Skaakuitslae: 24 Mei 2024 28 Mei, 2024 | Nuus, Skaak, Sportuitslae Ons skaakspelers het hul laaste skaakwedstryd op Vrydag, 24 Mei, teen St. Cyprians gespeel. Ons Jannies het ons baie trots gemaak. Die finale punt was 4-2 vir St. Cyprians. Baie geluk!