Skaakuitslae: 2-3 Maart 2024 5 Mar, 2024 | Nuus, Skaak, Sportuitslae Ons leerders het 2 en 3 Maart aan die tweede rondte van die skaak WP-proewe deelgeneem. Chris Derksen, Emma Snijders en Christina du Toit dring na die volgende rondte deur waar hulle die WP sal verteenwoordig. Baie geluk, Jannies!