Kategorie: Sport
Ons het verlede week, 9 Mei 2024, teen Elkanah House en Rallim hokkie-ligawedstryde gespeel. Hier volg die uitslae:
Dogters: (almal vs Rallim)
o.9 0-1 v
o.10 1-1
o.11 0-5 v
o.13 2-0 w
Seuns:
o.9B 4-0 w (vs Rallim)
o.10 A 2-2 (vs Elkanah)
o.10 B 4-0 w (vs Rallim)
o.10 C 0-2 v (vs Elkanah)
o.11 4-0 w (vs Rallim)
o.11 0-0 (vs Elkanah)
o.13A 6-0 w (vs Rallim)
Ons het Vrydag, 10 Mei 2024, ‘n heerlike sportdag teen Laerskool Mikro gehad. Baie dankie aan al die ouers wat ons ondersteun het. Dit was goed om onsself aan ‘n goeie sportskool te meet. Ons is trots op hoe elke Jannie hul span se uitslae hanteer het! Omgee en respek was die waarde wat elkeen uitgeleef het!
Meisies:
o.7 verloor
o.8 0-2 v
o.9 0-4 v
o.10 A 0-5 v
o.10 B 1-8 v
o.11 0-3 v
o. 13 1-1
Seuns:
o.7 A 4-0 w
o.7 B 2-0 w
o.8 A 2-0 w
o.8 B 0-2 v
o.9 A 2-3 v
o.9 B 2-2
o.9 C 2-2
o.10 A 1-2 v
o.10 B 2-3 v
o.11 0-1 v
o.13 B 1-1
o.13 A 0-0
Ons hokkie-ligawedstryde het op 16 Mei vir die kwartaal tot ‘n einde gekom. Ons speel teen Curro Century City en Blouberg Ridge.
Seuns:
o.9A wen 1-0
o.11A wen 6-0
o.13A wen 3-0
Dogters:
o.8A wen 3-0
o.10A wen 7-2
o.11A wen 4-0
o.13B wen 8-0
o.13A wen 5-0
Baie dankie aan al ons leerders vir hul toewyding, ons ouers se ondersteuning en ons afrigters vir ‘n wonderlike kwartaal van hokkie!
Saterdag, 11 Mei, het die Jannies te staan gekom teen Laerskool Mikro. Die tellings was soos volg:
13A wen 28-15
13B wen 27-1
12A wen 21-3
12B wen 6-4
12C verloor 5-9
11A verloor 6-17
11B verloor 2-5
11C wen 4-2
10A verloor 6-10
10B verloor 4-11
10C verloor 0-9
9A verloor 7-12
9B verloor 2-5
8A verloor 1-7
8B verloor 0-9
7A verloor 0-8
7B gelykop 1-1
7C verloor 0-5
Ons is trots op al die Jannies!
Woensdag, 15 Mei, was dit die Noord-liga se uitspele. Ons spanne het almal baie goed gevaar. Die tellings was soos volg:
0.10A
JvR vs Edgemead verloor 4-8
JvR vs Milnerton verloor 4-7
JvR vs Vredelus gelyk 4-4
JvR vs Fanie Theron 4-4
0.11A
JvR vs Parklands wen 9-0
JvR vs Sopokama wen 10-1
JvR vs Milnerton wen 16-3
JvR vs Totius wen 10-6
0.12A
JvR vs Parow-Noord wen 12-1
JvR vs Elkanah wen 12-5
JvR vs Edgemead wen 9-4
JvR vs Elkanah wen 8-4
0.13A
JvR vs CBC St Johns wen 13-2
JvR vs Sophokama gelykop 7-7
JvR vs GoodwoodPark wen 11-6
JvR vs Totius verloor 5-14
Baie geluk aan al ons spanne wat deurgaan na die finale. Ons hou styf duimvas!
Bordeaux Wheeler het die 13de April in die Paarl aan die CWJA NOVICE judo-kompetisie deelgeneem en ‘n tweede plek behaal. Hy het ook die 20ste April in Piketberg aan die West Coast Open onder Novice deelgeneem en weer tweede gekom. Daarna het hy aan die West Coast Open deelgeneem waar hy ‘n 4de plek behaal het. Baie geluk, Bordeaux, ons is trots op jou!
Ons o.9 en o.10-seuns en dogters het op 27 April aan Table View se mini-hokkiedag deelgeneem.
o.9A-Seuns:
Vs Kenridge 1-0
Vs Gene Louw 1-1
Vs TV 2-0
Vs Milnerton 0-0
o.9B-Seuns:
Vs Kenridge 0-2
Vs Eversdal 2-3
Vs Totius 2-4
Vs Sunningdale 4-0
o.10 B-Dogters
Vs Eversdal 0-3
Vs Curro Durbanville 0-0
Vs Rouxville 1-0
Vs Boston 1-1
o.10A-Seuns
Vs Gene Louw 1-1
Vs Durbanville 8-1
Vs Sunningdale 4-0
Vs Curro Durbanville 1-0
o.10 B-Seuns
Vs Eversdal 1-1
Vs CBC St John’s 5-0
Vs Boston 0-1
Vs Parow-Oos 1-1
Ons hokkie ligawedstryde het die 25ste April teen Sunningdale plaasgevind. Die seuns het tuis gespeel en die dogters weg. Hier volg die uitslae van die dag:
Seuns:
o.7A 1-1 gelyk
o.8A 6-0 wen
o.8B 1-0 wen
o.9A 3-1 wen
o.9B 2-0 wen
o.10A 2-0 wen
o.10B 0-0 gelyk
o.11A 6-0 wen
o.13A 1-0 wen
o.13B 1-1 gelyk
Dogters:
o.7A 2-3 verloor
o.8A 0-3 verloor
o.9A 0- 4 verloor
o.10A 0-0 gelyk
o.10B 1-0 wen
o.11A 2-2 gelyk
o.13A 3-0 wen
o.13B 1-0 wen
Ons leerders het Dinsdag, 30 April, hulle eerste skaak Ligawedstryd van die jaar teen Laerskool Tamboerskloof gespeel. Dit was vir van ons leerders hul heel eerste skaakwedstryd en ons is baie trots op hulle sportsmanskap. Die telling was 1-5 in Tamboerskloof se guns en ons het baie geleer. Ons sien uit na ons volgende wedstryd!

