE

12apr08:0008:00GEEN SPORT

12apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

12apr13:3013:30Ouerbesoeke

13apr08:0008:00GEEN SPORT

13apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

13apr13:3013:30Ouerbesoeke

15apr07:1507:45Jannies vir Jesus begin

16apr00:0023:59Hokkie: Worcester-Noord (TUIS) o.7 - o.13

16apr08:0008:30Skool verdaag vroeër

16apr08:0008:30FINKOM-vergadering

16apr08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

16apr08:0008:30Toets: Engels (gr.4&6)

17apr00:0023:59Rugby: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

17apr00:0023:59Netbal: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

21apr00:0023:59Rugby: Milnerton (TUIS)

23apr08:0008:30Toets: Wiskunde (gr.4-7)

23apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

24apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

25apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

26apr08:0008:30Skoolvakansiedag

26apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

27apr08:0008:30Vryheidsdag

27apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

28apr08:0008:30Dinsdag en Woensdag periodes ruil om (Kooroefening)

30apr08:0008:30Senior Koorkamp

30apr08:0008:30Toets: NWT/ NW (gr.4-7)

30apr08:0008:30Sivviedag

Wys Meer

mei 2027

01mei00:0023:59Rugby: Vredekloof (TUIS) o.7 - o.13

01mei00:0023:59Werkersdag

07mei00:0023:59Hokkie: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

07mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

07mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

08mei00:0023:59Netbal: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

08mei00:0023:59Rugby: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

12mei(mei 12)00:0011(mei 11)23:59Gr.6-Kamp

13mei(mei 13)00:0012(mei 12)23:59Gr.6-Kamp

13mei08:0008:30Musiekpersoneel Konsert

14mei(mei 14)00:0013(mei 13)23:59Gr.6-Kamp

14mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

14mei08:0008:30FINKOM-vergadering

15mei00:0023:59Rugby: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Netbal: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (WEG) o.7 - o.13

19mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (TUIS) o.7 - o.13

21mei00:0023:59Netbal: JvR B- D Netbaltoernooi (TUIS) o.10 - o.13

21mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

21mei08:0008:30Eisteddfod

22mei08:0008:30Eisteddfod

26mei08:0008:00Naomi Uys (Onderwyser) verjaar

28mei00:0023:59Hokkie: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13 Seuns & Dogters

28mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

28mei08:0008:30Sivvies

28mei08:0008:30SUMMIT

29mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei00:0023:59Netbal: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei08:0008:30SUMMIT

30mei08:0008:30SUMMIT

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

junie 2027

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

01jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

02jun08:0008:30Gr.7 Eksamen begin

02jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

03jun08:0008:30Skool verdaag vroeër

04jun00:0023:59Hokkie: Minitoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9 Seuns & Dogters)

04jun08:0008:30Gr.4-6 Eksamen begin

04jun08:0008:30Veiling

05jun00:0023:59Netbal: Minitoernooi by Van Rieebeckstrand (o.7 - o.9 Dogters)

05jun00:0023:59Rugby: Mini-Rugby Durbanville Voorbereiding

07jun08:0008:30Interne Buitemuurseprogram Begin

11jun08:0008:30FINKOM-vergadering

15jun08:0008:30Hoofleiertoesprake en Verkiesing

15jun08:0008:30Oefen Musiekkonsert

15jun08:0008:30Eksamen Eindig

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun08:0008:30Musiekkonsert Oefen

17jun08:0008:30Toeroorhandiging

17jun08:0008:30Hoofleiers bekendmaak

17jun18:0018:00Musiekkonsert

18jun00:0023:59Helene Slabbert (Onderwyser) verjaar

18jun08:0008:00Lead4Life - Gr.6

18jun08:0008:30Noodhulpopleiding

19jun08:0008:30Noodhulpopleiding

21jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

22jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

23jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun08:0008:30Sivviedag

24jun10:0010:00Markdag

25jun00:0023:59Ilse-Marie Holtzhausen (Onderwyser) verjaar

25jun08:0008:30Skool Sluit

25jun08:0008:30Sivviedag

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

julie 2027

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Claudia Abdol (Assistent) verjaar