Maandag, 29 April, het die Jannies teen Laerskool Monte Vista gespeel. Tellings is soos volg:
13A wen 51-3
13B wen 25-0
12A wen 27-0
12B wen 6-0
11A wen 16-1
11B wen 6-3
10A wen 10-3
10B verloor 2-3
9A wen 6-0
9B wen 1-0
8A verloor 1-5
8B wen 5-2
7A wen 1-0
7B wen 2-0
Baie geluk aan al die netbaldogters met hierdie fantastiese uitslae!
Woensdag, 24 April, het die netbaldogters teen Laerskool De Tyger gespeel. Die tellings is soos volg:
0.13A wen 27-3
0.13B wen 22-0
0.12A wen 27-1
0.12B wen 4-0
0.11A wen 11-9
0.11B wen 7-0
0.11C wen 7-0
0.10A wen 10-0
0.10B wen 5-0
0.9A wen 13-1
0.9B wen 4-0
0.8A wen 3-0
0.8B verloor 1-3
0.7A verloor 1-2
0.7B wen 1-0
Baie geluk met hierdie puik uitslae!
Woensdag, 17 April, het die Jannies teen Laerskool Totius gespeel. Die tellings is soos volg:
0.13A – verloor 17-18
0.13B – wen 13-3
0.12A – wen 18-6
0.12B – wen 3-1
0.12C – gelykop 2-2
0.11A – verloor 3-8
0.11B – wen 15-0
0.10A – wen 13-1
0.10B – wen 2-1
0.9A – wen 8-1
0.9B – wen 9-0
0.8A – verloor 1-5
0.8B – verloor 2-3
0.7A – wen 3-0
0.7B – gelykop 0-0
0.7C – gelykop 0-0
Ons jaarlikse ligawedstryde het afgeskop en ons het teen Laerskool Van Riebeeckstrand gespeel. Die seuns het tuis gespeel en die dogters weg. Ons het baie goed gevaar en ons is opgewonde dat ons o.7’s en o.8’s hierdie jaar deel van die liga vorm!
Seuns:
O.7B 5-0 (w)
O.7A 1-0 (w)
O.8B 1-1
0.8A 5-1 (w)
O.9B 0-4 (v)
O.9A 0-0
O.10B 1-1
O.10A 0-2 (v)
O.11A 0-2 (v)
O.13A 0-1 (v)
Dogters:
O.7B 0-5 (v)
O.7A 0-5 (v)
0.8B 3-0 (w)
O.8A 1-4 (v)
O.9B sy 0-10 (v)
O.9A 1-3 (v)
O.11A 3-2 (w)
O.13B 1-0 (w)
O.13A: 2-0 (w)

Ons eerstespanne het Vrydagmiddag aan Van Riebeeckstrand se toernooi deelgeneem. Ons het teen groot skole te staan gekom en puik gevaar. Ons dogters-eerstespan het al hul wedstryde gewen en gelykop teen VRS gespeel. Ons seuns-eerstespan het les opgesê en twee van die drie wedstryde in die doodsnikke verloor.
0.13-dogters uitslae:
vs Overberg 1-0 (w)
Vs Milnerton 4-0 (w)
vs Van Riebeeckstrand 0-0
o.13-seuns uitslae:
vs Overberg 0-1 (v)
vs Milnerton 0-0
vs Van Riebeeckstrand 0-1 (v)

Die leerders het aan hul eerste landloopwedloop vir die seisoen te Zwaanswyk Akademie deelgeneem. Die Jannies het baie mooi gehardloop! Baie geluk aan almal wat deelgeneem het. Die volgende leerders het in die top 20 van hul ouderdomsgroep geëindig het:
Lukas Loubser o.9 – 6de
James Steyn o.9 – 18de
Ynes Samba Kabassidi o.12 – 11de

Belangrike Datums
september 2026
oktober 2026
november 2026
desember 2026
januarie 2027
februarie 2027
maart 2027
april 2027
mei 2027
junie 2027
julie 2027
augustus 2027