12jul00:0023:59Rugby-Kliniek

13jul00:0023:59Rugby-Kliniek

15jul00:0023:59Rugby-Kliniek

20jul08:0008:30Buitemuurseprogram begin

20jul08:0008:30Skool heropen

20jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

21jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

22jul07:1507:45Fasevergaderings

22jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

23jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul08:0008:30FINKOM Vergadering

23jul08:0008:30Toets: Engels (gr.4-6)

23jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jul08:0008:30Skool verdaag vroeër

24jul00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

26jul08:0008:30GEEN SPORT

26jul13:0013:00Skool sluit 13:00

26jul13:3013:30Ouerbesoeke

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3013:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59Netbal: Van Riebeeckstrand (WEG) o.7 - o.13

28jul00:0023:59Rugby: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.13

29jul07:1507:45Jannies-vir-Jesus Begin

30jul(jul 30)00:0029(jul 29)23:59Bring-en-Raai

30jul00:0023:59Hokkie: o.9 Seuns & Dogters Driehoek (Robertson & Sunningdale)

30jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jul08:0008:30Toets: Engels (gr.5&7)

30jul08:0008:30Sivviedag

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

Wys Meer

augustus 2027

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

01aug00:0003(aug 3)23:59EXCO-Strat

02aug(aug 2)00:0006(aug 6)23:59JanArte Kunstefees

03aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.9 & o.13

04aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.11

04aug00:0023:59Netbal: Tableview (WEG) o.7 - o.13

06aug(aug 6)00:0009(aug 9)23:59FAMILIENAWEEK

06aug08:0008:30Toets: Wiskunde (gr4-7)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

13aug00:0023:59Hokkie: Courtrai (WEG) o.7 - o.13

13aug08:0008:30FINKOM-vergadering

13aug08:0008:30Toets: NWT/NW (gr.4-7)

13aug08:0008:30Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Netbal: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

14aug00:0023:59Rugby: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Rugby: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Netbal: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

20aug08:0008:30Assessering SW (gr.4-7)

21aug00:0023:59Netbal: J.W.G Fees Brackenfell o.10A & o.11A

21aug00:0023:59Rugby: J.W.G Fees Brackenfell o.11A

21aug08:0008:30Wiskundekamp (gr.6&7)

26aug08:0008:30Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Interskole Hokkie: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

27aug08:0008:30Sivviedag

27aug08:0008:30Groot "Brag"

27aug10:0010:00Interskole

27aug12:0012:30Skool verdaag vroeër

28aug00:0023:59Netbal: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug00:0023:59Rugby: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug08:0008:30Interskole

30aug08:0008:30GEEN SPORT

31aug08:0008:30GEEN SPORT

Wys Meer

september 2027

01sep08:0008:30GEEN SPORT

01sep08:0008:30Sivvies: Lentedag

02sep00:0023:59o.12 - 7's toernooi in Paarl

02sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30GEEN SPORT

03sep08:0008:30FINKOM-vergadering

03sep10:0010:00EBW: Markdag

04sep08:0008:30GEEN SPORT

06sep08:0008:30Somersport Begin

10sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

13sep08:0008:30Robotikakompetisie ISF

14sep08:0008:30Somersport Eindig

14sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

14sep08:0008:30Robotika kompetisie GF

15sep08:0008:30Interne Spelkompetisie

15sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

15sep18:0018:00Jannies Talent

16sep08:0008:30Interne Spelkompetisie

16sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

17sep08:0008:30Oupa-en-Oumadag

17sep08:0008:30Akademiese- en Kultuurweek Begin

20sep08:0008:30BR Begrotingsvergadering

21sep08:0008:30Skool verdaag vroeër

21sep08:0008:30Sivviedag

21sep10:0010:00Markdag

22sep08:0008:30Sivviedag

22sep08:0008:30Skole Sluit

23sep(sep 23)00:0004okt(okt 4)23:59Skoolvakansie

Wys Meer